{"id":9920,"date":"2011-02-06T09:32:16","date_gmt":"2011-02-06T09:32:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9920"},"modified":"2011-02-06T09:32:16","modified_gmt":"2011-02-06T09:32:16","slug":"rotterdam-registrasie-van-etnisiteit-werk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9920","title":{"rendered":"Rotterdam: registrasie van etnisiteit werk"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Op die oog lyk etniese registrasie na &#8216;n kleinigheid. Maar in Nederland het die kwessie in &#8216;n twispunt ontaard. &#8216;n Deelgemeente by name Charlois in Rotterdam hou van alle etniese risikogevalle boek. Daar word iemand van &#8216;n ander afkoms as wit en Nederlands aangeteken. En indien nodig ook die ouers se etniese herkoms.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die College Beskerming Persoonsgegevens (CBP) het intussen di\u00e9 wyse van registrasie veroordeel en dreig met boetes as die deelgemeente hiermee voortgaan. Die registrasie van iemand met &#8216;n ander etnisiteit word sedert die Joodse voorbeeld histories gesien as uiters belaai en mag daarom slegs by uitsondering aangeteken word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Charlois heg baie waarde aan iemand se etnisiteit, s\u00ea &#8216;n woordvoerder van die deelgemeente. &#8220;As ons byvoorbeeld weet waar iemand gebore is, kan ons beter hulp bied.&#8221; Jong swart mense kry sodoende spesifieke hulp. &#8220;Iemand se etnisiteit maak hom of haar ook sigbaarder vir ons. Ons weet dan gewoonlik ook waar hierdie jeugdige woon en met watter groepe hy meng.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert die einde van 2004 registreer Charlois die etnisiteit van die jeug tot en met 24 jaar. Hierdie moontlikheid bestaan danksy Leefbare Rotterdam, die party wat destyds verteenwoordig was in die stadsbestuur. Die PvdA het ook die plan ondersteun . Op aandrang van GroenLinks, wat grondige besware gehad het teen hierdie soort registrasie, het die CBP egter later besluit om die omstrede maatre\u00ebl wetlik te toets. In April 2009 besluit die reguleerder dat Rotterdam &#8216;onwettig&#8217; optree, maar die gemeente hou desondanks die registrasie in stand. Om van die besware tegemoet te kom gee Charlois toe dat die geboorteland van die jeugdige nie ingevul hoef te word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Charlois l\u00ea die etniese data van jongmense onder meer vas &#8216;met die oog op die bestryding van die oorlas en die handhawing van die openbare orde&#8217;. Maar dit word tans deur die wet in Nederland verbied. Daar word egter &#8216;n uitsondering gemaak wanneer die posisie van sekere minderheidsgroepe danksy die registrasie verbeter.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die CBP meen nou dat die deelgemeente nie kan bewys dat probleme opgelos word danksy etniese registrasie nie. Die wetenskaplik bewyse ontbreek dalk, s\u00ea die woordvoerder van die deelgemeente maar &#8220;ons kan nietemin s\u00ea dat ons voorkeurbehandeling wel deeglik help. Probleme word vinniger aangespreek. Dit is net erg lastig om nog daarvan ook boek te hou.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gevolg is ongelukkig dat die etniese registrasie gestaak moes word en dat alle sensitiewe inligting wat die afgelope agt jaar geberg is, skoongemaak moet word. In Charlois gaan dit na raming om &#8216;n paar honderd rekords per jaar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arno Bonte van GroenLinks is verheug oor die nuutste ontwikkeling. As iemand in die moeilikheid sit, is &#8216;n persoongerigte benadering goed, vind hy. &#8220;Maar met die etniese registrasie is hele groepe oor &#8216;n kam geskeer. Asof daar tussen Marokkane onderling geen verskille kan wees nie. &#8220;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die deelgemeente kan die CBP-besluit beveg. Dit l\u00ea meer voor die hand dat die burgemeester die kabinet kan vra om die Wet op beskerming persoonsgegevens uit te brei. &#8216;n Woordvoerder van die munisipaliteit s\u00ea dat die uitspraak van die CBP eers goed bestudeer sal word voordat hulle verdere besluite sal neem.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">casino slot game<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/10.07.2017\/dostizheniya_harkova_priznayut_i_vysoko_otsenivayut_v_evrope\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op die oog lyk etniese registrasie na &#8216;n kleinigheid. Maar in Nederland het die kwessie in &#8216;n twispunt ontaard. &#8216;n Deelgemeente by name Charlois in Rotterdam hou van alle etniese risikogevalle boek. Daar word iemand van &#8216;n ander afkoms as wit en Nederlands aangeteken. En indien nodig ook die ouers se etniese herkoms. Die College &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9920\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rotterdam: registrasie van etnisiteit werk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-9920","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9920","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9920"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9920\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9920"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9920"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9920"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}