praag.co.za

Die duurste vegvliegtuig in die geskiedenis

Die $350m-vliegtuig is vandeesweek by die Farnborough-lugskou in die Verenigde Koninkryk vertoon.

Dit skiet 80 vliegtuie af vir elke keer wat dit self getref word.

Maar die Amerikaanse militêre strateë wil nou fokus op helikopters en vragvliegtuie vir toekomstige oorloë, en nie op 'n 21ste-eeuse sluipvegter wat vir die Koue Oorlog ontwerp is nie.

Die VSA gaan ook nie die F-22 met sy bondgenote deel nie omdat die land die tegnologie geheim wil hou.
Dit het die vegvliegtuig absurd duur gemaak, volgens sommige selfs 'n duur fout.

консольные светильникиФільчаков Олександр Васильович прокурор

Comments

Leave a Reply