Boko Haram, ‘n militante groepering van Nigerië het bande met Al-Kaida en ander soortgelyke groepe in Wes-Afrika, volgens ‘n VN-verslag wat Woensdag vrygestel is en wat die groeiende kommer van die streek se leiers beklemtoon. Aanvalle, aanhoudings en onwettige plofstof en wapens – baie gesmokkel uit Libië – teister tans Tsjad, Mali, Mauritanië, Niger, Nigerië
Die woord vir 2011: Vasvat
Verslaggewers Sonder Grense het die woord “vasvat” [crackdown] as die woord van 2011 gekies. Joernaliste wat protes regoor die wêreld gevolg het, is getoets soos nog nooit tevore nie. Die Paryse mediavryheidgroep het gesê dat die vlaag van opstande in die Midde-Ooste, die Occupy-beweging in die Weste asook voortgesette protes in China het joernaliste in
Rassisme spook by sokker
Sokker se rassismespook loop weer. Die twee onlangse rassisme-insidente by die FA Cup se vierde ronde sal hierdie naweek weer sorg vir hoë spanning met die betrokke klubs wat voorberei om mekaar opnuut by te dam. Manchester United sal Saterdag na Anfield reis vir die eerste keer sedert die verdediger Patrice Evra herhaaldelik deur die
Davos verdedig kapitalisme
Sommige van die wêreld se top hoofuitvoerendebeamptes erken dat kapitalisme ongelykhede laat toeneem, maar hulle sê dit is beter as enige alternatiewe stelsel. Dié verdedigende salvo’s van die HUB’s is Woensdag met die afskop van gesprekke by die Wêreld Ekonomiese Forum in die Switserse ski-oord van Davos gehoor. Europa se skuldkrisis en ‘n dreigende verlangsaming
Taxi’s maai onder swart bevolking
Die minister van vervoer, mnr. S’bu Ndebele, het in die parlement bevestig dat die afgelope drie finansiële jare vanaf 2008 daar 5315 mense gesterf het net in taxi-ongelukke. In dieselfde tydperk het 1020 mense in busongelukke, 14 163 voetgangers en in totaal 41 431 mense in noodlottige ongelukke gesterf. Hy het geantwoord op ‘n vraag
Vreemdelinghaat flikker in Ekurhuleni
Buitelandse winkel-eienaars in townships in Ekurhuleni sê hulle lewe in vrees nadat ‘n spaza-winkel van ‘n burger van Bangladesj gisteraand aan die brand gesteek is. Rafiqul Islam moes toekyk hoe sy broer se winkel in vlamme opgaan. Die groep, Ekurhuleni Concerned Business Owners, het homself intussen gedistansieer van aanvalle op buitelanders. Honderde die Ekurhuleni-inwoners kla
Zuma stoom voort met AU-agenda
Katar het ingestem om sy samewerking te gee aan die Afrika-Unie en te help met die heropbou en ontwikkeling van Libië. President Jacob Zuma het dit bekend gemaak aan die einde van sy daglange besoek aan dié Golfstaat. Katar is tans die voorsitter van die Arabiese Liga waarvan Libië ‘n lid is. Die organisasie van
Oz-spioenasiehoof waarsku selfs teen ‘blond met blou oë’
Die hoof van Australië se binnelandse spioenasie-agentskap het gesê dat hy meer rekrute van nuwe immigrantegemeenskappe, veral onder die Moslems, soek, om die gevare van ‘n aanval op eie bodem te bestry. David Irvine, hoof van die Australiese Security Intelligence Organisation (ASIO), het gesê daar is ‘n “regte en aanhoudende bedreiging” van ‘n plaaslike ekstremistiese
Lees verder: Oz-spioenasiehoof waarsku selfs teen ‘blond met blou oë’
‘Los ons koning uit’
Dit is minagtend om ‘n verskoning van die Zoeloe-monarg koning Goodwill Zwelithini oor sy beweerde gay uitlating te eis, het ontstoke tradisionele leiers in KwaZulu-Natal Dinsdag gesê. “Ons veroordeel gays en lesbiese groepe wat [eis] dat Sy Majesteit iMbube om verskoning moet vra vir hulle,” het die Provinsiale Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika (Contralesa)
Katolieke biskoppe oor grondhervorming
Grond moet aangewend word met respek en omgee vir die huidige en toekomstige geslagte, het die Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppekonferensie (SAKBK) Dinsdag gesê. “Grond is ‘n bron van menslike lewe. Dit is God se geskenk aan almal van ons as mense wat verantwoordelik daarvoor is as bewaarders,” sê die SACBC se koördineerder vir geregtigheid en vrede
