praag.co.za

‘Reform PUK’ dreig om universiteitsrugby op Potch ook Maandag te ontwrig

Terwyl die geweld en onrus ná die ontwrigting van ‘n universiteitsrugbywedstryd op die Bloemfonteinkampus steeds wyer uitkring, het die Afro-marxistiese organisasie ‘Reform PUK’ dreigbriewe aan rugby-afrigters op Potchefstroom gestuur. Onder die opskrif “Black Lives Matter” sê die groep dat hy “geen rugby Maandag” op die PUK-kampus gaan toelaat nie. Hier volg die volledige boodskap soos dit aan rugbybelanghebbendes op die Potchefstroomkampus gestuur is.

BLACK LIVES MATTER: NO VARSITY CUP RUGBY ON MONDAY

The events on Monday 22 February 2016 at the University of the (un)Free State have shook us and the rest of conscious South Africa to our core.

Black students protesting and interrupting the Varsity Cup rugby match were savagely beaten by barbaric white Afrikaner students and their parents.

Our hearts go out to the courageous Black students of the U.F.S. No one understands the fear and constant threat of physical violence as we do.

Please continue to protect each other.

Now is the time for us to stand up and publicly and loudly condemn this vicious attack!

Reform PUK is hereby demanding that campus management disassociate themselves with the tournament and cancel Monday 29 February 2016 match against the very same UFS that unashamedly continued the game after the attack.

A university that repeatedly professes to want equality and social justice can not continue to associate itself with a university and rugby team that viciously beats Black students.
We join the national call to protest or disrupt all Varsity Cup games and the organization and sponsors.

Stop the match or we will arrive in our masses to disrupt it.

The comforts of whiteness will not be allowed to continue while Black students and workers’ needs are sidelined.

We sympathize and offer our support to the courageous Black students of the University of Pretoria. Our struggles over a language policy that protects white Afrikaner privilege while disregarding and excluding Black students from education, mirrors ours.

We stand in solidarity with you.

We call on all sympathizers, allies and friends to join us as we undertake this massive task.

Knowing full well that the attitudes, privilege and ignorant mindset that cause the attacks at UFS is bred in huge quantities on this campus.

We will not be deterred.

A luta Continua.

Comments

9 responses to “‘Reform PUK’ dreig om universiteitsrugby op Potch ook Maandag te ontwrig”

  1. boerseun Avatar
    boerseun

    Siestog! Is dit nie eerder ‘n geval van “savages” (afbrekers en brandstigters) wat “savagely” pak gekry het tydens die rugbywedstryd in Bloemfontein nie? Boontjie kry sy loontjie! Ek hoop die Pampoenboere is by die volgende wedstryd. Hierdie hele sogenaamde protesbeweging by voormalige blanke universiteite, is niks anders as ‘n geheime ANC/SAKP/-projek om die Freedom Charter se oorlog teen die witman en sy instellings tot uitvoering te bring. Blade en die ander parlementere kommuniste lag in hul mou van tevredenheid! Die witman se stryd om oorlewing teen barbarisme duur ook voort!

    1. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Sorg net dat daar genoeg Boere en Blankes teenwoordig is met hierdie wedstryd.
      ‘n Wedstryd wat nie daaroor gaan oor hoeveel Drië gedruk word nie, maar die oorlewing van die Blanke.

  2. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Hou die wedstryd. Maar hierdie keer moet daar gesorg word vir ‘n kwafffer-pakslaë.
    Vir eens en altyd moet daar weer bewys word wie die Baas is. Op Bloemfontein het hulle vinnig hakskene gewys. Absoluut niks o te vrees nie.
    Sorg ook dat die Librale Media ook goed o.p.g.e.d.o.n.n.e.r word.

  3. Andrea Avatar
    Andrea

    Hmmm, daai houte moes maar eerder anderkant die kantlyn gehou het.

  4. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Geweeg ;geweeg en te lig gevind”””sal dit van Pukke gese word kommende Maandag??

  5. G Avatar
    G

    Adriaan Basson van Naspes wil ‘n heksejag teen wit rassiste begin omdat die ou Veiligheidpolisie 40 of meer jaar gelede ‘n swarte aangerand het wat wou kom bomme plant. Maar nie ‘n enkele woord oor al die slagoffers van die ANC sedert 1994 nie. Die man ly aan ‘n ernstige loodtekort.

    http://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/adriaan-basson-wit-mense-kan-nie-langer-stilbly-oor-rassisme-20160105

    Hoe durf wit mense die versoenende hand van swart mense ná 46 jaar van apartheid weg klap? Is dit nie tyd om rassisme onwettig te verklaar nie? Hoe gaan ons rassiste se besighede doodsmoor, word gevra.

    Ek vermoed die meeste wit mense ken ‘n oom of tannie of kollega wat nog mildelik die k-woord gebruik.

    Dit is die moeiliker gesprek wat ons in 2016 behoort te hê: wat doen ons oor die rassiste in ons midde en oor die rasse-vooroordeel in elkeen van ons?

    Hulle [die getransformeerdes] verstaan dat ons gemeenskaplike vyande korrupsie, armoede en ongelykheid is en dat ons net kan gedy as ons saam aan oplossings werk.

    Niemand word rassisties gebore nie. Ons is almal produkte van jare se sosialisering en blootstelling aan mense, literatuur en ervarings.

    Ek hoor die vakansie ‘n storie van ‘n wit man van in sy 60’s wat verlede jaar vir die eerste keer ‘n openhartige gesprek gehad het met ‘n swart kollega oor sy belewenis van apartheid.

    Dit het sy ganse lewensuitkyk verander, veral toe hy uitvind hoe die swart man deur die veiligheidspolisie aangerand is en hoe dit vandag steeds sy gesondheid beïnvloed.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Ja baas son moet net onthou: die 3 grootste leuens:
      1) Die tjek is in die pos
      2) Ek het geen rasvooroordele nie
      3) Ek sal jou in die oggend respekteer.

  6. Rooikop Avatar
    Rooikop

    “Black students protesting and interrupting the Varsity Cup rugby match were savagely beaten by barbaric white Afrikaner students and their parents.” – who interrupted the match in the first place? If you stir and you get into trouble it is NOT the other parties’ fault.

  7. Regverdigheid Avatar
    Regverdigheid

    Hulle is net plein weg n klomp rassistiese terroriste nes hulle ouers waarteen ons ouers en families moes baklei het op die grens. Al wat nou die verskil is dat fat nose FW die land oopgemaak het aan hulle en nou sit die terroriste binne die lands grense en hulle het meer regte as die mense wat die land juis gebou het en ons blankes voer hulle nogals ook spek vet. Daai eff goed hol met stukke hungry lion in hulle hande rond waarvoor ons betaal het maar hulle wil ons doodmaak omdat ons rassisties is en afrikaans is. Dis hoekom so baie afrikaners biljoene rande elke maand uit die land nou begin vat,hulle is nie meer bereid om die klomp goed te voer nie en dan breuk hulle ons land af en brand als af.

Leave a Reply