{"id":9966,"date":"2011-02-14T07:12:59","date_gmt":"2011-02-14T07:12:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9966"},"modified":"2011-02-14T07:12:59","modified_gmt":"2011-02-14T07:12:59","slug":"flitse-van-internetkommunikasie-wat-die-wereld-verander","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9966","title":{"rendered":"Flitse van internetkommunikasie wat die w\u00eareld verander"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Kort op die hakke van die nuus dat Amazon.com vir die eerste keer meer e-boeke as papiergedrukte boeke verkoop het, word berig dat Nederlandse boekhandelaars aangeraai is om ook voorsiening te maak vir die verskaffing van e-boeke, of moet aanvaar dat die boek as&#8217;t ware vir hulle toegeklap word. In 2010 het Nederlandse boekhandelaars 1,9 persent minder gedrukte boeke verkoop as die vorige, maar aan die omsetkant was die knyp selfs groter \u2013 &#8216;n daling van amper 5 persent.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierteenoor het die e-boekwinkel, Bol.com, in een en &#8216;n half jaar sy verkope van elektroniese boeke met 300 % opgestoot.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opkoms van elektroniese kommunikasie is ook vir outorit\u00eare regerings &#8216;n klip in die skoen. Die val van die Tunisiese en Egiptiese regerings word tot &#8216;n groot mate aan die omvang van kommunikasie op Twitter toegeskryf.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Iran, waar die Groen-opposisie groot optogte beplan om die suksesvolle Egiptiese revolusie te vier, het die regering nie net die optog verbied nie, maar verskeie joernaliste en aktiviste aangekeer, en bloggers kla dat hul toegang tot verskeie webtuistes geblokkeer is. In reaksie hierop het die Amerikaanse regering &#8216;n Twitterrekening in Farsi \u2013 die amptelike taal van Iran, geopen om dit vir die Irani\u00ebrs moontlik te maak om te Twitter. Die Amerikaanse ministerie van Buitelandse Sake het reeds verskeie Farsi-Tweets uitgestuur waarin die Iranse regering die kop gewas word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Mianmar het die milit\u00ear-oorheersde regering die staatsmedia aangewend om die opposisieleier, Nobel-vredespryswenner Aung San Suu Kyi, blatant te dreig dat sy en haar ondersteuners &#8220;tragies aan hul einde kan kom&#8221; as hulle voortgaan om die sanksies teen die land te steun. Omdat die internet-kommunikasie in Mianmar nog nie tot volle potensiaal ontwikkel het nie, sal die bewindhebbers waarskynlik reeds veel vermag deur die ouer konvensionele media te beheer.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/gidrobaki\/gidroakkumulyatory\">\u0433\u0438\u0434\u0440\u043e\u0430\u043a\u043a\u0443\u043c\u0443\u043b\u044f\u0442\u043e\u0440 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043c\u0438\u043d\u0441\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kort op die hakke van die nuus dat Amazon.com vir die eerste keer meer e-boeke as papiergedrukte boeke verkoop het, word berig dat Nederlandse boekhandelaars aangeraai is om ook voorsiening te maak vir die verskaffing van e-boeke, of moet aanvaar dat die boek as&#8217;t ware vir hulle toegeklap word. In 2010 het Nederlandse boekhandelaars 1,9 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9966\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Flitse van internetkommunikasie wat die w\u00eareld verander&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9966","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9966","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9966"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9966\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9966"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9966"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9966"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}