{"id":9906,"date":"2011-02-03T05:59:36","date_gmt":"2011-02-03T05:59:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9906"},"modified":"2011-02-03T05:59:36","modified_gmt":"2011-02-03T05:59:36","slug":"renosters-en-stropery","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9906","title":{"rendered":"Renosters en stropery"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die goudprys kom op ongeveer R300 000 per kilogram neer. Om goud te ontgin word peperduur skagte dikwels tot laer as seevlak in die ho\u00ebveld gesink, en met reuse instandhoudingskoste, lopende koste en personeeluitgawes naby aan die winsgrens geboer. Dit is gevaarlike werk, en kort-kort boet iemand met sy lewe. In die Amerikaanse staat Montana word ou, uitgediende myne weer in bedryf gestel met die hoop dat die goudprys en meer gesofistikeerde onttrekkingsmetodes dit weer lonend sal maak.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierteenoor is die prys van renosterhoring op die swartmark nou R400 000 per kilogram, maar die koste om dit te oes deur wildstropery is oneindig laer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die proses lag iemand bank toe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede jaar het renosterstropery in Suid-Afrika meer as verdubbel en is altesaam 333 van hierdie taamlik bedreigde dier gestroop. Altesaam 162 mense is in verband met moontlike renosterstropery in hegtenis geneem. Veral die swartrenoster se voortbestaan word bedreig, terwyl dit onseker is of sekere Asiatiese spesies se voortbestaan nog hoegenaamd moontlik is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die VSA het kommersi\u00eble boerdery met die amper uitgestorwe bison grootliks daartoe bygedra dat die bison, veral die vlaktebison, se voortbestaan nie meer bedreig word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit maak weinig sin dat Suid-Afrikaanse wildboere swaar in renosterbewaring bel\u00ea, groot geld betaal aan die uitruil van geskikte genetiese materiaal, peperduur wildwerende heinings aanbring en uiteindelik veel, veel minder vir &#8216;n lewende renoster in die handel kan kry as wat die stroper, wat nie die kostes aangaan nie, net vir die horing kry. Uit vrees vir wildstropers word die ligging van sommige renosterteelplase effektief geheim gehou, en broodnodige toerisme-inkomstes verbeur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van die renosterboere meen die oplossing is daarin gele\u00eb om die handel in renosterhoring te wettig, sodat die boer jaarliks meer as &#8216;n kilogram se horing per renoster kan oes. In baie gevalle word die horings in ieder geval deur die boer afgesaag om die renoster minder aantreklik vir wilddiewe te maak, maar selfs die oorblywende stompie bring bykans &#8216;n halfmiljoen rand vir die stroper-netwerk in as die renoster se horing in die been afgesaag word. Dit beteken dan ook die einde van die renoster, selfs renosterkalfie wat al &#8216;n knoppie het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gedagte is voorts dat as die oes en bemarking van renosterhoring gewettig word, die swartmarkprys erg sal daal en stropery onlonend sal word. In daardie geval sal van die bedreigde Asiatiese renosters ook makliker kan asemhaal, by wyse van spreke.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oplossing is klaarblyklik nie heeltemal so eenvoudig nie, maar ander alternatiewe om die slagting te stuit bied ook nie veel oplossings nie. Vanjaar is reeds 21 renosters gestroop, en dit lyk nie of die opruim van vermeende sindikate veel bydra tot die welvaart van die renosterbevolking nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie ure is al aan strategie\u00eb spandeer, en dit wil al hoe meer lyk of daar uiteindelik noodwendig buite die kassie gedink sal moet word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot tyd en wyl &#8216;n oplossing gevind word, sal lewens van mens en dier op die spel bly.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-90\/demisezonnaja-odezhda\/reglany-bluzki-gol-fy\">\u0433\u043e\u043b\u044c\u0444\u044b \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438 8 \u043b\u0435\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.vlast.ua\/prokuratura-nachala-rassledovat-rekonstruktsiyu-pamyatnika-arhitektury-v-tsentre-harkova\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die goudprys kom op ongeveer R300 000 per kilogram neer. Om goud te ontgin word peperduur skagte dikwels tot laer as seevlak in die ho\u00ebveld gesink, en met reuse instandhoudingskoste, lopende koste en personeeluitgawes naby aan die winsgrens geboer. Dit is gevaarlike werk, en kort-kort boet iemand met sy lewe. In die Amerikaanse staat Montana &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9906\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Renosters en stropery&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9906","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9906","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9906"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9906\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9906"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9906"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9906"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}