praag.co.za

Stakers by Broodekraallandgoed kry hofbevel om te bly

Written by

in

,
Nosey Pieterse
Nosey Pieterse sit sy aanslag teen privaatbesit voort

Die Moorreesburgse landdroshof het beslis dat ‘n groep stakende plaaswerkers van Moorreesburg wat na bewering onwettig van ‘n plaas gesit is, heraangestel en toegelaat word om na hulle blyplekke terug te keer.

Die tydelike bevel volg na ‘n aansoek van 145 werkers van die Broodekraallandgoed wat deur die JF le Roux-groep besit word.

‘n Woordvoerder van die Bawusa-vakbond, Nosey Pieterse, sê die groep is afgedank nadat hulle aan ‘n staking deelgeneem het oor ‘n eensydige verandering in hulle werksvoorwaardes.

‘n Woordvoerder van die Le Roux-groep sê bewerings van onwettige uitsettings is onwaar.

Die groep het kennis gegee dat hulle die tydelik bevel sal teenstaan.

Comments

42 responses to “Stakers by Broodekraallandgoed kry hofbevel om te bly”

  1. jas stegmann Avatar
    jas stegmann

    ‘n Staker kla nie met ‘n Broodekraal-landgoed onder die arm nie. Was die landdros wit of anderkleurig? Aan die ander kant, hierdie JC le Roux-goed hou van kleurblinde advertensies, ‘n Wit meisie en ‘n Swart kader wat vol beloftes na mekaar staar voor hulle ‘n slukkie vat. Kry vir julle. En ook ‘n slukkie van die verflenterde NSA. So ‘n versie vir ‘n nuwe JC le Roux-advertensie: As die bruin Afrikaners staak, stel dit die Wit liberalis se Nuwe Suid-Afrika aan die kaak. Ja, gewis, kry vir julle.

    1. Guest Avatar
      Guest

      Stem, hulle moet dan ook maar swyg en sluk.

  2. jas stegmann Avatar
    jas stegmann

    Nou ja, toe is dit die JF le Roux se landgoed, nie JC le Roux nie. Jammer, JF! Hou koers, mense! (Wenk: As julle adverteer, praat die soetste taal! En hou maar in die advertensies by Boerekêrels en Boerenooiens!)

  3. JAVR Avatar
    JAVR

    Maklik, brand die huise tot op die grond so as hulle wil terugkom kan hulle onder bome slaap! Hulle kan ons boere nie verdra nie maar ons boere moet sorg dat hulle dakke oor hulle koppe het! hulle wil nie sommer vir ‘n ander swarte gaan werk nie want dan word hulle soos volk behandel soos wat dit hoort!

  4. gawie maritz Avatar
    gawie maritz

    Ek moet dit met julle deel.

    100% Boer

    Hier is ‘n vinnige toets om te sien of jy 100% Boer is,

    jou regterarm bruiner is as jou linkerarm

    jou voorarms dikker is as jou bo-arms

    jy beter kan bestuur op die grondpad as op ‘n teerpad

    4 karre in ‘n ry vir jou rowwe verkeer is

    jy versnel as daar ‘n jakkals oor die pad hardloop

    jy ‘n hek kan oop- en toemaak sonder om jou gesprek te onderbreek

    jy skaapkraal toe stap in plaas van kafee toe as die vleis op is hoender en vis vir jou tel onder groente

    jou honde net van pap en melk lewe

    jy meer as 1 keer per week bloei sonder om te weet hoe het dit gebeur

    jy drie stelle finansiële state aanhou. Een waarop jy amper bankrot
    is vir SARS, een waarop jy op die rand van miljoenêr is vir die
    bankbestuurder en een wat die waarheid is

    jy Zoeloe/Sotho beter kan praat as Engels

    jou Engelse woordeskat bestaan uit Yes, No, Thank you en Vat vrou! Hulle praat alweer Engels!

    jy eerder jou hemp sal uittrek as jou hoed afhaal.

    jy alle mans met die hand groet en al die vrouens soengroet, veral vreemde mense!

