{"id":9996,"date":"2011-02-17T06:39:10","date_gmt":"2011-02-17T06:39:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9996"},"modified":"2011-02-17T06:39:10","modified_gmt":"2011-02-17T06:39:10","slug":"vsa-onderhandel-veto-teen-israel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9996","title":{"rendered":"VSA onderhandel veto teen Israel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die VSA het Dinsdag ges\u00ea hulle sal &#8216;n VN-Veiligheidsraadverklaring ondersteun dat Amerika &#8220;nie die legitimiteit van voortgesette Israeliese nedersettingsaktiwiteite aanvaar nie,&#8221; &#8216;n skuif wat daarop gemik is om &#8216;n sterker Palestynse vetoresolusie te omseil.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die Palestyne het reeds die Amerikaanse aanbod verwerp n\u00e1 &#8216;n vergadering laat Woensdag van Arabiese verteenwoordigers en ges\u00ea hulle is van plan om te druk vir &#8216;n vetobesluit Vrydag, volgens amptenare gemoeid met die kwessie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die besluit om die Amerikaanse aanbod te verwerp beteken waarskynlik dat die Obama-administrasie vir die eerste keer ooit &#8216;n vetostem in die VN-Veiligheidsraad sal uitbring.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA toon &#8216;n nuwe gewilligheid om uit die huidige impasse in die Midde-Ooste te breek, en oorweeg om aan sy belangrike bondgenoot, Israel, &#8216;n sterk boodskap te stuur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Palestynse afvaardiging, saam met Libanon, die Veiligheidsraad se enigste Arabiese lidstaat, het die raad se president gevra om &#8216;n vergadering vir Vrydag te skeduleer. Dit is onduidelik of die Palestynse deur hul weiering bloot &#8216;n onderhandelingfoefie gemik op &#8216;n beter ooreenkoms met Washington gebruik.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Susan E. Rice, die Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies, het Dinsdag die nuwe Amerikaanse aanbod tydens &#8216;n vergadering agter geslote deure met die Arabiese Groep,&#8217; n blok van die Arabiese lande van Noord-Afrika en die Midde-Ooste gemaak. Sy het gedurende die vergadering die VSA verbind tot die ondersteuning van kritiek teen Israel se nedersettingsbeleid.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rice het die sterkbewoorde verklaring in ruil vir die omseiling van die Palestynse vetoresolusie aangebied. In die verklaring s\u00ea die VSA dat Israel se beleid &#8220;&#8216;n ernstige struikelblok vir die vrede is&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse amptenare was nie beskikbaar vir kommentaar nie, maar twee van die Veiligheidsraad se diplomate het die aanbod bevestig. Hulle het ges\u00ea dit was ook nog nie seker dat die VSA se aanbod die Arabiese Groep tevrede sal stel nie, en meen dat die VSA gedwing kan word om die Palestynse resolusie te veto.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Verenigde State is ge\u00efsoleer in die groep van 15 lande op die raad. Feitlik al 14 ander lidlande is bereid om die Palestynse resolusie te steun, volgens die raad se diplomate. &#8216;n VN-resolusie van die Veiligheidsraad dra oor die algemeen groter politieke en regsbindende krag as &#8216;n verklaring van die raad se president.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse toegewing kom te midde van &#8216;n golf van opstand in die Midde-Ooste wat leiers in Tunisi\u00eb en Egipte ontsetel het en &#8216;n uitdaging aan talle regerings in die gebied stel.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d\u0438 \u0456\u0433\u0440\u0430\u0448\u043e\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VSA het Dinsdag ges\u00ea hulle sal &#8216;n VN-Veiligheidsraadverklaring ondersteun dat Amerika &#8220;nie die legitimiteit van voortgesette Israeliese nedersettingsaktiwiteite aanvaar nie,&#8221; &#8216;n skuif wat daarop gemik is om &#8216;n sterker Palestynse vetoresolusie te omseil. Maar die Palestyne het reeds die Amerikaanse aanbod verwerp n\u00e1 &#8216;n vergadering laat Woensdag van Arabiese verteenwoordigers en ges\u00ea hulle is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9996\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA onderhandel veto teen Israel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-9996","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9996","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9996"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9996\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9996"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9996"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9996"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}