praag.co.za

Die belang van ‘n volk se geskiedenis

paulkrugerpraagPaul Kruger is op hierdie dag in 1825 gebore. Vir baie is hy onbetwisbaar die grootste leier wat die Afrikanervolk nog opgelewer het, en dit is belangrik dat geskiedkundige datums soos hierdie nie uit ‘n volk se kultuur-skatkis verdwyn nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus.

Dr. Mulder sê die feit dat Kruger se geboorte nie meer deur ‘n amptelike vakansiedag in die herinnering geroep word nie, asook gewysigde skoolleerplanne wat nie die geskiedenis van die Afrikaner belig nie, ontneem jong mense die kennis van hul agtergrond en kultuur.

“Die ANC het die geskiedenisboeke herskryf en daarom rus daar ‘n groot plig en verantwoordelikheid op alle Afrikaners om die kennis oor sy agtergrond, geskiedenis en kultuur van generasie to generasie oor te dra.

“‘n Volk se geskiedenis is die rots en fondament waarop sy toekoms gebou word,” sê dr. Mulder.

Oor Paul Kruger sê dr. Mulder hy het ’n prominente rol gespeel om die ou Transvaalse Republiek van ’n agterlike arm en onderontwikkelde staatjie te ontwikkel tot ’n moderne staat van sy tyd. ’n Staat erken deur die wêreld met ambassadeurs van al die groot moondhede van daardie tyd in Pretoria.

Hy het verskillende groeperinge Afrikaners, wat elk ’n eie republiek wou stig, met geduld bymekaar gebring om dit moontlik te maak. Dit het verder behels om ’n staatsdiens, regstelsel en ekonomie te vestig sonder dat hy ooit enige opleiding hierin gehad het.

Met net ’n basiese skoolonderrig, wat hy tuis ontvang het, het Kruger nie ’n duim teruggestaan vir die meerderwaardige Britse staatsmanne met hulle Oxford- en Cambridge grade met wie hy meer as een keer moes onderhandel nie. Talle staaltjies word vertel oor hoe hy moeilike probleme met eenvoudige “boere-wysheid” opgelos het.

Kruger het ongeag al die negatiewe propaganda oor die verlede, goeie verhoudinge met meeste swart stamme gehandhaaf.

So is die Kruger familie-Bybel deur die familie tydens die Anglo-Boere-oorlog aan die Magato-stam van Rustenburg oorhandig vir veilige bewaring om dit uit die hande van die Britte te hou. Dit sê veel van verhoudinge.

Na sy afsterwe het die Franse aan hom hulde gebring met die boodskap: “Die leier van ’n klein volk, wat staan vir ’n groot idee.”

Comments

63 responses to “Die belang van ‘n volk se geskiedenis”

  1. Daan Avatar
    Daan

    OU Rooi Piet, Paul Kruger was nooit ooit die leier van die Afrikaner nasie nie, wel die President van die BOER VOLK. Ag Flok kom net by asb. Daan

    1. Gas7 Avatar
      Gas7

      Daan, nou hoekom het die Boere ‘n Afrikaner as leier gehad?
      Ek neem aan jy weet Paul Kruger is ‘n gebore Kapenaar…?
      Die anti-Afrikaners noem mos die Kapenaars:
      a. Cape Dutch
      of

      b. Afrikaners
      en sien in groot meerderwaardigheid en selfs met nyd neer op hulle…

      Miskien moet jy ‘n lysie gaan maak en kyk hoeveel leiers van naam wat groot dinge vir ons volk gedoen het, was itv die super verregse Boerebewegings, vervloekte Afrikaners/Kapenaars gewees!

      Begryp die volgende:
      Afrikaners en Boere is dieselfde familie, een volk en as jy wil moeilik wees, dan dalk 2 stamme van een volk.

      So miskien moet jy jou eie laaste sin en jou naam as een sin lees.

      1. Daan Avatar
        Daan

        gas7

        Gaan soek op die internet ”The memoirs of Paul Kruger” jy kan dit gratis aflaai. Die boek is in 1902 in Kanada gedruk en is gegrond op die lewe van Paul Kruger. Dit is memoirs wat Oom Paul direk aan sy privaat sekretaris,Mnr H.C.Bredell oorgedra het. Lees die boek en jy sal sien dat hy hom nie as ‘n Afrikaner gesien het nie maar ‘n BOER. In elk geval was hy nie ‘n Cape Dutch nie maar van die Oos grens. So voor jy my alle voorspoed toe wens doen jou huiswerk. So by the way was jy by enige optogte vandag AH.
        Daan

        1. Marthinus Avatar
          Marthinus

          Daan, my Ma is vanaf Franschhoek en my Pa Kroonstad. So my ma is ‘n Afrikaner en my pa is ‘n Boer. Wat is ek volgens jou siening?

          1. Daan Avatar
            Daan

            Ek weet nie seker ‘n half cast ”so what ”my Ma was ‘n Ier my Pa ‘n Boer so ek is ook ‘n half cast LOL. Dit is waarmee jy jou self wil vereenselwig wat tel. Ek kan my ongelukkig nie vereenselwig met ”Afrikaner” nie dit is hulle wat ons uitverkoop het.

