{"id":9977,"date":"2011-02-15T19:32:00","date_gmt":"2011-02-15T19:32:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9977"},"modified":"2011-02-15T19:32:00","modified_gmt":"2011-02-15T19:32:00","slug":"wanneer-diensleweringsproteste-in-straatoorloe-ontaard","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9977","title":{"rendered":"Wanneer diensleweringsproteste in straatoorlo\u00eb ontaard"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Mens moet uit die huidige proteste oor swak dienslewering in Mpumalanga en Noordwes, wat nou al lewens gekos het, aflei dat die ANC met &#8216;n persepsieprobleem te kampe het om kiesers te oortuig dat dienslewering verbeter het, soos onlangs in &#8216;n opname deur die Instituut vir Rasseverhoudinge te kenne gegee word,&#8221; aldus ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP).<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Uit ondervinding weet ons dat hierdie soort onluste gou soos &#8216;n veldbrand oor die land kan spoel, en dat Suid-Afrika &#8216;n tradisie van &#8216;n onlusteseisoen begin ontwikkel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Elektrisiteitsvoorsiening aan huishoudings met geen inkomste is problematies. Spoeltoilette is &#8216;n probleem as die rioleringstelsel nie behoorlik in stand gehou word nie, of heeltemal in duie gestort het. Toegang tot drinkwater beteken niks as dit nie veilig is nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die grootste probleem is egter dit wat &#8216;n mens waarneem, en die statistiek, nie dieselfde verhaal vertel nie. Dit wat &#8216;n mens waarneem is veel meer in pas met verslae van die ouditeur-generaal.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Mens kan &#8216;n ruk lank daarmee wegkom om vir kiesers met donkie-ore toe te rus, maar uiteindelik besef te veel mense hulle is velle oor die o\u00eb getrek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons doen &#8216;n beroep op die regering om nie voor die versoeking te swig en allerlei onhaalbare beloftes aan die kiesers te maak nie, aangesien dit wel stemme in die sak kan beteken, maar na die verkiesing tot selfs nog groter ongelukkigheid kan lei. En daardie beloftes sal onhaalbaar bly solank as wat die ANC met sy kader-ontplooiingsbeleid volhard.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Christen-Demokratiese Party het al verskeie kere die regering gemaan om hulle nie so deur die vakbonde se militante optrede aan die neuse te laat rondlei nie. In di\u00e9 land het baie vakbonde meer &#8216;vaardigheid&#8217; met afpersing en geweld as met behoorlike arbeidspraktyke.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit sal ook nou interessant wees om te sien of die ANC-jeugliga, wat deur die aanbied van die Internasionale Jeug-&#8216;fees&#8217; krediet opeis vir die omverwerping van die regerings van Tunisi\u00eb en Egipte, nou ook vir die huidige geweld en sterftes in ons strate die krediet gaan opeis. Gaan hulle ook spog oor die onluste in lande soos Iran?&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/card-product\/1034207-rigonda-rl-0125ax-b\">\u0440\u0438\u0433\u043e\u043d\u0434\u0430 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0441\u044c\u0435<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;&#8216;n Mens moet uit die huidige proteste oor swak dienslewering in Mpumalanga en Noordwes, wat nou al lewens gekos het, aflei dat die ANC met &#8216;n persepsieprobleem te kampe het om kiesers te oortuig dat dienslewering verbeter het, soos onlangs in &#8216;n opname deur die Instituut vir Rasseverhoudinge te kenne gegee word,&#8221; aldus ds. Theunis &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9977\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wanneer diensleweringsproteste in straatoorlo\u00eb ontaard&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9977","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9977","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9977"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9977\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9977"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9977"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9977"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}