{"id":9973,"date":"2011-02-15T14:37:44","date_gmt":"2011-02-15T14:37:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9973"},"modified":"2011-02-15T14:37:44","modified_gmt":"2011-02-15T14:37:44","slug":"bloedrooi-blik-oor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9973","title":{"rendered":"Bloedrooi Blik Oor"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Ek dink, as baie van ons ou volkie wat saans so om die TV vaskloek om 7de Laan te kyk, kon gelees het wat die Christian Science Monitor oor di\u00e9 en ander Suid-Afrikaanse spies geskryf het, breek hulle sommer hul TV&#8217;s.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nee, skryf die niggie uit Suid-Afrika, veral 7de Laan dra so baie by om die skade van apartheid ongedaan te maak, want dit leer respek vir al elf amptelike tale aan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iets in der voege.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En sy skryf hoe wit, swart, Engels, Afrikaans, Moor en Indi\u00ebr, saans voor die TV-stelletjie plek inneem en hulle vereenselwig met die doen en late van die &#8220;Laners.&#8221; En waar hulle nie die meestal Afrikaanse dialoog so lekker verstaan nie, daar help die Engelse subteks. Alles om so w\u00f4nnerlik te keer dat Engels oorvat.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos my broer, Bak Oor, kleintyd die lied so bietjie verkeerd gehad het, en hy gesing het hoe hy woedend om hom slaan as daar storms oor sy kop gaan, so gaan die uwe en dam die rekenaar se toetse woedend by.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor die hofsake wat gemaak word om Afrikaans in skole te probeer behou, en so aan. Van die landboustudente wat in hul derde jaar ontdek dis nou all English, hulle mag nie eens meer in die klas vir &#8216;n Afrikaanssprekende dosent &#8216;n vraag in Afrikaans vra of &#8216;n vraestel in Afrikaans beantwoord nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En van oudste, Groot Blik Oor, wat in dieselfde stad maar by &#8216;n ander universiteit, in sy Landbou-honneursjaar ontdek klasse is all English. Maar hy mag darem nog Afrikaans skryf en vrae vra.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boonop staan die berig langs een wat vertel van hoe &#8216;n goeie staatsrede Zuma gelewer het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek tik dat die toetse waai, want, so lui die spreekwoord mos, wie blikore het en nie wil hoor nie, se ore moet vuurwarm geklap word. Klang, klang!.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teleurgesteld, want in die verlede was die berigte oor Suid-Afrika byna altyd baie goed, en boonop gestroop van politieke korrektheid. Maar, so smaak dit my, moes die gereelde korrespondent &#8216;n na\u00efewe handjie bygekry het, of is hy vervang. En indien hy vervang is, was daar dalk druk van iewers af?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar terug tot 7de Laan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al kyk die uwe dit nie, is hy weens die res van die huishouding se verslaafdheid gewoonlik goed op die hoogte.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En presies hoe goed die reeks vir ons volkie se sedes is weet ek nie, want, so verstaan ek, die enigste een wat nog binne die eg in die ander tyd geraak het, het haar man se broer se kind verwag.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou weet ek die landjie se sedes \u2013 ook die van die Afrikaner \u2013 is nie so heeltemal wat dit moet wees nie \u2013 so erg \u2013 verstaan ek \u2013 daar is nou vir sommige van onse landjie se mense &#8216;n agterdeur hemel toe gemaak. Moet net reg stem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar of dit darem lewensgetrou is dat nie een kind binne die (regte) eg gebore word nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ja nee, my b\u00eatteries is heeltemal pap. Want ek het pas die hele w\u00eareld geleer  ek kyk nuus na 7de Laan, en hulle moet my nie dan bel nie. Ook nie wanneer &#8220;Hoe verklaar jy dit?&#8221; of &#8220;Kommentaar&#8221; aan is nie, en dat hulle my gerus en by voorkeur tydens 7de laan moet bel, nou moet ek die Amerikaners ook begin touwys maak. En daar is nogal &#8216;n hele lot van hulle.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/khimiya_dlya_ochistki_detaley_\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0442\u0430\u043c\u0431\u043e\u0432 \u0445\u0438\u043c\u0438\u044f \u0434\u043b\u044f \u043e\u0447\u0438\u0441\u0442\u043a\u0438 \u0434\u0435\u0442\u0430\u043b\u0435\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ipress.ua\/ru\/news\/prokurora_harkova_uvoleno_111840.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek dink, as baie van ons ou volkie wat saans so om die TV vaskloek om 7de Laan te kyk, kon gelees het wat die Christian Science Monitor oor di\u00e9 en ander Suid-Afrikaanse spies geskryf het, breek hulle sommer hul TV&#8217;s. Nee, skryf die niggie uit Suid-Afrika, veral 7de Laan dra so baie by om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9973\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bloedrooi Blik Oor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-9973","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9973","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9973"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9973\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9973"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9973"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9973"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}