{"id":9888,"date":"2011-02-01T04:57:22","date_gmt":"2011-02-01T04:57:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9888"},"modified":"2011-02-01T04:57:22","modified_gmt":"2011-02-01T04:57:22","slug":"snuffelende-soesji-swyne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9888","title":{"rendered":"Snuffelende soesji-swyne"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2011\/02\/obamasusji.jpg\" \/>Die &#8220;sakeman&#8221;, of in ieder geval iemand wat deesdae vir die ware Jakob in Suid-Afrika deurgaan, mnr Kenny Kunene, het weer sy soesji-foefie uitgehaal. Di\u00e9 keer was dit in Kaapstad. Kunene het &#8216;n nuwe nagklub in Kaapstad oopgemaak, bekend as die ZAR-klub. (Is dit vernoem na die Zuid-Afrikaansche Republiek? Sekerlik nie!) Hy het toe opnuut soesji van &#8216;n vrou se maag gevreet, en let op ek gebruik die woord vreet, omdat dit by &#8216;n trogvark soos Kunene pas.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gwede Mantashe, die sekretraris-generaal van die ANC, het die soesji-etery skerp veroordeel, nes Suid-Afrika se houtwerk-savant, Julias, wat self die vorige insident van soesji en modelle in Johannesburg veroordeel het. Met die soort verontwaardiging wat Marx of Engels se baarde behoorlik sou laat bewe het, het Mantashe die etery van soesji as &#8220;teen-revolusion\u00ear&#8221; en &#8220;anti-ANC&#8221; bestempel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek verskil egter heeltemal met kameraad Mantashe. Mnr Kunene se optrede is allesbehalwe teen-revolusion\u00ear; inteendeel. Dit is bloot omdat Kunene &#8216;n ekstreme weergawe van Julias, met sy uitspattige R250,000-polshorlosie en legio luukse motors, is, dat hy die ander kamerade tot sulke intense ongemak stem. Kunene se optrede is &#8216;n spie\u00ebl waarin die ANC se SEB-trogvarke, tendepreneurs en korrupte politici hulle eie, obsene, grotesk-oorgewigte (dink aan Zuma se dikbus-seun wat mynwerkers by Aurora laat krepeer van die honger, terwyl hy self foie gras vreet) aangesigte sien, en dit is nie &#8216;n mooi ding om gade te slaan nie, selfs nie eens vir die mees geharde kaviaar-kommunis nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoekom ek s\u00ea Kunene susji-etery is allermins teen-revolusion\u00ear, is omdat dit ontwerp is om sy en sy mede swart, manlike SEB-trogvarke en tenderpreneurs se oppermag as die nuwe  heersers van die land te beaam. Niemand en niks is buite bereik van di\u00e9 trogvarke nie, s\u00ea Kunene se optrede. Ons kan maak wat ons wil, koop wat ons wil, en ook wie ons wil &#8211; selfs &#8216;n vrou wat as &#8216;n menslike skinkbord moet dien. Dis ten nouste verwant aan die verskynsel van bloulig-konvooie, waar onbenullige ANC-kaders begelei word deur &#8216;n trop ongedissiplineerde bobbejane wat sonder enige provokasie enige motoris van die pad sal druk, indien hulle hom nie van die gras sal maak nie. Weer eens is die boodskap: Ons is verhewe bo die wet, en reels is iets wat vir ander mense geld.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kunene se jongste menslike soesji-skinkbord is die mees kragtige boodskap n\u00f3g dat die ANC se swartmag-trogvarke die kitaar slaat en die res moet dans, dat die wiel sy volle sirkel gedraai het, dat die revolusie voltrek is. Die Kaapstadse skinkbord is naamlik doelbewus &#8216;n aanvallige, blanke vrou (<a href=\"http:\/\/www.timeslive.co.za\/local\/article884645.ece\/Mantashe-slams-sushi-eating-at-nightclub\">sien foto&#8217;s<\/a>). Opnuut gryp die boodskap jou, bind jou vas, en slaat jou oor die kop: &#8220;Ek, die SEB-trogvark, kan selfs julle blanke mans, wat ons revolusie volledig omver gewerp het, se vrouens as my menslike skinkbord gebruik.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mag- en maagpolitiek, &#8220;Black Power&#8221; en die volledige vernedering van hul vorige vyand, vrouens en veral die blanke man, word deur die obsene trogvarke en swyne van die ANC in die proses tot nuwe dieptes van die walglike gevoer.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/nabory_instrumenta\/\">\u043d\u0430\u0431\u043e\u0440\u044b \u0438\u043d\u0441\u0442\u0440\u0443\u043c\u0435\u043d\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die &#8220;sakeman&#8221;, of in ieder geval iemand wat deesdae vir die ware Jakob in Suid-Afrika deurgaan, mnr Kenny Kunene, het weer sy soesji-foefie uitgehaal. Di\u00e9 keer was dit in Kaapstad. Kunene het &#8216;n nuwe nagklub in Kaapstad oopgemaak, bekend as die ZAR-klub. (Is dit vernoem na die Zuid-Afrikaansche Republiek? Sekerlik nie!) Hy het toe opnuut [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":9887,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-9888","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9888","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9888"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9888\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9887"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9888"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9888"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9888"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}