{"id":9909,"date":"2011-02-04T06:37:28","date_gmt":"2011-02-04T06:37:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9909"},"modified":"2011-02-04T06:37:28","modified_gmt":"2011-02-04T06:37:28","slug":"manyi-swak-keuse-as-kabinetswoordvoerder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9909","title":{"rendered":"Manyi swak keuse as kabinetswoordvoerder"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die aanstelling van mnr. Jimmy Manyi, voorsitter van die BMF (Black Management Forum) en voormalige direkteur-generaal van die departement van Arbeid, stuur &#8216;n verkeerde boodskap uit aan die publiek. Manyi was tot met sy aanstelling gister (Dinsdag 2 Februarie) met spesiale verlof omdat hy deur die vorige minister van Arbeid in Junie 2010 afgedank is wees beweerde korrupsie. Manyi begin sy nuwe amp met &#8216;n wolk oor sy kop en is duidelik nie bevoeg om so &#8216;n strategiese posisie te beklee nie,&#8221; het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor Arbeid, ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie aanstelling van mnr. Manyi is &#8216;n duidelike en onteenseglike bewys dat die ANC se beleid van kaderontplooiing die doodsteek vir dienslewering beteken. Kaders wat fouteer word bloot verplaas en nie gestraf nie,&#8221; het adv. Alberts bygevoeg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jimmy Manyi is ook bekend daarvoor dat hy &#8216;n obsessie het oor die toepassing van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging tot uitsluiting van wit mense. Hierdie bevooroordeelde houding neem hy saam met hom na sy nuwe amp as kabinetswoordvoerder. Manyi sal moet kan onderskei tussen sy eie opinies en die beleid wat die kabinet volg. Manyi het telkens bewys dat hy nie tevrede is met die regering se beleid nie en het eerder sy eie opinies verkoop as regeringsbeleid. Die vraag kan met reg gevra word of Manyi die vermo\u00eb het om binne die beleidsraamwerk van die regering sy taak as woordvoerder na te kom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus is van voorneme om die optrede van Jimmy Manyi as kabinetswoordvoerder noukeurig te monitor. Manyi moet die mondstuk van die kabinet wees en nie die instrument waarvolgens die kabinet sy beleid gaan maak nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">roulette games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/lb.ua\/society\/2015\/02\/23\/296529_prokuror_harkova_uvolilsya_tri_dnya.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die aanstelling van mnr. Jimmy Manyi, voorsitter van die BMF (Black Management Forum) en voormalige direkteur-generaal van die departement van Arbeid, stuur &#8216;n verkeerde boodskap uit aan die publiek. Manyi was tot met sy aanstelling gister (Dinsdag 2 Februarie) met spesiale verlof omdat hy deur die vorige minister van Arbeid in Junie 2010 afgedank is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9909\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Manyi swak keuse as kabinetswoordvoerder&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9909","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9909","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9909"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9909\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9909"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9909"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9909"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}