Thabo Mbeki het in die Mail & Guardian ‘n belangrike les aan ons geleer oor Afrika en die antieke Egiptiese beskawing. Volgens hom was die vroeë Egiptenare swart Afrikane, en hulle was kwansuis die uitvinders van skrif en hoë beskawings wat later via Griekeland na Europa oorgewaai het. Die rede waarom Afrika vandag so arm, gewelddadig, bygelowig en korrup is, is die skuld van die Europeërs, wat verlede eeu deur die ‘kanker van rassisme’ oorweldig was, aldus Mbeki.
Is Rwanda ons voorland?