{"id":9924,"date":"2011-02-07T09:41:44","date_gmt":"2011-02-07T09:41:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9924"},"modified":"2011-02-07T09:41:44","modified_gmt":"2011-02-07T09:41:44","slug":"da-probeer-vf-plus-by-registrasiepunt-weghou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9924","title":{"rendered":"DA probeer VF Plus by registrasiepunt weghou"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Verteenwoordigers van die Vryheidsfront Plus het die afgelope Saterdag, 5 Februarie 2011, byna nie hul petisie teen die nuwe tolhekke in Gauteng by Louw Geldenhuys laerskool in Linden, Johannesburg, kon loods nie nadat &#8216;n verteenwoordiger van die DA gepoog het om VF Plus-lede te belet om handtekeninge in te samel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 bekende laerskool was een van die OVK se registrasiepunte waar die VF Plus die enigste opposisieparty was wat kamp opgeslaan het om voornemende kiesers in te lig oor die buitensporige tariewe wat Gauteng eersdaags op vervoer in die provinsie gaan hef.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">By die VF Plus-lede se aankoms het mnr Jan Henning, DA-lid, dadelik kapsie gemaak en ges\u00ea die VF Plus-verteenwoordigers moet weg. Nadat Henning verseker is dat die hooftoesighoudende beampte van die OVK asook die provinsie se toesighoudende OVK- beampte reeds genader was en hulle toestemming verleen het, was dit duidelik dat die DA-lid nie tevrede gestel is nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Henning het die VF Plus-lede aanhou dreig met stappe omdat hulle volgens hom glo &#8220;onregmatig&#8221; opgetree het. Die VF Plus kon nie vasstel wat die aard van die sogenaamde onregmatigheid behels het nie, aangesien hulle heeltemal binne die wetlike vereistes opgetree het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het daarna verteenwoordigers by die OVK geskakel op sy selfoon (ene &#8220;Tom&#8221;) in die teenwoordigheid van algar, asook &#8220;dringende&#8221; oproepe gemaak na &#8220;Wyk 99&#8221; se raadslid Don Forbes. Henning het sy gespreksgenote ingelig dat hy graag die verleentheid vir die VF Plus wil laat &#8220;eskaleer&#8221;, soos hy dit in sy eie woorde gestel het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Henning het die ANC-verteenwoordiger ter plaatse ook ingelig oor die VF Plus se &#8220;onregmatige&#8221; optrede en die VF Plus verseker dat die DA en ANC die &#8220;beste vriende&#8221; is en dat die VF Plus terstond gehoor sal moet gee aan sy versoeke om te verkas.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 intimidasie is voortgesit met die koms van raadslid Don Forbes wat allerlei &#8220;re\u00ebls&#8221; voorgehou het as rede hoekom die VF Plus moet kamp afslaan. Hy kon, soos Henning, egter nie aandui wat presies die &#8220;oorteding&#8221; behels nie, behalwe dat die VF Plus moet weg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus-verteenwoordigers het vriendelik dog ferm geweier om te buig voor di\u00e9 skaamtelose intimidasie van die DA in samewerking met die ANC en mnr Henning versoek om sy uiters beledigende toon teenoor VF Plus-lede te staak. Hy het neerhalend aan een van die VF Plus-lede ges\u00ea sy het &#8220;&#8216;n gladde bek&#8221; vanwe\u00eb die beroep wat sy beklee.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">N\u00f3g &#8216;n DA-lid, mnr Henri Duncan, wat teenwoordig was, het die VF Plus om verskoning gevra vir die laakbare optrede van Henning en ges\u00ea dit is &#8216;n verleentheid vir sy party dat oud-NP Afrikaners hulleself s\u00f3 binne die DA gedra. Hy het as vriendskaplike gebaar die VF Plus-petisie onderteken.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Forbes het ook daarna &#8216;n hand van vriendskap uitgereik, alhoewel hy nie om verskoning gevra het vir Henning se optrede nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het binne &#8216;n paar uur Saterdag meer as &#8216;n honderd name ingesamel.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online casino uk<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verteenwoordigers van die Vryheidsfront Plus het die afgelope Saterdag, 5 Februarie 2011, byna nie hul petisie teen die nuwe tolhekke in Gauteng by Louw Geldenhuys laerskool in Linden, Johannesburg, kon loods nie nadat &#8216;n verteenwoordiger van die DA gepoog het om VF Plus-lede te belet om handtekeninge in te samel. Di\u00e9 bekende laerskool was een &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9924\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA probeer VF Plus by registrasiepunt weghou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-9924","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9924","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9924"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9924\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9924"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9924"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9924"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}