агрегаты сварочные передвижные с дизельным двигателемлобановский депутат
Category: Spotprente
-

Vat wit grond!

Michelle Obama Woensdag in ‘n groenetuintjie in Soweto waar sy ‘n sterk simboliese boodskap uitgestuur het ten gunste van ‘n grondpagstelsel.
Teen die agtergrond van die huidige politieke ontwikkelinge in Suid-Afrika is sy òf heeltemal oningelig òf ongeërg oor die boodskap wat haar onbesonne fotosessie sal uitstuur.
