          2. Gas Avatar
            Gas

            Watter onsin! Jy’s ‘n dom trol. Die Afrikaners is uitverkoop deur ‘n verloopte sot wat gedink het hy lek die Vrymesselaars en Jode jou vriende se gatte vir ‘n paar sent. Want hulle sit agter hierdie str0nt oor boer

          3. Daan Avatar
            Daan

            gas
            Hoekom ‘n skuil naam is jy man of muis. Meeste van die Boere leiers was bok ryers so wat maak dit hulle, sleg nee wat muis jy is die dom trol hier, Moenie net die jode en vrymesselaars vir ons probleme beskuldig nie. Seker jou vriende se gatte gelek my vriende is almal straight.

          4. Gas7 Avatar
            Gas7

            Daan aangehaal:

            ‘Ek kan my ongelukkig nie vereenselwig met ”Afrikaner” nie dit is hulle wat ons uitverkoop het.’

            Daan, maak nie saak hoe graag jy iets sou wou hê soos jy dit sien nie, as dit nie so is nie, dan is dit nie so nie.

            Gaan maak ‘n lys van diegene wat hierdie volk vorentoe geneem het, patriotisme en nasionalisme gebou het, dan sal jy tot jou skok agterkom dat die meerderheid gebore sogenaamde Afrikaners/Kapenaars is of was.

            Maak dan ‘n lys van die bekendste Natte wat hierdie volk uitverkoop het en jy sal tot jou skok agterkom dat hulle in meerderheid van stoere Boere families afkomstig is.

            Maar nou ja, rede en logika wen nie sommer hierdie argument nie. Al wat die ‘Boere’ doen as hul hiermee gekonfronteer word, is om hul Boere verraaiers as Afrikaners te herdoop…

          5. Riempies Avatar
            Riempies

            Agnee tog Daan en Gas hierdie Boer-Afrikaner
            verdeler is mos nou – nie net deurgetrap nie maar voos getrap – tog nie weer n keer nie asseblief! Ek is moeg ek wil gaan slaap!

          6. Johan van Wyk Avatar
            Johan van Wyk

            Gas7 jy het perongeluk een fout gemaak – Genl Christiaan de Wet se eie broer het aan die Britse kant geveg. Omdat hy nou een verraaier was noem jy hom nou een Afrikaner van die Afrikanervolk?

            Nee kom nou Gas7, jy het nodig om nog te dink.

          7. Johan van Wyk Avatar
            Johan van Wyk

            Baie duidelik Marthinus – jy is een Afrikaner van die Boerevolk.

            Liefde groete

            Johan van Wyk

        2. Gas7 Avatar
          Gas7

          Daar was nie ‘n optog binne ‘n duisend seemyl van waar ek is nie, maar dit maak my seker skuldig omdat ek nie ‘n optog van 2 gereël het nie…

          Ek reageer op die voortdurende “sideshows” om die volk te verdeel met Afrikaners vs Boere.
          Verdeel en oorheers is die poging van jou vyande, waarom sou jy dit wou ondersteun?

          Waar kom die Kapenaars vandaan en van watter bloed is hulle?
          Waar kom die Oos-Kapenaars vandaan en van watter bloed is hulle?
          Waar kom die Voortrekkers vandaan en van watter bloed is hulle?

          Die Oos-Kapenaars was hoofsaaklik veeboere, daarom kon hul trek sonder om hul bedryf agter te laat. Daarom kon hul uit die ‘kolonie’ trek en daarom kon hul met die Groot Trek die binneland in.
          Dit maak hulle nie ‘n ander volk as die wat agtergebly het nie.

          Moenie verdeel nie, snoer saam.
          Eendrag maak mag.

          1. Keelvol Avatar
            Keelvol

            Om n Boer te wees is n geestelike keuse…

      2. Wim Kotze Avatar
        Wim Kotze

        Ek vermoed ons eietydse “Boere” is die resultaat van die verkragtings in die konsentrasiekampe en inteeling onder die hanskakies.

        1. Keelvol Avatar
          Keelvol

          Stadig swaar, ons wil nou nie n misverstand hê nie?

          Kom ons bewaar die vrede, net vir nog so paar dae asb…

        2. Johan van Wyk Avatar
          Johan van Wyk

          Jou naaltjie het as baba om jou nek vasgehak – plaas laat hulle jou maar uitgesit het.

          1. Wim Kotze Avatar
            Wim Kotze

            Die wysheid van ‘n brawe stryder in die vreemde? Die uitsetting het gewoonlik gebeur met die nie rasegte babas. Klaarblyklik het sommiges deurgeglip en later landuit gevlug.

          2. Johan van Wyk Avatar
            Johan van Wyk

            Wim Kotze – die liedjie Siembamba is afkomstig uit die Boereoorlog – dit gaan oor vrouens wat verkrag is deur die Britte en swartes. Boeremans het vir maande gewag vir hulle vrouens wat verkrag was – die vrouens het weer gewag dat hulle geboorte skenk aan die werpsels.

            Jy kan nou die woorde van siembamba verstaan.

