Malaria in Pretoria?

Ses mense in Pretoria, Gauteng is gediagnoseer met malaria, sonder dat hulle besoek gebring het aan malariagebiede, het die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) gesê. “Malaria is bevestig in ses pasiënte in die Gautengprovinsie sonder ‘n onlangse geskiedenis van reis,” het Nios gesê in ‘n verklaring wat op sy webwerf geplaas is hierdie week.

Lees verder: Malaria in Pretoria?

Gewapende rowers dra polisie-uniforms

Polisie in Limpopo het ‘n interne ondersoek na ‘n Tohoyandou winkelroof deur mans in polisie-uniform geloods, het hulle Donderdag gesê. Brigadier Lindela Mashigo het gesê geslotekringtelevisiemateriaal wat verkry is deur die SABC TV-nuus het gewapende rowers in polisie-uniforms getoon wat die plaaslike Cash & Carry op 27 Januarie beroof het. “Ons neem dit baie ernstig

Lees verder: Gewapende rowers dra polisie-uniforms

Ontploffing by Mugg&Bean

Die aantal mense wat na ‘n gasontploffing in ‘n restaurant by die Festival Mall in Kempton Park Donderdag beseer is, het tot 23 gestyg, het paramedici gesê. “Drie werkers is nog steeds in ‘n ernstige toestand, terwyl die ander vir ligte beserings behandel is,” het die Netcare-woordvoerder, Chris Botha gesê. Die ontploffing het plaasgevind in

Lees verder: Ontploffing by Mugg&Bean

‘In ons toekoms sal jy nie omgee nie’

‘n Satiriese plakkaat van pres. Jacob Zuma en die DA-leier Helen Zille het sosiale netwerke getref. Zuma en Zille word as twee poppe uitgebeeld wat mekaar passievol omhels. Dit is die nuutste bespotting van die DA se studenteliggaam Daso se plakkaat-veldtog wat ‘n oorlog op sosiale netwerke veroorsaak. Die plakkaat wat op die komedieprogram ZANews

Lees verder: ‘In ons toekoms sal jy nie omgee nie’

ANC weier kommentaar oor nasionalisering

Die ANC het geweier om kommentaar te lewer Donderdag oor berigte dat ‘n opdragstudie die nasionalisering van myne ontmoedig. “Ons kan nie kommentaar lewer op die verslag nie. Die saak sal voorgelê word aan die NUK se nasionale uitvoerende komitee iewers tydens die vergadering,” het die partywoordvoerder Keith Khoza gesê. Hy het dié opmerkings in

Lees verder: ANC weier kommentaar oor nasionalisering

SA boere dien klag in by ISH

Zuid-Afrikaanse boeren dienen klacht in tegen ANC-regering wegens misdaden tegen de mensheid bij Internationaal Strafhof Den Haag. ‘Het aantal slachtoffers van de gruwelijke ‘plaasmoorde’ in Zuid-Afrika, de moorden uitgevoerd op blanken die leven op afgelegen boerderijen, bedraagt al minstens 1554 en wellicht meer. Die ‘plaasmoorde’ zijn geen gewone misdaad, maar passen in een context waarbij

Lees verder: SA boere dien klag in by ISH

Die Belydenis van Belhar – ‘n memorandum

1. Die Algemene Sinode van die NG Kerk het in 2011 besluit om die Belydenis van Belhar op kerkordelike wyse deel van die NG Kerk se belydenisgrondslag te maak en dit aan die Moderamen opgedra om die nodige kerkordelike prosesse hiervoor in werking te stel. Die Moderamen het uit hoofde van die opdrag te kenne

Lees verder: Die Belydenis van Belhar – ‘n memorandum

LUR sê ‘derde mag’ bedrywig in KZN

Die ‘Derde Mag’ uit die tagtigerjare van die vorige eeu is blykbaar weer terug in KwaZulu-Natal. ‘n LUR het die onlangse brand by munisipale kantore aan ‘n derde mag toegeskryf. Die Umkhanyakude-distriksmunisipalekantore in Mkuze, KwaZulu-Natal is waarskynlik doelbewus aan die brand gesteek Donderdag om bewyse te vernietig, het die owerhede gesê. “‘n Derde mag-element word

Lees verder: LUR sê ‘derde mag’ bedrywig in KZN

Breë steun in Taalunie vir Afrikaans

Opnieuw sorteert de inzet van de Partij voor de Vrijheid voor het Afrikaans effect. De motie-Bosma die zich uitspreekt over het Afrikaans op de universiteiten van Zuid-Afrika werd gisteren ondertekend door nog eens drie Vlaamse parlementariërs: Johan Verstreken (CD&V), Philip Decoene (sp.a) en Wilfried Vandaele (N-VA). Eerder steunden reeds vijf Nederlandse Kamerleden en een Vlaams

Lees verder: Breë steun in Taalunie vir Afrikaans