praag.co.za

Petrolprys kan skerp daal

Written by

in

‘n Ekonoom het aan East Coast Radio gesê die prys van petrol sal waarskynlik volgende maand “aansienlik” verminder.

Dawie Roodt het aan die radiostasie gesê die petrolprys sal moontlik met omtrent 40 c per liter verlaag as gevolg van die onlangse daling in die internasionale olieprys.

Dit kom nadat petrol vandeesmaand 10c per liter goedkoper geword het. Die prys van diesel het egter met sowat 10c per liter gestyg.

Александр Фильчаков Васильевич

Comments

Leave a Reply