praag kan op verskillende maniere gekontak word. As ons nie WVS (weg van sleutelbord) is nie, sal ons gou reageer.
E-pos: inlig[by]praag.org
Twitter: @pro_afrikaans
Facebook: https://www.facebook.com/AfrikaanseAksiegroep
praag kan op verskillende maniere gekontak word. As ons nie WVS (weg van sleutelbord) is nie, sal ons gou reageer.
E-pos: inlig[by]praag.org
Twitter: @pro_afrikaans
Facebook: https://www.facebook.com/AfrikaanseAksiegroep
Comments are closed.
VERWYDER ASB DIE FOTO VAN KOOS GROENEWALD OP DIE AFRIKANER ARTIKEL
ROELOF VAN WYK
Gee asb. net vir ons die skakel of titel aangesien daar 14 000 artikels op hierdie blad is.
Dan, ek is redelik seker hy verwys na “Die Afrikaner: laaste volk op sy voete”.
Dit mag so wees dit moet egter deur die klaer bevestig word.
Die Afrikaner: laaste volk op sy voete – die foto wat julle sonder my wete of toestemming of verwysing gebruik het.
Weet jy julle is regtig onbekend en Praag het nie die artikel geskryf nie – hou asseblief nou op om bekend te word deur gratis advertensie van julle name hier op Praag – die foto met die krom skouertjies is nou genadiglik verwyder. Julle kan nou maar gaan – Dankie!.
Riempies ek is nuut hier hoe sit mens fotos op
In hierdie ruimte waarop u kommentaar lewer, vind onder in die linkerkantse hoek ‘n klein blokkie met die “prent”-teken. As ‘n mens met jou muis daarop huiwer, sê dit: “Upload images”. Klik daarop en laai sodoende ‘n foto op om by die kommentaar te plaas.
Dan Roodt ek wil graag jou E Mail Add he wil graag iets met jou deel
Ek is nuut op Praag. Ek is oortuig dat Praag nou baie besiger gaan word nadat Media24 se Nuus24 gesluit of geskuif het. Daardie lesers is op soek na ‘n Afrikaanse forum waarmee hulle hulleself kan assosieer en vereenselwig. Media 24 het die laaste tyd die spreekbuis van die regering geword en baie van ons was van plan om dit vaarwel te roep. Praag blyk die oplossing te wees, maar dit blyk egter of julle nie die nuus op ‘n gereelde grondslag per dag op datum bring nie. Is dit moontlik om dit meer gereeld op datum te bring? Glo julle sal baie lede so trek.
Ek is bereid om ‘n jaarlikse kontantbydrae te maak maar nie om die bedrag maandeliks te laat aftrek nie.
Daar is egter geen sodanige fasiliteit nie.
Het julle hier op praag ‘n kommentaar beleid? Waar is vryheid van spraak? Ek sien van my kommentaar word nie geplaas nie. Waarom nie?
Seg net jy het seker woorde gebruik wat gevang word vir ons beskerming teen vervolging dit is al wat ek kan dink.
Riempies dan moet hulle sulke goed vir ons op die forum seg. Ek dink hulle moet iets soos ‘n beleid hê waarvolgens ons kommentaar moet lewer en vir ons seg wat nie toegelaat word nie sodat ons daardie riglyne kan vol.
Dit is nie so moeilik om uit die moeilikheid te bly nie anders wat ek al lankal in die tronk moet net nie rassistiese woorde gebruik wat strafbaar is deur wetgewing nie – en moet nie baie lelike vloekwoorde gebruik nie – dit is maar die roete wat ek volg en tot dusver bly ek uit die moeilikheid. Soms moet ek ook maar wag dat die rooi vlekke in my nek verdwyn voor ek skryf 😉
Ek het die swart nasie woorde genoem wat ek seker nie moes nie, maar jy wat is ‘n verdomde naam? Om die naam te verander en hom iets anders te noem maak nie van hom iets anders nie. Maar ek kom nog uit die ou skool en sal maar my woorde tel. Dankie in elke val. Die rassistiese goed het my op NUUS24 meer verban as wat ek op die forum was, Dit was al so erg dat ek presies iets herhaal wat iemand ander seg, dan word ek verban en die ander ou nie. My naam opkom is hulle op my.
Lekker aand verder. Net ‘n vraag, het die forum bietjie opgetel of is dit nog te vroeg om te sien?
Seg Net ek verstaan presies waar jy vandaan kom –
dit is ongelukkig so dat die swart nerfies maar dun is en hulle sensitiewiteit word onderskryf deur hulle wette daar rondom. Jy weet mos alles tot hulle velkleur is Aparthaid se skuld.
Dit lyk so want so n rukkie terug kon ek nie inkom op Praag nie.
Nou gaan ek ook goeienag se ons sal weer more gesels.
