{"id":9967,"date":"2011-02-14T07:54:40","date_gmt":"2011-02-14T07:54:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9967"},"modified":"2011-02-14T07:54:40","modified_gmt":"2011-02-14T07:54:40","slug":"probleme-met-verblyfsekerheid-wetsontwerp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9967","title":{"rendered":"Probleme met verblyfsekerheid-wetsontwerp"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Van die voorstelle wat in die wetsontwerp vervat is wat verblyfsekerheid op plase reguleer, dui op &#8216;n afwesigheid van kennis oor plaastoestande.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die regering nog kort-kort uitlatings maak oor die beskikbaarstelling van groot hoeveelhede kleinhoewes, sogenaamd om landelike armoede teen te werk, moet boere volgens die voorstelle in die wetsontwerp nou plaaswerkers toelaat om kommersieel op hul grond te boer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Plaaswerkers kan dan ook beeste sonder die boer se toestemming aanhou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Presies hoe groot moet die stukke grond wees wat elke plaaswerker kry om op kommersieel te kan boer? As die bedoeling is dat die plaaswerker daaruit &#8216;n inkomste gelykstaande aan die minumumloon te verdien, is die vereiste stuk grond in die meeste gevalle in die orde van sowat 300 hektaar. &#8216;n Boer wat tien plaaswerkers het, sal dus &#8216;n enorme plaas moet h\u00ea as hy self nog kommersieel daarop wil boer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan is daar nog die gewese plaaswerkers en plakkers met hul vee waarmee ook rekening gehou moet word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sou die wetsontwerp so gefinaliseer word en die toets van grondwetlikheid deurstaan, is al manier om nog suksesvol besitreg op &#8216;n mens se eie grond te kan uitoefen ten einde &#8216;n kommersi\u00eble boerderybestaan daaruit te maak, om skuiwergate in die wet te soek. Dis &#8216;n hoogs onbevredigende situasie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die logiese is dus om voluit te kyk na waar die planne grondwetlike regte soos die reg op eiendom, en die vertolking wat die internasionale reg daaraan heg, te ondersoek. Hiermee saam die regte soos die reg op privaatheid, die reg om &#8216;n beroep te mag beoefen, die staat se plig om mense se menswaardigheid te handhaaf, selfs die reg op veiligheid.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kommentare kan gestuur word na:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"mailto:LandTenureSecurityBill@ruraldevelopment.gov.za\">LandTenureSecurityBill@ruraldevelopment.gov.za<\/a><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/\">\u0441\u0442\u0430\u043d\u0446\u0438\u0438 \u0438\u0442\u0430\u043b\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/seotamplier.ru\/object\/transportirovka-gruza-topcargo\">topcargo \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Van die voorstelle wat in die wetsontwerp vervat is wat verblyfsekerheid op plase reguleer, dui op &#8216;n afwesigheid van kennis oor plaastoestande. Terwyl die regering nog kort-kort uitlatings maak oor die beskikbaarstelling van groot hoeveelhede kleinhoewes, sogenaamd om landelike armoede teen te werk, moet boere volgens die voorstelle in die wetsontwerp nou plaaswerkers toelaat om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9967\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Probleme met verblyfsekerheid-wetsontwerp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9967","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9967","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9967"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9967\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9967"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9967"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9967"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}