{"id":9938,"date":"2011-02-09T07:15:04","date_gmt":"2011-02-09T07:15:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9938"},"modified":"2011-02-09T07:15:04","modified_gmt":"2011-02-09T07:15:04","slug":"bevryding-of-anargie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9938","title":{"rendered":"Bevryding of anargie?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Saam met die skok dat die omstrede jeugfees wat verlede jaar deur die Nasionale Jeugontwikkelingsagenskap gepleeg is R100 miljoen gekos het, en nie sowat R72 miljoen soos tot dusver aangedui nie, kom die pikante opmerking van die voorsitter, Andile Lungisa, dat die fees gehelp het om Tunisi\u00eb en Egipte te bevry.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie onlangs nog is &#8216;n regeringsafvaardiging na Tunisi\u00eb om nouer bande te smee met die regering wat nou uitgeskop is. Dit het omvattende nuusdekking op SABC-TV gekry, en is as &#8216;n groot prestasie voorgehou. Dat die ANC se eie jeugkornuite besig is om die regering se vriende tot &#8216;n val te help bring, word waarskynlik nie oral ewe lekker saam met duur ingevoerde Whisky afgesluk  nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boonop is duidelik halwe werk gedoen. Onder die afgevaardigdes was 242 jeugdiges uit Kuba wat op die Suid-Afrikaanse belastingbetalerskoste die fees bygewoon het. Kuba is veel meer onderdrukkend as die Mubarak-bewind in Egipte en beklee onder meer die 166ste posisie op Verslaggewers Sonder Grense se persvryheidsindeks, teenoor Egipte se 127de posisie. Trouens, volgens die lys sou verskeie van die lande wie afgevaardigdes as helde ontvang is, se lande nou kookpotte moes wees. Die Palestynse owerheid se posisie op die lys is 150ste, Libi\u00eb 160ste, Sjina 171ste, met Soedan, Siri\u00eb, en Iran nog swakker, en Eritrea heel onderaan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die fees, volgens Lungisa se maatstawwe vir sukses, was dus &#8216;n reuse mislukking.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As gekyk word hoe die afgevaardigdes, wat meestal uit links-radikale groeperings in hul lande van herkoms getrek is, op die fees met mekaar haaks was, is dit moeilik om te sien hoe enige doelwit bereik is behalwe om te kyk hoeveel owerheidsfondse vir die minste kwaliteit dienslewering geblaas kon word. Die Marokkaanse en die Polisariofront se afgevaardigdes was onder meer haaks, en die Turkse afgevaardigdes het dit hotagter gekry van jong mense uit minderheidsgemeenskappe wat in Turkye onderdruk word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe gouer die agentskap afgeskaf word en deur &#8216;n meer verantwoordelike liggaam vervang word, hoe beter vir almal \u2013 ook die buiteland.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die oomblik dien dit as weinig meer as &#8216;n trok op die ANC se soustrein om rojale aan ANC-leugligaleiers te voorsien. Lungisa verdien R1,8 miljoen per jaar, meer selfs as &#8216;n minister. Of anders gestel, bloed word uit Suid-Afrikaanse belastingbetalers getap om &#8216;n twakprater &#8216;n peperduur spreekbeurt te gee. En hiervan het Suid-Afrika reeds &#8216;n ernstige oorskot.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">the chase<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.obozrevatel.com\/crime\/90724-v-harkove-prokuratura-zavela-delo-o-krazhe-konfiskata-na-15-millionov.htm\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Saam met die skok dat die omstrede jeugfees wat verlede jaar deur die Nasionale Jeugontwikkelingsagenskap gepleeg is R100 miljoen gekos het, en nie sowat R72 miljoen soos tot dusver aangedui nie, kom die pikante opmerking van die voorsitter, Andile Lungisa, dat die fees gehelp het om Tunisi\u00eb en Egipte te bevry. Baie onlangs nog is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9938\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bevryding of anargie?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9938","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9938","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9938"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9938\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9938"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9938"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9938"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}