            Trap op sy kop dan is hy dood.

            Daarvoor my verwysing bo.

          3. Keelvol Avatar
            Keelvol

            Some things are better left unsaid…

      3. Johan van Wyk Avatar
        Johan van Wyk

        Gas7 aangename, duidelikke verwarring van die Geskiedenis wat jy hier tong in die kies, verdraai en mee hardloop – baie sal natuurlik daarvoor val, en jy wen.

        Maar jy sien, jy praat nie met paloekas op die forum nie – jy mag daarmee wegkom op ander forums, maar nie hier nie.

        Jy praat soos ‘n Jan Smuts en ‘n Louis Botha wat hulle eie mense doodgeskiet het om toenadering te kry by die Britte. Jopie Fourie se spook hardloop nog draaie om julle.

        Voordat jy verder aanhardloop met een vraag wat jy bitter graag sal wil vra – of inteendeel – vra hom maar hierna.

        Die Cape Dutch het verkies om agter te bly in die Kaap – die haat tussen die Cape Dutch – en die Boerevolk het gekom nadat daar op menige Boere gespoeg is terwyl hulle sonder skoen deur die strate van die Kaap gestap het na die skepe wat hulle as bannelinge na Ceylon en ander plekke sou neem. Die spoeg was afkomstig uit Cape Dutch (Afrikaners) se monde.

        Nou kom dat Oom Johan jou iets wys maak vandag – een honderd jaar van nou gaan daar weer een bakleiery plaasvind – wie is die Boer, wie is die Afrikaner en wie is die Suid Afrikaner. Die Afrikaner gaan baklei teen die Suid Afrikaner en so aan.

        Die Boerevolk bestaan vandag nog – die meeste wat hulself die Afrikanervolk noem is verkeerd. Hulle mag na hulself in die regte benaming plaas – Afrikaners van die Boerevolk. Baie beslis nie Boere van die Afrikanervolk nie. Ook nie Boere-Afrikaners nie.

        Identiteit is een van die grootse hakplekke in ons geledere. Afrikaners is niks anders as ‘n kultuurgroepering nie.

        1. Johan van Wyk Avatar
          Johan van Wyk

          Ek wil maar net nog iets bylas by my skrywe hierbo – in Duits Suidwes Afrika – of soos die jonges dit ken Namibia, is daar ongeveer 10% van die bevolking wat Afrikaans praat – val hulle nou in by die Afrikanervolk of hoe dan nou.

          Julle sal werklik aan julle identiteit moet werk – moenie laat sulke belaglikke taalkeering julle in die verkeerde volk laat inval nie.

          Baie noem dit al met reg hier op – jy sal slegs weet waarnatoe jy op pad is, as jy kennis dra waar jy vandaan kom.

  2. Boerseun.Z.A.R Avatar
    Boerseun.Z.A.R

    What right does Piet Mulder have to comment on Paul Kruger,he is a traitor for joining the ANC.

    1. Gas7 Avatar
      Gas7

      Alle weerstand wat jy teen die Piet met sy sogenaamde ‘samewerkende opposisie’ het, sal ek sekerlik ondersteun.
      Maar waarom sal ons die boodskapper skiet wanneer hy uiteindelik iets sê wat reg is en tot ons volk se voordeel sou wees, mits die ouers van ons volk, dit sou hoor en uitvoer?

      1. Boerseun.Z.A.R Avatar
        Boerseun.Z.A.R

        I hear you,don’t shoot the messenger,but anything that comes out his mouth,I do not trust.He must have an ulterior motive.He wants Afrikaner support,so Zuma can give him a bonus.

        Also since when do Afrikaaners/Boers hate the cape Dutch?
        We are waiting for them to denounce the DA & embrace us up north,there are more of us than them.

        1. Gas7 Avatar
          Gas7

          Jou aanname in die eerste paragraaf is tien teen een korrek.

          As jy jou 2de paragraaf se antwoord wil hê, gaan lees gerus die verskeidenheid regse werwe en sien hoe sommige die Kapenaar/Cape Dutch/Afrikaner as sinoniem verklaar en meer hatig teenoor hulle is as wat hulle teenoor die ANC of wit liberale staan.

          1. Boerseun.Z.A.R Avatar
            Boerseun.Z.A.R

            Speaking in the historical context,how many Cape rebels were there in total who opposed imperialist british rule,the number now escapes me?
            Minute amount,No?

            What were the rest doing during this time of uprising in the boer war?

            In the modern context,It is always the DA who win the Cape,so it appears “the majority” are still, all for the liberal white Devils Alliance.
            What they fail to realize is ,they may be the majority in the kaap but not country wide.
            If “we” rise up in this country,will they still vote for aunty liberal zille?
            Time will tell…

          2. Gas7 Avatar
            Gas7

            Baie interressant.
            Vergelyk nou die verlede se britse onderdrukking met die hede se swart onderdrukking.
            Plaas nou elkeen van vandag in die skoene van diegene in die verlede.

