praag.co.za

Paniek toe OR Tambo se ligte uitgaan

Written by

in

,

tamboOR Tambo Internasionale Lughawe is Dinsdagaand in chaos gedompel toe die aanloopbaanligte die gees gegee het.

Talle vliegtuie was gestrand en ander is desnoods toestemming geweier om te land.

Die stukkende ligte sal ondersoek word deur die Lughawensmaatskappy SA .

Acsa se woordvoerder, Unathi Batyashe-Fillis het gesê die ligte van beide die lughawe se aanloopbane het omstreeks 19:00 uitgedoof.

“Die kragtoevoer het weens tegniese probleme afgegaan, wat binne 35 minute opgelos is. Normale bedrywighede het sedertdien hervat,” het sy gesê.

‘n Amptenaar van die lughawe se noodpersoneel het gesê die ligte word deur ‘n rekenaar beheer.

“Ondersoekbeamptes bekyk tans die stelsel om te sien wat verkeerd geloop het,” het hy gesê.

‘n Passasier op die vlug BA6236 van Port Elizabeth het gesê passasiers was “doodstil” toe die vlieënier aankondig dat daar ‘n probleem is en hy nie op OR Tambo kan land nie.

“Toe hy sê die ligte is uit en ons het net ‘n beperkte hoeveelheid brandstof oor, het mense begin bid,” sê die passasier, wat gevra het om anoniem te bly.

Hy het gesê die vliegtuig moes vir ongeveer 10 minute oor die lughawe sirkel voor die vlieënier aangekondig het dat hulle gaan land, het The Times berig.

“Jy kon die spanning voel, jy kon die bekommernis sien op mense se gesigte, veral toe ons die ligte van noodvoertuie langs die aanloopbaan sien.”

In amptelike verklarings is die insident egter onderspeel.

 

Comments

52 responses to “Paniek toe OR Tambo se ligte uitgaan”

  1. JAVR Avatar
    JAVR

    Kom ek gooi ‘n klip in die bos……probleem is….dalk onderhoud op die ligte?

    1. StalinX Avatar
      StalinX

      Monkey see, monkey cannot do 🙂

      1. JAVR Avatar
        JAVR

        As hulle hierdie lughawens soos Dubai s’n moet onderhou, immigreer die bliksems, want dit sal te veel werk wees!

        1. Willy Avatar
          Willy

          Daardie lughawe se stelsel het ookal gestaan. Binne 10min toe word daar opgestyg!
          Dis nie aldag dat mens so ‘n skoon lughawegebou kry nie.

          1. betzie Avatar
            betzie

            Orde en dissipline ….. party rasse sukkel daarmee …..vir eeue al .

          2. JAVR Avatar
            JAVR

            Hierdie ras sal dit NOOIT regkry nie Betzie!

  2. Trippie Avatar
    Trippie

    So raak ek elke verdomde naweek (3de naweek in ‘n ry) paniekerig en soms op weeksaande ook wanneer ons hele woonbuurt se krag afgaan.
    Is die witman se hand nog aan die onderhoud ? Ek vermoed die antwoord is nee, want die gepeupel beskik nie oor die nodige kennis en vaardighede nie.

    1. JAVR Avatar
      JAVR

      “Witman, onderhoud” twee woorde wat aan die bedreigde spesies behoort!

    2. betzie Avatar
      betzie

      Soortgelyk is die dobbelsteen , of is dit nou dolosgooi , gevoel as jy n kraan hier in die veiligste woonbuurt in die land ( lagwekkend) oopdraai …….

    3. betzie Avatar
      betzie

      Daai lekker kragwoord glip ook soms oor my lippe !

      1. Arnieann Avatar
        Arnieann

        Julle moet nie so flokken vloek nie.

  3. Krisjan Lemmer Avatar
    Krisjan Lemmer

    Daar waar ek n paar jaar terug in die Kalahari werksaam was het ons maar fakkels gebou met verfblikke gevul met sand , diesel en parafien…….wonder hoeveel gaan jy nodig he op Jan Smuts.

    1. Trippie Avatar
      Trippie

      Krisjan, ek verpes ook die nuwe naam – Oliver Tambo, vir my sal dit altyd Jan Smuts wees.

      1. betzie Avatar
        betzie

        In Bloemfontein heet Eeufeesweg nou Kenneth Kaunda watsenaam .
        Straat verdien nie meer Eeufees se betekenis nie .

        1. Gas Avatar
          Gas

          Bid jou aan! Kenneth Kaunda?! Wat weet die gemiddelde makatees van Kaunda. Sal interessant wees om hulle te vra wie dit is. Wed jou nie een sal weet nie

          1. betzie Avatar
            betzie

            Gauteng klink vir my soos Gateng . Mor elke keer as ek oor die manjefieke Vaalrivier noorde toe ry . Wat is mooier as Transvaal ?

          2. Sjert Avatar
            Sjert

            Waarom gebruik jy nie steeds Transvaal, Vrystaat ens nie?
            Selfde vir al die vreemde boggom plek- en dorps-name.
            Vlokkie jille spul my tjaaina!!!

          3. betzie Avatar
            betzie

            Ek doen . Dis net as jy die afdraainaam op die bord langs die N1 aan n reisiger moet verduidelik …

          4. Sjert Avatar
            Sjert

            Mooi man!

        2. Willy Avatar
          Willy

          Betzie, of die kussiet onder sy stuk karton lekkerder sal slaap in Kenneth Kaunda straat as Eeufeesweg. Maar kom stemdag dan stem die onnosel ding weer vir die ANC!

