praag.co.za

ANC ontken twaktolk se aanstelling

Written by

in

,

thamiDie ANC het ontken dat hulle betrokke is met die aanstelling van ‘n sogenaamde gebare-tolk tydens die gedenkdiens vir oud-president Nelson Mandela.

Jackson Mthembu, die ANC-woordvoerder, se verklaring kom ten spyte van berigte dat ANC-werknemers die maatskappy besit.

Die “tolk” Thami Jantjie, het sy eie weergawe van gebare vir hoogwaardigheidsbekleërs opgemaak en internasionaal opspraak gemaak.

Volgens die berigte is Jantjie in die diens van ‘n maatskappy wat deur die hoof van die ANC se godsdienstige en tradisionele sake lessenaar, Bantubahle Xoswa besit word.

Jantjie ly aan skisofrenie en hy het in ‘n onderhoud gesê hy raak soms gewelddadig.

Sy hand- en vingertekens tydens die gedenkdiens het volgens organisasies vir gehoorgestremdes niks beteken nie.

Comments

10 responses to “ANC ontken twaktolk se aanstelling”

  1. henkst Avatar
    henkst

    Die hoogtepunt van die hele begrafnis-vertoning was die gebaretolk.
    Andere het die vertoning ook heel amusant gevind. Kyk maar hier:
    http://www.zanews.co.za/zapped/2013/12/13/a-qualified-interpreter-translates-jantjies-gibberish-signs-on-jimmy-kimmel-live

  2. jan Avatar
    jan

    Ek sê mos dit was die gees /spook van Tsafendas op die begrafnis van sy maaksel.

    Tsafendas was die baanbreker en Mandela die ikoon.

    As dit nie vir Tsafendas was nie sou Mandela gesterf het as ‘n ge-eerde Xhosa stamhoof en tweede President na Verwoerd van die Florerende veelvolkige federale demokrasie van RSA.

    Nou het ons ‘n Tsafendastan en ‘n Mandela-krasie

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Jan – Ja jy is reg oor die Tsafedas-stan en die Mandela-krasie – ek dink weer die buiteland begin belangstelling verloor – te veel van hulle eie probleme wat daagliks eskaleer – Een of ander stadium gaan “vlugtelinge” verplig word om saam te span waar dit oorkoepelend die veiligste is – dink jy nie?

      1. jan Avatar
        jan

        Ja Riempies ek lag nou oor die moerse grap wat die VSA maak van die Gebarebobbejaan.Janjies. [Gesture Gorilla ?]

        Kyk bietjie dis skreeusnaaks. Dis ‘n absolute vernietigende voltreffer [soos die Stuxnet virus] vir enige poging om die Mandela – bollie te verryk [soos uraan]

        Kyk bietjie op Rapport kommentare oor Paulus brief..

  3. Grobbie Avatar
    Grobbie

    Maar die ANC is dan betrokke by ALLE AA & BEE aanstellings!

  4. eric@honestytrade.co.za Avatar
    eric@honestytrade.co.za

    en skillie weet ook nie van die swembad by Nkandla nie.
    wat weet hulle?

    1. Trippie Avatar
      Trippie

      Voeg ou zuma en al sy trawante ook hierby …

      1. JAVR Avatar
        JAVR

        Wat ek verstom is oor is kyk HOE NABY hy aan Obama was en dit terwyl hy stemme hoor!!!

  5. JAVR Avatar
    JAVR

    Ek is verbaas hulle sê nie die blankes het hom daar gesit om hulle naam met ‘n plank te slaan nie. Dit kom seker nog!

Leave a Reply