            Dit sou beteken dat diegene van die volk wat wiele opgetrek het met die Nuwe Groot Trek na Europa, VK, Kanada en Australasië, is die Nuwe Boerevolk…?
            Diegene wat agtergebly het in swart Suid Afrika en leef volgens die onderdrukkende maatreëls van die swart staat en voortdurend poog om ‘oor die weg te kom’ met die swart meerderheid, is die Nuwe Afrikaners…?

            Hoekom trek elkeen wat hier kla nie weg van swart onderdrukking nie?
            Hoekom is elkeen wat hier kla nie deel van die sogenaamde ‘Boeremag’ nie?

            Diegene wat hier wetsgehoorsaam vasbyt, doen dit vir presies dieselfde verskeidenheid van redes waarom baie Kapenaars in die ‘kolonie’ agtergebly het en waarom baie Kapenaars nie fisiese ‘vryheidsvegters geword het nie.

            Dit het tyd geword dat ons dit waaroor ons mense gereeld hoog op gee en dit is ons hogere intellek dit begin inspan, met mekaar begin hande vat, saamstaan en werk vir ‘n eie land, eie regering en toekoms met vrede, veiligheid en voorspoed.

          3. Riempies Avatar
            Riempies

            Kom ons dit wat ons besig is om te doen – hande te vat – net n bietjie meer doelgerig om gouer te kan kom waar ons WIL wees!

          4. Gas7 Avatar
            Gas7

            Hier is die meganiek wat gebruik word om mense in massa te indoktrineer, dat hul sommer self teen mekaar draai en veg, namens die vyand.

            Om dit in hierdie land te bereik, het die staat, opvoedkundige instansies, media en kerke mooi saam geheul om te mors met die vesel van ons volk:

            If you start with a cage containing five monkeys and inside the cage, hang a banana on a string from the top and then you place a set of stairs under the banana, before long a monkey will go to the stairs and climb toward the banana.

            As soon as he touches the stairs, you spray all the other monkeys with cold water.

            After a while another monkey makes an attempt with same result

            … all the other monkeys are sprayed with cold water. Pretty soon when another monkey tries to climb the stairs, the other monkeys will try to prevent it.

            Now, put the cold water away.

            Remove one monkey from the cage and replace it with a new one.

            The new monkey sees the banana and attempts to climb the
            stairs. To his shock, all of the other monkeys beat the crap out of him.

            After another attempt and attack, he knows that if he tries to climb the stairs he will be assaulted.

            Next, remove another of the original five monkeys, replacing it with a new one.

            The newcomer goes to the stairs and is attacked. The previous newcomer takes part in the punishment…… With enthusiasm, because

            He is now part of the “team”.

            Then, replace a third original monkey with a new one, followed by the fourth, then the fifth.

            Every time the newest monkey takes to the stairs, he is attacked.

            Now, the monkeys that are beating him up have no idea why they were not permitted to climb the stairs. Neither do they know why they are participating in the beating of the newest monkey.

            Finally, having replaced all of the original monkeys, none of the remaining monkeys will have ever been sprayed with cold water.
            Nevertheless, not one of the monkeys will try to climb the stairway for the banana.

            Why, you ask? Because in their minds…that is the way it has
            always been!

            This, my friends, is how Parliament/Government/Churches/Media operate… And
            this is why:

            From time to time:
            ALL of the monkeys need to be REPLACED AT THE SAME TIME.

            Ongelukkig kan mens nie al die Linkse ‘monkeys’ in die volk vervang nie. Die vraag is dus:
            Wat moet mens doen om die ‘useful idiots’ se oë oop te maak.

          5. Riempies Avatar
            Riempies

            Laat hulle hongerly en plaas die piesang heeltemal buite die hok en as hulle wil terugdraai na hulle ge-eet het skok hulle met 250 volt. Net brutale verandering gaan hulle skok dat hulle so verplig word om weer n slag vir hulleself te dink hoe om hulle probleem op te los.

          6. Boerseun.Z.A.R Avatar
            Boerseun.Z.A.R

            Are you in the Kaap also voting for zille or are you supporting organizations like VVK who support our right to self determination?

            Lets not speak of Boeremag,Canada etc

            If you are in the Cape,I can assure you MOST whites ie: english,boers or afrikaners,are not supporting this cause & neither is the DA.
            Does that answer your question?

          7. Gas7 Avatar
            Gas7

            Ek is ‘n getoë Transvaler.
            Rakende die Kapenaars van vandag, watter keuses het hulle.
            As mense moet kies tussen perdevye en donkievye met geen beter alternatiewe nie, wie is ek om hulle te verkwalik as hul die vye met die beter geur en tekstuur kies?
            Wie is enige beterweter om hulle te verkwalik?

            Ek ondersteun enige persoon, organisasie wat werk na die vryheid, veiligheid en voorspoed van die volk.

            Dit blyk asof jy nie hou van die realiteit wat ek hierbo uitspel nie?

          8. Boerseun.Z.A.R Avatar
            Boerseun.Z.A.R

            I agree with your second paragraph completely,however if self determination is ever granted it will more than likely not be the Wes Cape,because the majority of its “future inhabitants”are not in the W Cape.

            The DA are not fighting for this right,so the inhabitants of the W. cape will always find themselves in this situation,not because I say so,but location & politics of the day .

