Praag, skaam julle!

Deel op

Nee magtag, nou het ek lank genoeg my bek gehou!

Ek het onlangs onderneem om Praag as ‘n alternatiewe bron van inligting te ondersoek aangesien Naspers deesdae behoorlik die kluts kwyt is, maar wat ’n terleurstelling is julle nie!

As Dan Roodt nie skimp dat Afrikaners onwettige hoeveelhede ammunisie moet begin opgaar nie, vertel Anton Barnard (in sy blok) en ‘n ene Martin Labuschagne (vanoggend se voorbladbrief) vir ons dat Afrikaners nou moet begin klipgooi en geboue afbrand!

Is dit die beste oplossings waarmee julle (die Afrikaner se intelligentsia en geleerdes) vorendag kan kom? Ek kan miskien verstaan as ’n ongeletterde barbaar hierdie uitweg volg, maar geleerde en opgevoede Afrikaners?

“Maar klipgooi en breek is al wat in Afrika werk” sê hierdie slim menere. Nonsens! Die funksionerende SA, wat die hopelose ANC geërf het, is mos nie deur ‘n klomp klipgooiers gebou nie!

Help my dus asseblief om te onderskei tussen Praag en die ANC se modus operandi. ’n Boer maak ’n plan lui die ou gesegde. Hoekom wil julle nou die Ngunis se patetiese plan steel? Wil julle ook nou Suid-Afrika suksesvol ”struggle”?

As Praag weer eendag bereid is om soos blanke mense te begin optree laat my asseblief weet, maar vir hierdie verkaffering van my Volk wat julle propageer sien ek nie voor kans nie! Skaam vir julle!

диснеевские принцессылобановский александр фото

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.