{"id":9935,"date":"2011-02-09T06:43:08","date_gmt":"2011-02-09T06:43:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9935"},"modified":"2011-02-09T06:43:08","modified_gmt":"2011-02-09T06:43:08","slug":"piekolie-is-hier-volgens-wikileaks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9935","title":{"rendered":"Piekolie is hier, volgens WikiLeaks"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaners vrees dat Saoedi-Arabi\u00eb, die w\u00eareld se grootste ru-olie uitvoerder, dalk nie oor genoeg reserwes beskik om stygende oliepryse te keer nie, het vertroulike kommunikasie uit die ambassade in Riyadh gewys.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kommunikasie, wat vrygestel is deur WikiLeaks, vra Washington om &#8216;n waarskuwing ernstig op te neem van &#8216;n senior amptenaar in die Saoedi-regering dat die koninkryk se ru-olie reserwes dalk oorbeklemtoon word met soveel as byna 40%.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 opspraakwekkende feit kom terwyl die olieprys die hoogte ingeskiet het in die afgelope weke tot meer as $100 per vat agv globale vraag en spanning in die Midde-Ooste. Baie ontleders verwag dat Opul se kartelvennote meer olie sal pomp om stygende pryse die hoof te bied.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar Sadad al-Husseini, &#8216;n geoloog en voormalige hoof van eksplorasie by die Saoedi-oliemonopolie Aramco, het die Amerikaanse konsulgeneraal in Riyadh in November 2007 vertel dat Aramco nie die 12.5m per dag, die kapasiteit wat benodig word om pryse laag te hou, kon bereik nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die kommunikasie tussen 2007-09, s\u00ea Husseini dat piekolie dalk so vroeg as 2012 die w\u00eareld sal tref.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Husseini het ges\u00ea op daardie punt sal Aramco nie in staat wees om die styging in globale olie-pryse te keer nie aangesien die Saoedies voorheen hulle oliebronne oorbeklemtoon het om buitelandse beleggings te stimuleer. Hy het ges\u00ea dat Aramco die tyd wat nodig is om nuwe oliebrone te ontgin, erg onderskat het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse konsul waarsku Washington voorts: &#8220;Terwyl al-Husseini die Aramco-maatskappy basies weerspreek, is hy nie oordeelsdagteoretikus nie. Sy opvoeding, ondervinding en vooruitskattings maak dat sy voorspellings ernstig oorweeg behoort te word.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die afgelope twee jaar, het ander senior energie-ontleders Husseini gerugsteun. Fatih Birol, hoofekonoom van die Internasionale Energie-agentskap, het verlede jaar aan die Guardian, die linkse Britse koerant, ges\u00ea dat konvensionele ru-uitset&nbsp; in 2020 &#8216;n plato kan bereik, &#8216;n ontwikkeling wat &#8220;nie goeie nuus&#8221; inhou vir &#8216;n w\u00eareld nog baie afhanklik van petroleum nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jeremy Leggett, sameroeper van die Britse Taskforce on Peak Oil and Energy Security, het ges\u00ea: &#8220;Ons gaan met die broek op die knie\u00eb gevang word: Ons kies om &#8216;n bedreiging vir die globale ekonomie wat so erg soos die kredietkrisis kan wees, en heel moontlik erger, te ignoreer. &#8220;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/shpritsy_i_maslenki\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0432\u043e\u0440\u043e\u043d\u0435\u0436 \u0448\u043f\u0440\u0438\u0446\u044b \u0438 \u043c\u0430\u0441\u043b\u0435\u043d\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaners vrees dat Saoedi-Arabi\u00eb, die w\u00eareld se grootste ru-olie uitvoerder, dalk nie oor genoeg reserwes beskik om stygende oliepryse te keer nie, het vertroulike kommunikasie uit die ambassade in Riyadh gewys. Die kommunikasie, wat vrygestel is deur WikiLeaks, vra Washington om &#8216;n waarskuwing ernstig op te neem van &#8216;n senior amptenaar in die Saoedi-regering &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9935\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Piekolie is hier, volgens WikiLeaks&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-9935","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9935","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9935"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9935\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9935"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9935"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9935"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}