            Please,no assumptions about me.

    2. Wim Kotze Avatar
      Wim Kotze

      Nee, Kruger was voor die ANC se tyd, hy kon nie by hulle aangesluit het nie. Jy is seker ‘n geniale boerseun synde jy so Engels skryf, of het jy net vir jou ‘n ooitjie uit Australie ingevoer?

      1. Boerseun.Z.A.R Avatar
        Boerseun.Z.A.R

        I take it you are a VV-…?
        Read carefully,when you lay down your arms,I have not even begun…

  3. Riempies Avatar
    Riempies

    Die swart volke van Suid Afrika wil die Afrikaner
    geskiedenis baie graag uitwis bloot deur die Europese geskiedenis dood te swyg
    en met swart geskiedenis vervang maar die ironie hieraan is dat hulle self nie
    oor een enkel geskiedkundige feit beskik nie maar alles waaroor hulle beskik vir
    hulle opgeneem is deur Afrikanergeskiedkundiges. Het n mens
    hierdie gemene gedrag van die swartes voorsien
    moes daardie boekkennis van die Afrikaner wat nou so brutaal aanwend teen ons
    volk se oorlewing Alles op n hoop gegooi het en aan die brand gesteek het. Dan
    het hulle gehad wat hulle verdien het geen geskiedenis nie.

    1. Liezel Avatar
      Liezel

      Presies. Waar is al die boeke wat hulle geskryf het voor van Riebeeck aangekom het? Daar was GEEN boeke, GEEN skrif, nie eers n wiel was by hulle al ontdek nie!!
      Hulle het eergister nog soos oermense geleef en nou dra hulle pakke klere en sit in SAfrika se parlement!! Wat de hel? Die ou voortrekkers sou in hul grafte omdraai as hulle moes weet wat in 1994 gebeur….

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Liezel dit was n baie duur prys wat ons
        Afrikanervolk moes betaal. Ek het vir myself afgevra waarvoor moes ons – en
        betaal ons nogsteeds so n duur prys – Ons volk was verrot van binne en niemand
        het dit agtergekom nie. Daar moes wette ingestel word om ons gene suiwer te hou
        – ons het verander in mammon aanbidders en ons kinders se opvoeding asgevolg
        daarvan versaak – ons volk het verander in n volk van gewenlose verraaiers ons
        kerke het multimiljoen rand inkomste masjiene geword – ons Afrikaners het
        selfgesentreerde egosentriese en oppervlakkige mense geword (sal maar hier mee
        volstaan) Ons volk moes n suiwering ondergaan – weer getrou word aan die gene
        wat aan ons toevertrou is en volwaardige eerbare medemenslike beginselvaste
        dapper mense word wat ons voorheen gewees het. Om dit te bereik moes ons niks
        word sodat die swakkes kan uitsak en verdwyn en die sterkes weer heel van vooraf
        moet hardwerk met die regte waardes en deursettings vermoee waarvoor ons
        wereldwyd bekend was. Dit is wat besig is om te gebeur – daar sal in die nuwe
        Afrikanervolk nie wette nodig wees om gene te beskerm nie – ons sal eerbaar
        regverdig beginselvas hardwerkend en medemenslik uitstyg tot die vlak van
        ekselensie en ons sal verlos wees van die galgtou wat om ons nek gehang het want
        die losprys is betaal met ons land en die bloed van ons vermoorde
        Afrikaners.

  4. Trippie Trip Avatar
    Trippie Trip

    Die belang van ‘n volk se geskiedenis – in antwoord hierop. BAIE BELANGRIK vir ons nageslagte. Onlangs het Sunette vertel dat haar seun ‘n ronde NUL ontvang het vir ‘n spesifieke vraag … die antwoord was NELSON MANDELA, maar haar seun het op EG Boere-Afrikaans na een van ons eertydse leiers verwys, want sy moeder leer hom die WARE FEITE van ons land se ryk en TROTSE geskiedenis.

    1. Seg Avatar
      Seg

      Ek het op skool geskiedenis gesien as een helse groot straf. Geskiedenis en Aardrykskunde het soom gegaan en uit 300 punte getel. Ek het vir geskiedenis 2 uit 150 gekry en was dit nie vir Aardrykskunde nie sou ek gedruip het. Daar was ‘n Bonthuize saam met my en hy het 1 uit 150 gekry.
      Snaaks hoe mens se prioriteite so wat die jare aanstap verander.

      1. SWAGM_ACE Avatar
        SWAGM_ACE

        Ek stem saam Seg. Geskiedenis gehaat op skool! Het laasjaar my dogter uit Nam staatskool gehaal en sy doen nou tuis onderrig. Toe ek haar geskiedenis boek uithaal, kon ek nie glo dat ek so gevoel het op skool nie.
        Kinders leer deesdae in geskiedenis hoe Nujoma “die Boere” oorwin het en wat Hendrik Witbooi gedoen het vir “die volk”! Stront man!
        Dit was die lekkerste lekker om daai “stories” te lees, my mense se geskiedenis!, soveel so dat ek begin navorsing doen het oor my stamboom en herkoms.
        Dis soos jy sê, mens se prioriteite verander soos tyd aanstap.

