{"id":9880,"date":"2011-01-31T06:18:46","date_gmt":"2011-01-31T06:18:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9880"},"modified":"2011-01-31T06:18:46","modified_gmt":"2011-01-31T06:18:46","slug":"dit-is-ons-mense","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9880","title":{"rendered":"&#8216;Dit is ons mense&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Egiptiese betogers het Maandag in die sentrale deel van Ka\u00efro gekamp en beloof om te bly totdat hulle president Hosni Mubarak se bewind omver gewerp het. Sy lot hang tans van die weermag af.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die weermag moet kies tussen Egipte en Mubarak,&#8221; lees een van die vaandels op Ka\u00efro se Tahrir-plein, waar betogers kos met soldate gedeel het wat gestuur is om die orde te herstel n\u00e1 gewelddadige betogings teen Mubarak se 30-jaar bewind die land tot in sy kern geskud het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">N\u00e1 ses dae van onrus wat gelei het tot die dood van 100 mense, het die twee kante &#8216;n dooiepunt bereik. Betogers weier om te gaan, terwyl die weermag hulle ook nie beweeg nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mubarak se beloftes om ekonomiese hervorming aan te spreek om openbare woede oor stygende pryse, werkloosheid en &#8216;n groot gaping tussen ryk en arm op te los, het nie gekeer dat bre\u00ebr oproepe opgaan om Mubarak en sy ondersteuners uit die kussings te lig nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Betogers pleit vir &#8216;n algemene staking Maandag wat die einde van die milit\u00eare bewind wat sedert &#8216;n post-koloniale Egipte in die 1950&#8217;s heers, kan beteken.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Verenigde State, &#8216;n bondgenoot wat reeds miljarde dollars se steun in Egipte ingepomp het sedert Mubarak aan bewind gekom het, het net kort van openlik ges\u00ea dat hulle hom wil uit h\u00ea. Amptenare, insluitend president Barack Obama en sekretaris van buitelandse sake, Hillary Clinton, het reeds verwys na &#8220;&#8216;n ordelike oorgang&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Senior Amerikaanse amptenaar, het ges\u00ea die gevoel onder Obama se nasionale veiligheid-volgelinge was dat Mubarak se tyd verby is, maar dit moet aan Egiptenare oorgelaat word om te bepaal wat volgende gebeur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mubarak, &#8216;n voormalige lugmaghoof, is Sondag deur sy milit\u00eare bevelvoerders bygestaan. Sy toekoms is tans in hulle hande. Egipte se minister van verdediging het Sondag per telefoon met die VS se verdedigingsekretaris Robert Gates in verbinding getree.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die VSA het die Egiptiese weermag geloof vir hulle &#8220;professionaliteit&#8221;. Egipte ontvang ongeveer $1,3 miljard per jaar van die VSA aan milit\u00eare steun.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beleggers bly nietemin senuweeagtig. Die krisis in Egipte volg&nbsp; na &#8216;n opstand wat die leier van Tunisi\u00eb twee weke gelede onttroon het asook &#8216;n golf van woede in ander lande in Noord-Afrika en die Midde-Ooste ontketen het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Finansi\u00eble markte regoor die w\u00eareld was Maandag gespanne oor die impak van die naweek se gebeure in Egipte. Brent-olie is op na &#8216;n 28-maande-hoogtepunt, net pennies onder $100 per vat. Die dollar het in Asi\u00eb gestyg nadat beleggers gesoek het na &#8216;n veilige hawe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die groter vrees is dat die onrus kan versprei na ander Midde-Oosterse lande, insluitend selfs Saoedi-Arabi\u00eb. As dit gebeur, dan is oliepryse &#8216;n raaisel,&#8221; het ANZ Bank ekonoom Sharon Z\u00f6llner in &#8216;n nota aan kli\u00ebnte ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Egiptiese opposisiekoalisie wat ook die yslike Islamitiese beweging, die Moslem-broederskap insluit, het Mohamed ElBaradei, voormalige hoof van die IAEA, genader om &#8216;n regering van nasionale eenheid te vorm en kontak te maak met die milit\u00eare leierskap.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">ElBaradei het versoek dat Obama &#8216;n tydige beroep op Mubarak doen om uit te tree.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is beter vir President Obama nie te lyk asof hy die laaste een is om aan president Mubarak te s\u00ea: &#8216;Dit is tyd vir jou om te gaan&#8217; nie, &#8221; het hy ges\u00ea tydens &#8216;n CNN-onderhoud.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">ElBaradei spandeer baie van sy tyd in die buiteland nadat hy verlede jaar &#8216;n veldtog van stapel gestuur het vir politieke hervorming in Egipte tot die opposisie se teleurstelling, maar verleen nogtans die gewig van sy internasionale reputasie aan &#8216;n beweging waarvan &#8216;n leier ontbreek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die le\u00ebr wetteloosheid stopgesit het, was daar geen teken hulle bereid is om die betogers van die strate af te kry nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die volgende paar dae sal veiligheid en stabiliteit terugkeer,&#8221; het Brigadier Atef Said in Suez ges\u00ea, oos van Ka\u00efro, die toneel van &#8216;n paar van die ergste gewelddadige voorvalle tussen die polisie en protesteerders.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal protes toelaat in die komende dae. Elkeen het die reg om hulle mening te lug.. Ons luister en probeer alle partye help. Ons is nie hier om iemand te stop nie. Dit is ons mense,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/nasosnoe-oborudovanie\/bytovye-nasosy-dlya-doma-i-sada\/avtomaticheskie-stancii\">\u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u0430\u0442\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u043e\u0439 \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441\u043d\u043e\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0441\u043a\u043e\u0439 \u043e\u0431\u043b\u0430\u0441\u0442\u0438<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Egiptiese betogers het Maandag in die sentrale deel van Ka\u00efro gekamp en beloof om te bly totdat hulle president Hosni Mubarak se bewind omver gewerp het. Sy lot hang tans van die weermag af. &#8220;Die weermag moet kies tussen Egipte en Mubarak,&#8221; lees een van die vaandels op Ka\u00efro se Tahrir-plein, waar betogers kos met &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9880\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Dit is ons mense&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-9880","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9880","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9880"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9880\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9880"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9880"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9880"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}