{"id":9951,"date":"2011-02-11T06:21:39","date_gmt":"2011-02-11T06:21:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9951"},"modified":"2011-02-11T06:21:39","modified_gmt":"2011-02-11T06:21:39","slug":"werkloosheid-oorsaak-van-sosiale-verval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9951","title":{"rendered":"Werkloosheid oorsaak van sosiale verval"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het ges\u00ea dat werkloosheid nie net armes se probleem is nie, maar dat dit alle Suid-Afrikaners affekteer omdat dit onderliggend is aan misdaad en ander sosiale probleme in die land. Die party het ges\u00ea dat dit in alle Suid-Afrikaners, hetsy wit of swart, arm of ryk, se belang is dat hierdie fundamentele probleem die hoogste prioriteit vorm van die regering se beleidsrigtings en inisiatiewe.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Werkloosheid erodeer die sosiale onderbou van die Suid-Afrikaanse samelewing, soos stabiele gesinne en gemeenskappe, en het die geneigdheid om soos &#8216;n kruipende woestyn ook die werkende deel van die samelewing oor tyd heen aan te tas.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-hoofwoordvoerder oor finansies, is sosialistiese regeringsbeleid die hoofoorsaak van die werkloosheidsprobleem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die regering se sosialistiese beleid van basiese inkomste-toelaes, asook verskeie ander toelaes, skep &#8216;n kultuur van afhanklikheid en dit smoor die insentief om te werk. Die regering se striemende arbeidsbeleid soos BEE hou talle potensi\u00eble besighede, wat werk kan skep, kunsmatig uit die ekonomie. Verder word buitelandse beleggers afgeskrik deur die regerende party se gevaarlike flirtasie met die idee van nasionalisering,&#8221; het Beyers ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die land se werkloosheidsyfer (uitgebreide definisie) staan tans op 35.8%. Statistiek Suid-Afrika (SSA) vererger die probleem deur &#8216;n kunsmatige en eng definisie vir werkloosheid te gebruik en om op grond daarvan te s\u00ea dat werkloosheid verminder het (volgens SSA se nuutste syfers).<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die land se werkloosheidsprobleem gaan nie opgelos word deur mense wat opgehou het om werk te soek net eenvoudig nie meer as werkloos te beskou nie.  Ekonome beskou SSA se definisie van werkloosheid as twyfelagtig.  Suid-Afrika se werkloosheid is die hoogste van die 61 lande wie se werkloosheid deur die nuusdiens Bloomberg gemonitor word. Die arbeidsmag het in die vierde kwartaal met 207 000 op &#8216;n jaargrondslag tot 17,3 miljoen gekrimp.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het ges\u00ea dat dit onvolhoubaar is dat die krimpende belastingbasis die regering se sosialistiese programme, wat werkloosheid vererger, moet befonds.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/stiel.ru\/topcargo-nadezhnyj-eksport\/\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het ges\u00ea dat werkloosheid nie net armes se probleem is nie, maar dat dit alle Suid-Afrikaners affekteer omdat dit onderliggend is aan misdaad en ander sosiale probleme in die land. Die party het ges\u00ea dat dit in alle Suid-Afrikaners, hetsy wit of swart, arm of ryk, se belang is dat hierdie fundamentele &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9951\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Werkloosheid oorsaak van sosiale verval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-9951","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9951","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9951"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9951\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9951"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9951"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9951"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}