        1. Seg Avatar
          Seg

          SWAGN ek is in die gelukkige posisie dat my stamboom saam met die familie kom sedert toeka se dae. Ek glo mens moet weet vanwaar jy kom en ook waarheen jy op pad is wat dit betref.

          1. SWAGM_ACE Avatar
            SWAGM_ACE

            Ek’t natuurlik oop oë in daai een getrap! Baie waar.

  5. Seg Avatar
    Seg

    Daar was ook boere leiers in my familie. My agter groot groot oupa? Gerrit Maritz?

    1. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      Seg, ek is ‘n trotse MARITZ.

      1. Seg Avatar
        Seg

        Trip hoe seg hulle in brits? What about I
        Ek het een van sy name Gerhardus

      2. Riempies Avatar
        Riempies

        Van watter Maritz’e is jy – die Kalahari Maritze?

        1. Seg Avatar
          Seg

          Riempies ek glo nie sy is te “grand” vir ons Boere.

          1. Riempies Avatar
            Riempies

            Ek volg jou nie mooi met die “grand”nie – ek wou
            maar net familie probeer uitle 😉

          2. Seg Avatar
            Seg

            Tong in die kies bedoel. My ouma hulle het altyd van hulle familie in die stad as “grand” verwys en geseg hulle drink mos tee uit porselein en ons hier op die plaas sommer uit ‘n blik beker.

          3. JAVR Avatar
            JAVR

            Dit kan ek baie goed onthou!

  6. Ratel Avatar
    Ratel

    Ek het jare terug gehoor dat Paul Kruger eintlik as Steenkamp gebore is. Ek weet nie hoe waar dit is nie, maar ek het ‘n vinnige draai deur die genealogie gaan gooi, en toe kry ek hierdie stukkie daar:

    “Steenkamp d’oude, who had died at de Palmietfontein in the Koup in 1798, leaving her a small
    legacy, part of her dead father’s inheritance. This boy became the father of Paul Kruger.”

    Kan iemand miskien meer lig werp?

  7. Deon Avatar
    Deon

    ‘It does not take a majority to prevail… but rather an irate,
    tireless minority, keen on setting brushfires of freedom in the minds of
    men.’

    – Samuel Adams

  8. jacobmouw Avatar
    jacobmouw

    Jacob Zuma: The Paul kruger of the 21st Century.

  9. Johan van Wyk Avatar
    Johan van Wyk

    Dit is nie stemreg wat julle soek nie, julle wil my land hê! Met hierdie woorde het Paul Kruger hard op die tafel teenoor Alfred Milner op die tafel geslaan. In die teenwoordigheid van Paul Kruger het Koos de la Rey opgestaan – Ek sal nog in die oorlog veg – dan het jy (Paul Kruger) al lank oor gegee.

    Gun my dan graag die geleentheid Dr., Ds., Prof., Adv., watter rang jy jouself wil toeroep – miskien U Edelagbare Pieter Mulder om die ware geskiedenis van die merkwaardige grootse Afrikanerleier wat u inroep oor te praat.

    Beide gevalle wat ek hierbo opgenoem het, het wel plaasgevind, en u edele agbare Pieter Mulder dit is die waarheid. Brittanje was kwaad in die eerste plek vir Paul Kruger oor sy land – nie Transvaal nie – maar oor sy land. Grondgebied wat hy gesteel het – op sy aktes laat registreer het saam met Sammy Marks. Jy sien daar kom die Jood ook by. Paul Kruger familie aktes. Jy sien Pietertjie die grense van Transvaal was uitgelê volgens die Pretoria konvensie. Hierdie grense kon nie oorskry word nie. Paul Kruger het gedurig nog grond ingepalm vir eie gewin op die grense van Transvaal. Hy het homself verryk. Paul Kruger het reg opgenoem dat hulle Paul Kruger se land soek.

    Koos de la Rey was nog in die oorlogsveld toe Paul Kruger al lankal uit die land uitgevlug het. Natuurlik het hy nie net kaal gevlug nie – hy het een plan gehad – hy moes goud saam met hom uitvat om te betaal vir die oorlogswapens wat hy wil aankoop vir die Boere wat betrokke was in die veld. In Pretoria het hy kaste vol van die Paul Kruger goue munstukke bymekaar gemaak – dit op ossewaens gesit en pad gekies na Lourenco Marquees. President Steyn van die Vrystaat het hom ingewag in die Noord Transvaal – watervalboven om presies te wees. Die Kruger ponde is land uit – maar die wapens het nie teruggekom nie. Paul Kruger is land uit, en het ook nie weer teruggekom nie. Nie hy, sy seuns en of enige familie van hom nie.

    Inteendeel, hulle het nog nooit eens weer kom kuier in hulle geboorte, of vadersland nie. So ook nie hulle nagesate nie. Genl Christiaan de Wet, Louis Botha en Koos de la Rey en sy vrou Nonnie het na die ABO ook nog na Paul Kruger gaan soek – natuurlik om uit te vind wat het nou met die wapens gebeur? Aan hulle is vertel dat die Britse leër die wapens gekonfiskeer het op die skepe wat by Lourenco Marquees wou dok.