Wie is WIE asb?! Hoe is dit moontlik dat by een onderwerp TWEE Swape onder die selfde naam kekkel? Julle raak nes Nuus24! Iemand het oor dieselfde daar gekla en dit was ‘n groot deel van die forumondergang daar.
http://praag.co.za/?page_id=15346
http://mediacdn.disqus.com/uploads/users/6513/3160/avatar92.jpg?1375292972
http://mediacdn.disqus.com/uploads/users/6544/3373/avatar92.jpg?1375891372
Sug! So, nog-iemand het die maar-net, niksseggende narsistiese drommel herken? lol.
Theuns, Nee ek kan hierdie een verduidelik. Ek het van adres verander lees gerus my kommentaar onder die berig LUR verdink top politici, polisie van bende betrokkenheid.
http://www.ditsem.net/rubriek.php?id=151#.UgMuzJCu-aR.twitter
Ek volg nou al ‘n rukkie hierdie hou van en hou nie van besigheid dop. Kan die hou van nie ook werk soos die hou nie van nie dat mens ingelok moet wees om dit te gebruik nie? Hier is ‘n misbruik daarvan. Indien ‘n gas dit wil gebruik dat hy/sy registreer.
Dit is nou 24 Augustus en julle jongste rugby-berig is van 10 Augustus. Ek boikot Naspers en DSTV en maak op ons eie media staat om rugbynuus te kry maar hier kry ek dit ook nie. Wat nou?
Heil die leser.
Hier is iemand wat aanhoudend sarkastiese kommentaar op my kommentare lewer op die forums en sodoende aanhoudend die kommentaar beleid oortree. Sy handeling teenoor my kwalifiseer aanhoudende persoonlike aanvalle op ‘n medegebruiker en is ‘n laspos.
Ek sal dit hoog op prys stel dat daardie persoon gemonitor en die nodige stappe teen hom gedoen word.
By voorbaat dank.
Willy.
http://www.valleylandalliance.org/RossAvilla/docs/Avilla_DSPaper.pdf
Jammer maar die PDF lyk vir my of hy nie bereikbaar is op die manier nie.
Die onderwerp van walging is een wat nie voldoende in konserwatiewe kringe bespreek en bestudeer word nie. Darwin het nie net nonsens gepraat nie. Sy beskrywing van die walg impuls is vir ons in hierdie tye nog steeds van groot belang. Die ingilse term “disgust” is waaroor dit hier gaan. Apartheid of eerder segregasie het ‘n baie nadelige uitwerking op die blankes in Suid Afrika gehad. Die geleentheid om aan die Afrika kulture blootgestel te word is van miljoene blankes ontneem. Net soos ons ‘n paar bosluise op die honde los om hulle teen bosluiskoors te sout het die oorgrootte meerderheid blankes nie ‘n broodnodige walging vir swartes ontwikkel nie. Dit het die rampspoedige gevolge veroorsaak. Die dokument wat ek graag wil hê Dr Roodt moet lees is by http://www.valleylandalliance.org/RossAvilla/docs/Avilla_DSPaper.pdf . Miskien is dit makliker om te google vir prejudice and disgust. Die twee terme is noodsaaklik vir oorlewing. Mooi loop.
http://www.valleylandalliance.org/RossAvilla/docs/Avilla_DSPaper.pdf
http://www.valleylandalliance.org/RossAvilla/docs/Avilla_DSPaper.pdf
Mnr die moderator, waarom word my vraag aan Dr. Dan verwyder? Dit is glad nie teen julle riglyne wat daar gestel is nie maar doodeenvoudige vrae na aanleiding van die berig? Kan ek dit weer stel? Dit is op die berig Appèl aan Afrikaners
Ek het ‘n probleem met ‘n ene Einad Snertraam wat nie u kommentaar beleid nakom nie en knaend ongewensde kommentaar op my kommentaar lewer om my uit te lok en niks anders nie. Indien sy kommentaar sin sou gemaak het, sou ek dit aanvaar het. Hy trol net en was al verban oor dieselfde rede as Daniel Maartens. Tree asb op ten die man.
Hello! Het julle dalk ‘n link na die Aljazeerde onderhoud? Ek het die “live” stream gemis.. Sal baie bly wees as julle dit op jul webblad plaas of link gee. Lyk my Aljazeera het dit nie op hule blad nie… 🙁
Mnr. die redakteur onderstaande kommentaar is beslis nie op ‘n forum soos Praag vir ons aanvaarbaar nie. Dit is ook nie die eerste keer dat hy sulke stellings maak nie. Ons vra u om teen die man op te tree. Hier is sy kommentaar.
Ken
• 7 minutes ago
Hou jy ook van die volk se klitoris en poeslappe soos
jou geagte dr geskryf het.
Man, ALMAL wat swak is met prosa reken homself `n digter.
Hou nou op om Dan so oor sy gedig te karnuffel.
Geagte Dr.Roodt. Kan u asb dr.Piet Croucamp se e-pos adres verskaf .Ek verneem hy maak aanspraak op die feit dat hy in 32 Bn gedien het.Ek sou graag die onderwerp met hom wil opneem.
Amper se ek “goedige bliksem!” n Eenvoudige versoek ontaard in n bekgeveg? Waar is PRAAG bestuur se antwoord? Almal het al iets kwytgeraak behalwe die aan wie die versoek gerig is?