    jy dink ‘n meneer gee skool en al die ander mense kan aangespreek word as Oom en Tannie

    jy ingeskryf is op die Landbouweekblad en elke week uitsien na Werfbobbejaan

    jy liewer is vir jou trekker as vir jou skoonseun

    jy kan sê watter kant toe die wind waai sonder om jou vinger nat te lek

    “Afrikaners wat saamstaan” vir jou beteken die beeste is in die kraal

    jy op die 5de Julie nog ‘n kortbroek dra

    jy dink metro-man is die nuwe naam vir moffies

    jy die weer beter kan voorspel as die SABC

    jou radio iewers tussen 100 en 103 staan

    jy elke keer moet gaan was en mooi aantrek as jy ‘n kar hoor aankom

    jy die woord “Gel” net gebruik in sinne soos: “Gel, maar dit is koud!” of “Gel, maar nou is ek honger!”

    jy naastenby enige iets kan regmaak met insolation-tape, ‘n tang en bloudraad

    1. Gas Avatar
      Gas

      Gawie, wie is die persoon? Die beskrywing pas jou soos ‘n handskoen. Nie dat ek daarmee sê dis van jou wat hulle praat nie.

      http://skandpaal.blogspot.com/

      1. gawie maritz Avatar
        gawie maritz

        Gas Willem, my stalker, hier is iets net vir jou.

        1. Gas Avatar
          Gas

          “Gas Willem” ? Hahahaha! Wie is die Willem waarna jy verwys?

          Jy sê o.a. dat “100% Boer is wanneer jou regterarm bruiner is as jou linkerarm is”

          Dis beslis nie waar nie – dit klink egter soos iemand wat heeldag in ‘n bakkie sit – een arm in die son en een arm; besig om op ‘n skootrekenaar te tik.

          1. gawie maritz Avatar
            gawie maritz

            Ja, Broer Willem

          2. Einad Snetraam. Avatar
            Einad Snetraam.

            Daai een arm is bruin as jy op Skandplaas sien waar hy hom oral opdruk.

          3. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            seker so bruin soos my muid. wies jy ou beesblaas.

          4. Einad Snetraam. Avatar
            Einad Snetraam.

            Oom Frik. Ek’s geelbek vannie Kaap. Oom se m u i t se broer. Ons is ampere family. Ek’s bly oom is hier om die lot op hul plek te sit. Ek kry swaar hiesa.

          5. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            Nou mar ou seen kom hier op na oom toe, bring net jou suster saam. Hoop net sy het iets ommie lyf. Oom soekie maaer muide nie.

          6. Einad Snetraam. Avatar
            Einad Snetraam.

            Jissou. Net wat hulle geserit op Skand se plaas. Uncle is uitgevriet ?! Master moet hom innie sand oek druk nuh. Cause why, daai klimmeid laaiks dit rough ? Geho ?!

          7. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            Dai klimmeid van my kannie beter nie. Die wit vrouens kommie naby nie. Uncle issie mee so dikkie. Aids you know.. disse anne strikkie flue daai

          8. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            Wa kom jy aan die skand se plaas.

          9. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            Nou harklopp jule weg vir ou Frik, lekker bang g5tte julle

        2. Guest Avatar
          Guest

          Frikkie, hoe oud was jy toe hulle die foto van jou geneem het?

          1. gawie maritz Avatar
            gawie maritz

            Dit is die foto wat jy vir my gestuur het Sji__

          2. guest Avatar
            guest

            Vertel Frikkie! Hoe oud?

    2. guest Avatar
      guest

      Daar is geen humor in daardie skrywe nie Gawie. Dis werklik uiters onsmaaklik. Waarom jy dit nodig vind om Boere so te beledig gaan mens se verstand te bowe.

      1. Gas Avatar
        Gas

        Dit is maar net ou dik Frikkie Potgieter se kenmerkend uitlokkende manier om onmin en verdeeltheid op konserwatiewe blogs te saai. Net so teister en tart hy en sy spul linkse, anti-wit NIA gathapper-vrinne aanmekaar vir Sunette Bridges. Dit is juis hulle wat al ewig anoniem ‘n vendetta, aanvalle en klagtes loods.