    Voor ek vergeet Pieterjie – ek het ook die nommers in die regte volgorde waar van die goud nog in Switse banke is – jy weet mos dat dit nie in naam geplaas word daar nie – maar in nommers.

    Nou ek sê dat Paul Kruger nie die grootse Afrikanerleier was nie – nee jy is – ja jy Ds., Prof., Dr., U Edelagbare Pieter Mulder – jy verkoop die Boer, jy verkoop die Afrikaner – en duidelik as jy jou geskiedenis ken – dan oordeel jy die grootse Afrikaner leier aan die een wat die meeste verraad pleeg – sê hallo aan FW de Klerk.

    Liefde groete

    Johan van Wyk

    1. Wim Kotze Avatar
      Wim Kotze

      Het jy betroubare bronne of steun jy net op oorlewering soos die bantoes? In jou weergawe van geskiedenis was die beroemde hoofman Tswane seker ‘n touleier van een van daai goud belaaide waens.

      1. Johan van Wyk Avatar
        Johan van Wyk

        Bronne – I have reaped my mealies deer HL Hall en Grace Hall. God help those who helps themselves – Mataffin. Verdere bronne vir jou naslaan werk – Pretroia argiewe – Aktes voor 1899. Kyk na verskillende areas en nie net in gedeeltes van Transvaal nie.

        Stellaland aktes moet nie vergeet word nie.

        Ek ken ongelukkig nie jou hoofman Tswane nie – wie was hy, en wat maak hom belangrik dat jy hom hier opnoem?

        1. jan Avatar
          jan

          Juslaaaaik Johan jy skryf die interessantse goed – jou liefdevolle opregtheid en eerlikheid is oorweldigend. [het bietjie laat by die een uitgekom..]
          Mens hoef nie slim te wees om eerlik te kan wees nie.
          Maar jou navorlsing in die argiewe is uiters interessant.
          Enkele kern kwessies wat onnodiglik ‘n moerse verleentheid is:

          Die GrootTrek was ‘n vrymersselaars projek. van Piet Retief wat die skelmste wetter denkbaar was Master Mason van Losie no 2 in PE- meer geskuld as die hele jaarlikste salaris vd Goewerneur.Toe vlug hy en neem klomp ‘gyselaars’ wat vreeslik uitgemoor word. Gewelldig.
          Sy kop word mooi plat geslaan deur Dingaan onder aanhitsing van die Bokryers in Natal. ja!! Maar die Vrymesselaartassie het die kooptraktaat in.
          Daarom is die Voortrekkers onder sensuur van die Kaapse Kerk tot vandag toe.

          Maar die Vrymesselaars kom tot asemrowende bekering en die Gelofte waarvan die Voortrekker Monument getuig wat NIE deur die Kaapse Kerk erken word nie maar wel deur die Baalkerk – Belowe! 16 des is ‘n Sabat vir die Vrymesselaars.
          1850 -60 sien die stigting van 4 Christen kerkgenootskappe vir diaspora gelowiges: Kleurlingkerk vir vrygelate slawe [hulle het noordwes migreer]
          Swart Kerk vir hoofsaaklik die Xhosas van eerwaarde Phillip etal, Dopperkerk en Hervormdekerk vir die gesensureerde wittes van Tvl en OVS.

          En dis alles waaroor die Belhar beleidenis of eerder versoening BEHOORT tegaan: Die versoening vandie WIT protestantse gesensureerde Boere en Afrikaners.
          Die erkenning van Geloftedag deur die Kaapse Kerk is die uitgangspunt wentelpunt van alles.wat daarna behoort te volg.

          Al die presidente van die Tvl was Vrymesseaars behalwe Paul Kruger.!!

          Liefdegroete Jan

          NS wat jy bedoel is ‘n kernwaarheid: Ons Boer moet ons eie unieke identiteit koester en kweek want ons is verskeur tussen die Ingelse Bokryers en die Duitse Nietzche Nazis. Sal Belhar dit regkry?????????!!
          Hmm?

          1. Johan van Wyk Avatar
            Johan van Wyk

            Goeie naand aan u Jan – ek is van mening dat die Voortrekkers nie werklik kennis gedra het waaroor Vrymesselary gaan nie.

            My rede hoekom ek so sê is die studies wat gedoen is in Ceylon, St. Helena en ander bannelinge plekke van die Boere gedurende die Tweede Boereoorlog.

            Verder omdat Boere baie ver van mekaar af gewoon het, en partykeer drie dae per perd moes aflê om by een doop uit te kom. Baie van ons slaan ons voorgeslagte op in doopseëls wat gevestig is in Swellendam.

            Vrymesselaars kom nie in kerke waar daar gedoop word nie.

            In St helena wou die Britte die Boerevolk se gedagtes verander omdat hulle opgemerk het dat hulle te gelowig is – hierdie gelowigheid wou hulle toets.

