{"id":9972,"date":"2011-02-15T10:56:40","date_gmt":"2011-02-15T10:56:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9972"},"modified":"2011-02-15T10:56:40","modified_gmt":"2011-02-15T10:56:40","slug":"ras-vrees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9972","title":{"rendered":"Ras = vrees"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die amygdala is &#8216;n belangrike deel van die brein se struktuur in die neurobiologie van vrees. Dit is betrokke by die verwerking van negatiewe emosies (soos vrees en woede). Navorsers het hiperaktiwiteit in die amygdala waargeneem wanneer pasi\u00ebnte dreigende gesigte sien of gekonfronteer word met skrikwekkende situasies.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Studies het ook getoon dat blootstelling aan beelde van bang gesigte, of gesigte van mense uit &#8216;n ander ras, verhoogde aktiwiteit in die amygdala veroorsaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vreesreaksie deur die amygdala kan versag word deur &#8216;n ander breindeel bekend as die rostrale antesingulaatkorteks, gele\u00eb in die frontale lob. In &#8216;n 2006-studie aan die Columbia Universiteit, het navorsers opgemerk dat mense minder aktiwiteit in die amygdale ervaar wanneer hulle bewustelik bang stimuli inneem as wanneer hulle onbewustelik bang stimuli ervaar. In die eerste geval, van bewustelike waarneming, is daar &#8216;n &#8216;n mate van emosionele beheer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rol van die amygdala in die verwerking van vreesverwante stimuli word egter bevraagteken deur ander navorsing. Selfs in die afwesigheid van die amygdala, het sekere toetsgroepe steeds dadelik gereageer op vreeslike gesigte.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onderdrukking van amygdale-aktiwiteit kan ook deur patogene veroorsaak word. Rotte besmet met die toksoplasmose parasiet is minder bang vir katte, en soms selfs katte urine-gemerkte areas opsoek. Hierdie gedrag lei dikwels daartoe dat hulle ge\u00ebet word deur katte. Die parasiet reproduseer dan binne die liggaam van die kat. Daar is bewyse dat die parasiet homself konsentreer in die amygdala van besmette rotte.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar moet op gelet word dat verskeie breindele benewens die amygdala ook geaktiveer word wanneer individue met vreesbevange teenoor neutrale gesigte gekonfronteer word, naamlik die occipitocerebellar gebiede insluitend die fusiform gyrus en die inferior pari\u00ebtale\/superior temporale gyri. Interessant genoeg, bang o\u00eb, wenkbroue en monde lyk asofdit afsonderlik gereproduseer word in die brein se respons.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/miomare-yachting.com\/ru\/turisticheskie-poezdki-v-horvatiyu\/\">\u0442\u0443\u0440\u044b \u0432 \u0445\u043e\u0440\u0432\u0430\u0442\u0438\u044e \u0438\u0437 \u043a\u0430\u043b\u0438\u043d\u0438\u043d\u0433\u0440\u0430\u0434\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0441\u044c\u0435<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die amygdala is &#8216;n belangrike deel van die brein se struktuur in die neurobiologie van vrees. Dit is betrokke by die verwerking van negatiewe emosies (soos vrees en woede). Navorsers het hiperaktiwiteit in die amygdala waargeneem wanneer pasi\u00ebnte dreigende gesigte sien of gekonfronteer word met skrikwekkende situasies. Studies het ook getoon dat blootstelling aan beelde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9972\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ras = vrees&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-9972","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9972","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9972"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9972\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9972"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9972"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9972"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}