praag.co.za

AgangSA sal menseketting om Krugerstandbeeld vorm

Written by

in

,

AgangSA het verklaar dat hulle ‘n menseketting om die Paul Kruger-standbeeld in Krugersdorp sal vorm om die beeld teen vandale te beskerm.

Die beeld is Maandag met rooi verf beskadig.

Lees verder:

Comments

8 responses to “AgangSA sal menseketting om Krugerstandbeeld vorm”

  1. Jan Rap Avatar
    Jan Rap

    Daai ketting moes eintlik al in plek gewees het. AgangSA, ek weet nie hoe om julle te bedank nie. Ek weet ook nie hoekom nie.

  2. Praat Saam Avatar
    Praat Saam

    Dit sou in die eerste plek nie nodig gewees het vir sulke tiepe aksies as die klomp net hulle verstand(?) kon gebruik het nie.

    As die land se leiers(?) ook ophou kwek in die klomp se koppe sit, sal dit ook klaar beter gaan

  3. Rifrug Avatar
    Rifrug

    “AgangSA het verklaar dat hulle ‘n menseketting …”

    Agang, maar nie VF+ nie … nie Solimorsmytyd nie … nie Afroforum nie?

    Waar is die sogenaamde Afrikaner instellings?

    Stil.

    1. Kaylee van Yken Avatar
      Kaylee van Yken

      Ek hou van jou “AFROforum”.

      Eintlik wil ek sover gaan as om die stelling te maak wat betref die Afrikaner instellings wat skitter in hul afwesigheid, dis eintlik om van skaam te kry – ek stem dus heeltemal met jou saam.

    2. Jared van Niekerk Avatar
      Jared van Niekerk

      Goeie vraag.

      Of nee, wag, volgens Kallieboetie Kriel, is daar mos “rassiste” in blanke geledere.

      1. G Avatar
        G

        En hulle is te besig om moffie resepte te kyk op My-roede Media.

    3. Kaylee van Yken Avatar
      Kaylee van Yken

      Ek plaas hierdie vir jou en ander wat moontlik belang stel, se aandag – Skrywe vanaf Sunette Bridges :

      Ons het maar 1242 handtekeninge op ons petisie om more die verwydering van ons standbeelde teen te staan… Dit sal jammer wees as ons geen mandaat het tussen die Boervrouliga, Boere Krisis Aksie (B.K.A.) en Front Nasionaal SA – blad om die verwydering te probeer stop nie.

      Daar is nie veel ure oor nie, maar asseblief teken hierdie petisie om ons ‘n aanduiding te gee van hoe ons eie mense voel oor die saak… Sx

      http://www.redoctober.co.za/against-the-removal-of-statues/

  4. Andrea Avatar
    Andrea

    My maggies, wat ‘n goeie dag vir feëverhale! Agang nog Anigang?

Leave a Reply