            Die Boere het ook om van hulle frustrasies af te kom so tipe forum gestig. Hulle sou een vraag ontwikkel en dan sou dit debateer word – natuurlik met wenners. Die Britte het dit opgemerk en een vraag ingesmokkel – Koninging Victoria is direkte afstammeling van Koning David – dit was die vraag wat ingesmokkel was. Die debateer spanne moes hieroor debateer.

            Die eerste strik in die vraag het uitgeloop op aanvaarding – As God dan die Hand gehad het tot die kies van David as Koning, dan moet die Boerevolk onderdanig wees teenoor Koninging Victoria.

            Nou ons weet dat die Israelvisie groepering hier gestig is – nasate van die Boere wat in hierdie debat betrokke geraak het.

            Interresant die lewe – hy draai en draai en hardloop altyd in dieselfde briekligte vas.

            Daar is bewerings dat Piet Retief doodgemaak is deur Dingaan omdat Dingaan gedink het die Piet kan van gedante verander – betekend dat net voor Piet Retief by Dingaan gekom het daar nog een Piet was genaamd Piet Uys. Een Piet met twee gesigte – gedante verandering.

            Ek dink dit is ‘n klomp bog – wat dink jy?

            Liefde groete

            Johan van Wyk

          2. jan Avatar
            jan

            Oorlede Doktor Irma Vemeulen dogter van G Moerdyk was my vriend – sy het my die verstommende inpak van die Vrymesselary in SA vertel – haar studieveld en boek.. Selfs Adam Tas wat vir WA vd Stell soveel gas gegee het was ‘n Bokryer het sy gereken. Haar pa was die grootste kenner en daarom die reusagtige Monument.
            Die ABO was ‘n Vrymesselaars projek en die britte beskou dit as The darkest Hour of the whole British History.

            Die impak van die Vrymesselary met die besetting en bevryding en stigting van die VSA [saam met SA] was oorweldigend. Washington stad se simboliek en die Statue of Liberty is alles deel van die ontsaglike invloed. Lees Dan Brown se The Lost Simbol – geweldige implikasies van hoe suiwer Satanisme /paganisme en Vrymesselary balanseer op ‘n meslem asteware. Maar die boek eindig asemrowend mooi met ..geloof hoop en liefde……Die Midnight Call Ministries van Arnold Froeser het een hele publikasie aan ‘n studie van die VSA Masons uitgegee. Washington was die grootste van die lot Masons 10% van die stigters was Nie Broeders nie.

            In die ABO het die Boere en Engelse saam vergadering gehou op Donderdagaande in Bloemfontein en dan Saterdag weer die hel uit mekaar uit geskiet aste ware.

            My Masonvriende het in die notules van die Tempel die verstommende stories opgelees. Hulle is baie gawe ouens – meestal – maar nie almal nie.

            Ek het egter ook gesien hoedat Vrymesselaars tot bekering kom [om dit te begryp en waardeer moet mens die geesteswetenskap en sielkunde goed verstaan]
            Dis hulle wat agterna op die hoeke van die strate preek en getuig van hul verlossing en weke lank JA!! weeklaag in die kerk en onophoudelik bid. Dis iets ontsagliks om te aanskou. Presies NET SOOS met Die Gelofte!!
            Die een geval wou die Gawe Liewe oupa ‘n aborsie op sy dogter in Ingeland laat doen oor haar buite-egtelike swangerskap. Ek/ ons dit afgeraai. Daai selfde kleindogtertjie is toe ‘n beeldskoon engeljie. en toe sy 10 jaar oud is toe kom sy met ‘n Gideons Bybeljie by die huis aan. Daarna volg die dramatiese bekering van die hele familie tot vandag toe.

            Geweldig
            Liefdegroete Jan

        2. Wim Kotze Avatar
          Wim Kotze

          As die grondeienaarskap in die aktekantoor geregistreer is was dit mos wettig, of beweer jy die grond is bekom met die mitiese vermiste “Kruger miljoene”? Indien wel is jou tydlyn foutief. Jy moet in elk geval vir jou ‘n nuwe tin foelie hoedjie kry, joune is beslis foutief.

          1. Johan van Wyk Avatar
            Johan van Wyk

            Wim Kotze – kom ek help jou bietjie om vir jouself te dink – antwoord hierdie vraag aan jouself, maar natuurlik kan jy dit ook op die forum antwoord.

            In 1899 was elke millimeter grond wat beskikbaar was opgemeet en het dit een akte saam gehad. Hier praat ek nou van twee Provinsies soos vandag bekend Transvaal en die Vrystaat. Hierdie aktes kan jy gaan naslaan – moet nie my woord daarvoor aanvaar nie – doen jou eie studie.

            Nou vandag word grondeise ingestel teen spesifieke grondgebiede binne die ou Transvaal en die Vrystaat oor die sg. 1913 Bantoe beleid.

            Watter grond verwys hulle na – veral as alle grond klaar ingeteken was voor die sg. 1913 Bantoebeleid? Watter grond kan hulle dan “claim” – of is hierdie net een spookstorie?

          2. Wim Kotze Avatar
            Wim Kotze

            Nog nie ‘n nuwe foelie hoedjie gekry nie? Probeer dikker foelie, dit mag dalk vir jou toestand help.

Leave a Reply