Die plaaslike parlement in Katalonië sal Woensdag stem oor die verbod op bulgevegte in dié noord-oostelike streek van Spanje. Katalonië is die tuiste van Barcelona, Spanje se tweede grootste stad. Die parlement stem oor dié kwessie nadat diereregte-aktiviste ‘n veldtog geloods het en 180 000 handtekeninge in Katalonië met ‘n petisie ingesamel het. Daar is
Lees verder: Bulgevegverbod beklemtoon Katalonië se eie identiteit