        1. gawie maritz Avatar
          gawie maritz

          Jan ek gaan jou nie eers antwoord nie.

        2. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
          Frikkie Kubaan Potgieter

          Gan praat daai strond anner plek Tras

      2. gawie maritz Avatar
        gawie maritz

        My ou maat indien jy dit nie sien nie is jy een van daardie verkrampte Blankes met geen sin vir humor het nie.
        Die soort wat nie meer khaki en velskoene dra nie aangesien dit benede
        jou is. Julle wat in die week in lugversorging
        kantore sit en net in die son kom as julle ‘n papwiel langs die pad kry en verplig is om dit reg te maak. Ek vereenselwig my met die meeste van dit wat ek hierbo geskryf het.

        1. guest Avatar
          guest

          Ek’s nie jou maat nie Gawie/Frikkkie.

          En ja, daar is verseker geen humor daarin nie. Dit is en bly uiters smaakloos en platvloers.

          Dat jy jou skromeloos met die meeste daarvan vereenselwig, bevestig die feit vir my dat jy inderdaad Frikkie Potgieter is.

          Gas, jy slaan die spyker op die kop.

          Praag, baie dankies vir jul puik skrywes.

          1. gawie maritz Avatar
            gawie maritz

            Mnr Geust sjert? waarom te lafhartig om jou naam te noem nie. te
            eenvoudig en van ‘n lafaard. So ek sal GEEN kommentaar lewer op iemand
            wat gesiglose aanvalle loods nie. So gaan speel met jou kinders.

          2. guest Avatar
            guest

            Hier gaan ons weer……. Gawie glip stilweg terug in sy Frikkie spiderman pakkie.

          3. geust-guest Avatar
            geust-guest

            Pakkie? Dit moet ‘n GROOT een wees vir ou Dik Frik.

          4. guest Avatar
            guest

            Ha-ha-ha-ha!!! Helder geel, goed geoliede Spandex, ~ SABS gehalte.

            PS Hy moes daardie persone wat http://skandpaal.blogspot.com/ geskep het verseker gedryf het om soveel moeite te doen.

            Alles maak nou soveel meer sin vir ‘n mens, oor sy meedoënloosheid op Nuus24 en nou hier.

          5. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            Gawie Frikkie moenie laat ek lag nie jou klont

          6. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            Gawie Grootbek Maritz, ek le al lankal agter jou bloed ou perd.

          7. Gas Avatar
            Gas

            …komende van dikgat (baster) Freekie Kubaan P!sgieter… mandela se donkie

          8. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            Sien jy tree die donkies aan ou gas, my muit darem beter as jou donkie

          9. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            wies jou baster tras. voetsek jou akkedis

          10. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            kom nou Gawie Maritz, jou bek was baia groot, nou harkloop jy weg. Kom vat my aan, jy soek my mos nou al lankail

          11. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            Hiers ek manne, kom vat my as julle kan. Gas los my naam yt jou bek

          12. guest Avatar
            guest

            Ha ha ha ha ha hie hie ha hie ha hie ha ha ha ha hie hie ha hie ha hie hahahahahaaaa……!!!!!!

          13. Gas Avatar
            Gas

            Dikke-Frikkedel, Baster Kots-skieter, die dom-trol azaniese p**sliceman van Algoa (karavaan) Park in Mandela-Terrorisbaai….. waar hy elke aand m**d n**i.

          14. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            los my muit yt of soek jy ook een Tras

          15. Einad Snetraam. Avatar
            Einad Snetraam.

            Mnr Frikkie…..heh ….heh heh……ek wil net vir u se ek’s n groot……ghmpf ..gie……..sorry, ek’s n groot fan. Wil werklik me…ghu mwuaha..hie….hie……MEER van u hoor. Ek vind u fassinerend.
            Hoogagtende groet….heh…ha…groete. ( Moenie weg gaan nie. Ek’s NOU terug. Broekie ….hie…hie….mwuaa… n bietjie nat. Nou terug. )

          16. Frikkie Kubaan Potgieter Avatar
            Frikkie Kubaan Potgieter

            Einaa*d my maat bly te kenne ou bees blaas

Leave a Reply