Plaasmoorde – Een swaeltjie bring geen somer

“Suid-Afrika kan nie bekostig om een boer te verloor nie.” So het die minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersson tydens ‘n besoek aan ‘n Vrystaatse nuwelingboer gesê. Sy het voorts daarop gewys dat boere in effek weens die gevare waaraan hulle blootgestel is, uit die land vlug. Plaasaanvalle is egter nie rasgemotiveerd nie, aldus die minister.

Lees verder: Plaasmoorde – Een swaeltjie bring geen somer

Onderskeid tussen staat, regering, meerderheidsparty en kerk

Dr. Pieter Mulder tref in ‘n brief in Beeld (10 Januarie 2011) ‘n sinvolle onderskeiding tussen die SA-staat en regerende party. Vir Mulder is dit ongewens dat die jeugleier Malema by staatskole bekers uitdeel, so asof hy ‘n staatlike funksie beklee. Mulder se onderskeid moet breër uitgewerk word. Daar moet onderskei word tussen staat, regering-van-die-dag,

Lees verder: Onderskeid tussen staat, regering, meerderheidsparty en kerk

In die naam van die Afrikaner: Vryheid en Geregtigheid

Al te gewis staan die Afrikaner voor sy grootste uitdaging ooit. Dit is sekerlik ‘n massiewe aanname om te kan maak, aangesien die Afrikaner al voorheen klaarblyklike onoorkombare opposisie in die gesig gestaar het, wat ons immers sedertdien al met sulke hoë toekenninge en aansien vereer het. Tog, ek glo wat ons nou as die

Lees verder: In die naam van die Afrikaner: Vryheid en Geregtigheid

Die ironiese rassisme van die Europiërs se bottersimpatie

Ek het gisteraand Andre Rieu se konsert in Maastricht op televisie gekyk, wat gehou is net na sy Suid-Afrikaanse toer. In hierdie konsert het hy ‘n klein koortjie en jong swart mense wat viool en tromme speel uit Suid Afrika saamgehad. Die kinderkoor was van Bloemfontein, en die musikante van sy Houtbaai projek, waar hulle

Lees verder: Die ironiese rassisme van die Europiërs se bottersimpatie

Vrede of foefie op die Koreaanse skiereiland

Noord-Korea se versoek vir skynbare onvoorwaardelike vredesgesprekke met Suid-Korea het diplomate aan die kopkrap. Suid-Korea en Japan het beide die versoek verwerp. Suid-Korea, by monde van sy Minister vir die Vereniging van Korea, meen dis ‘n ou foefie, en dat dringende buitelandse kapitaal- en voedeselhulp agter die aanbod skuil. Dit is ook bekend dat die

Lees verder: Vrede of foefie op die Koreaanse skiereiland

Vitrioel, die potensiële sneller

Die woord “vitriol” duik nou in berigte uit die VSA en Nederland op oor die skietery waarin verskeie mense in Arizona die lewe gelaat het, en Kongreslid, Gabrielle Giffords, kritiek gewond het. Wat beteken vitriol? Die woordeboek gee die betekenis as dit waarmee probeer is om troepies selibaat te hou, naamlik blou vitrioel. Maar dit

Lees verder: Vitrioel, die potensiële sneller

PRAAG nooi media na hof oor volksmoord

PRAAG nooi môre-oggend om 8.30 vir 9.00 die media uit na die oorhandiging van ‘n brief aan regter Halgryn by die Randburgse Landdroshof waarin die toepassing van die volkereg, saamgelees met die Suid-Afrikaanse wet nr. 27 van 2002, bepleit word. Dié wet het die Roomse Statuut ingelyf by Suid-Afrikaanse wetgewing en daarom is sowel volksmoord

Lees verder: PRAAG nooi media na hof oor volksmoord

Transformasie as vloekwoord

‘n Skrywer beskryf hoe hy by die venster van ‘n boonste verdieping uitkyk. Hy sien hoe die Nazi’s ‘n groep Jode, mans, vroue en kinders, in ‘n fietshokkie injaag en vasmaak. Hierna word hulle gedeeltelik ontklee, en met allerlei slaangoed bygedam. “That is capitalism,” kom die skrywer tot sy slotsom. Hierna noem hy nog verskeie

Lees verder: Transformasie as vloekwoord

Hospitaal betaal vir ongewaste linne

Die verpleegvakbond Denosa is “ontsteld” oor mediaberigte wat beweer dat pasiënte en pasgebore babas by twee Oos-Kaapse hospitale tydens die feesseisoen op bebloede beddens moes slaap. “Ons veroordeel die blootstelling van pasiënte aan sulke toestande ten sterkste,” het Asanda Fongqo, woordvoerder van die Demokratiese Verpleegorganisasie van Suid-Afrika (Denosa), Maandag in ‘n verklaring gesê. Die Sunday

Lees verder: Hospitaal betaal vir ongewaste linne