          1. betzie Avatar
            betzie

            Sug , ja, Willy , as jy dié mense konfronteer oor die ANC se onvermoë antwoord hulle dikwels met : Dis net sekere mense in die ANC wat so optree. Dis nie die ANC nie . Red nou n beskawing….!!

        3. Arnieann Avatar
          Arnieann

          As ek daadie nuwe name sien op die N1, dan wil ek net skade maak Betzie. Die eerste afdraai was mos eers Andries Pretorius. Die tweede was Eeufees, en is nou Kenneth Kauda. Dan het Zastron verander na Nelson Mandela. Holden afdraai is nou Walter Sisulu.
          Dit sal nie lank so bly nie. Iemand se kop gaan uithaak.

      2. JAVR Avatar
        JAVR

        Weereens, soos die hospitale se name wat verander is, gaan kyk hoe lyk die Oliver Tambo (ou Boksburg/Benoni) hospitaal!! Gee boi naam en dan MOET dit afdaal na boi standaarde want dit kan nie ‘n witman se kwaliteit met swarte se naam wees nie! ALLES van die witman moet WEG!

      3. Arnieann Avatar
        Arnieann

        Jan Smuts is ook maar ‘n naam wat ons nie dikwels wil hoor nie.
        Van een terrie na ‘n ander terrie sal nie my kop breek nie.

  4. Willy Avatar
    Willy

    So val alles stuk vir stuk uitmekaar. Die sleutelpunte kom nou aan die beurt. Hoop die Super Kraal kry ook ‘n kans!

    1. Leana Avatar
      Leana

      Soos Chris hierbo noem, daar is net mooi niks wat nog 100% funksioneer nie Willy.

      1. Willy Avatar
        Willy

        Leana, dit gaan nou met rasse skrede agteruit.

        1. Arnieann Avatar
          Arnieann

          Wat kan ons doen om dit te bespoedig?

          1. JAVR Avatar
            JAVR

            Sit net en kyk en moenie hulp aanbied nie!

  5. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Daar is een of ander instansie wat wêreldwyd lughawens se vermoëns monitor.
    As OT afgradeer word, of as onveilig bevind word, sal dit groot finansiële implikasies tot gevolg hê.
    Oe, lekker !!! Ek geniet hierdie liberale inploffing.

    1. Sjert Avatar
      Sjert

      ICAO doen dit. Afrika kantoor is in Nairobi.

  6. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Ek hoor hierdie oorverdowende liberale stilte, en wonder wat dit kan wees.
    Is hulle nog in NSA?

    1. betzie Avatar
      betzie

      Mens noem die stilte lafhartige tweegesigsindroom .

    2. Willy Avatar
      Willy

      Hulle is nog aktief want hulle gee afduime wanneer ons net die waarheid praat van die DA.

  7. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Gelukkig is Lanseria naby.

  8. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Ons sit in die donker.
    Queenie sit in die modder.
    Kan iemand haar ‘n visstok leen om die tyd om te kry?

    1. JAVR Avatar
      JAVR

      Wonder of dit haar juwele is in die handsak!

      1. Sjert Avatar
        Sjert

        Paar los daaimints in die sak maar sy sit bo-op op die grotes.
        Haar gesigsuitdrukking vertel dat dit baie grotes moet wees. Miskien het een dwars gedraai.

        1. Willy Avatar
          Willy

          Die gesigsuitdrukking vertel ook dat die een wat dwars gedraai het teen die pêrel skuur.

      2. Kalium_Chloraat Avatar
        Kalium_Chloraat

        Nee, dis SA se juwele wat sy afgevat het.

    2. Kalium_Chloraat Avatar
      Kalium_Chloraat

      Haar man het seker erg gout, want om elke aand darem langs so ‘n klomp suur te moet slaap?

      1. Arnieann Avatar
        Arnieann

        Het jy dan nie gehoor hy is olik nie???

    3. Andrea Avatar
      Andrea

      Jis maar boetie lyk nie gelukkig nie! Dikbek is seker maar ‘n royal probleem.

  9. Chris111 Avatar
    Chris111

    Dieselfde probleem by SAA as by SABC. Vra maar vir PWC. En by ESKOM en TRANSNET en SANPARKS en TELKOM en SA POST OFFICE en DENEL en SAPS en SANW en en en

  10. Leana Avatar
    Leana

    Het gehoor hulle wil weer parafien en kerse gebruik….welke glo meer betroubaar is.

  11. Puma0163 Avatar
    Puma0163

    ‘n Vlieëenier wat sy sout werd is sal steeds sy vliegtuig op so ‘n groot aanloopbaan kan land. Dis nou vlnrs wat op die regte manier hul vleuels verwerf het en veral die ouens wat in die bos gevlieg het!

    1. Leana Avatar
      Leana

      Gebruik dan seker flitse langs die aanloopbaan Puma .

    2. Sjert Avatar
      Sjert

      Vlieëniers van passasiersvliegtuie kan dit wel doen, maar word deur internasionale regulasies verbied om so te maak. Behalwe in noodgevalle.

    3. Kalium_Chloraat Avatar
      Kalium_Chloraat

      Of miskien moet hulle maar blikke olie langs di baan aan die brand steek ala Jamba.

  12. Willy Avatar
    Willy

    Ek is daar. En dan vertel ons sy fortuin vir hom.

  13. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Natuurlik weer nie hulle krag rekening betaal nie.

Leave a Reply