praag.co.za

Moody’s sê kredietamnestie gaan banke knou

Written by

in

,

moodysIndien die regering voortgaan met ’n “kredietamnestie” sal Suid-Afrikaanse banke se kredietwaardigheid ly, het Moody’s Investors Service gesê. 

Die kabinet het verlede week ’n aanbeveling goedgekeur om inligting oor skuld wat eens agterstallig was, maar nou afbetaal is, van die kredietopgawes van 1,6 miljoen verbruikers te verwyder.

Die stap sal dit vir banke moeiliker maak om risiko by potensiële leners te bepaal, en ook bestaande kliënte ontmoedig om hul skuld terug te betaal, het Moody’s in ’n verslag gesê.

Alberto Barbachano, ’n ontleder van Moody’s in Madrid, sê die groep meen dit sal die gehalte van data van kredietburo’s ondermyn. “Die verwydering van slegte kredietinligting van openbare opgawes is negatief” vir banke, sê hy.

Die kabinet het verlede maand gesê die amnestie sal dit vir verbruikers makliker maak om toegang tot krediet te bekom.  – Bloomberg

Comments

8 responses to “Moody’s sê kredietamnestie gaan banke knou”

  1. Seg Avatar
    Seg

    Dankie tog nou kan ek miskien ‘n ander tweedehandse motor koop.

    1. Josef Fourie Avatar
      Josef Fourie

      Ek wil graag ‘n Lexus ry. Tyd om te gaan bande skop?

      1. Seg Avatar
        Seg

        Josef, ek praat nie uit nie.

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Ander slenter van die ANC om sy ondersteuners toe te laat om op die manier die banke leeg te steel.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Rooikop weet jy al hierdie gestelery van die swartes gaan hulle uiteindelik niks in die sak bring nie – Dit sal nooit standhoudend wees nie want hulle is nie instaat tot iets meer as handearbeid nie. Dit hoekom hulle aanhoudend afneem by ons blankes.

      Ek en jy sal onder begin en n besigheid of plaas opbou met geen kennis – net met inisiatief en harde arbeid en deursettingsvermoee en ook leer uit foute wat ons gemaak het. Swartes kan nie – hulle kan nie n besigheid of n plaas self opbou nie – hulle kan hom op hulle eie ook nie instandhou of laat floreer nie.

      Ek en jy sal ons heelbeste probeer sou ons so n pragtige eerste wereld land verniet gekry het om dit instand te hou en daarop uit te bou – die swartes het nie daardie eergevoel selftrots verantwoordelikheidsin nie – hulle sit in die baasstoele en besef nie eens dat hulle hulle eie geld steel nie of hulle eielandsbates verkwansel nie of tengronde rig nie – Suid Afrika gaan hulle verloor of dit nou aan die NWO is of die Sjinese is verloor gaan hulle Suid Afrika verloor. Hulle het eenvoudig nie wat dit verg om so n land te bestuur nie.

      Die dag wat die eenvoudige swartes op grondvlak gaan besef hoe hierdie ANC hulle belieg en beroof het – gaan ek bly wees dat my vel wit is en nie swart nie.

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Hoewel ek saamstem Riempies, sal die volk weer vir die blankes die skuld gee. Ons gaan ook bars om weer dit wat ons sin was by die Sjinese en NWO weer terug te vat. Hoop maar die volk doen dit namens ons.

        1. Riempies Avatar
          Riempies

          Die Sjinese het n muur gebou om nomadiese invallers
          buite te hou en hulle volk veilig te hou. Sjinese pla nie andervolke nie en is
          verantwoordelike mense wat selfversorgend is.

          Hoekom ek dit noem is – wat dink jy gaan van
          hierdie onverantwoordelike swartes word wanneer die Sjinese hulle “grond en
          besighede” wat hulle “aangekoop” het in Suid Afrika – kom opeis? Sjinese is een
          van die hardwerkendste volke wat ek ken hulle vra nie gunste en gawes nie en
          hulle deel nie gunste en gawes uit nie. Hulle vra nie genade nie en deel nie
          genade uit nie.

          Die swartes se Damaskus oomblik le nog vir hulle
          voor wanneer hulle teen die Sjinese te staan gaan kom – wat baie meer is as
          hulle – baie slimmer is as hulle – baie eerliker is as hulle – baie meer
          hardwerkend as hulle en geen moontheid in die wereld kan of gaan se dat ons nog
          verantwoordelik is vir hulle nie.

          Rooikop ons kan vir onsself sorg en die
          swartbuiteband hang nie meer om ons nek nie – ons moet begin vir onsself
          voorsiening. maak dit is – ons enigste verantwoordelikheid – en dit moet ons doen
          voor dit te laat word.

  3. Josef Fourie Avatar
    Josef Fourie

    Die groot geld manne dink mos as jy die krokodille voer sal jy nie self geëet word nie. Ek het slegte nuus. Een of ander tyd gaan hulle ook op die spyskaart wees! Soos wanneer daar niks oor is om te voer nie. Of selfs vroeër as die vleis min begin raak – dis wat nou gebeur.

Leave a Reply