{"id":9876,"date":"2011-01-28T08:09:30","date_gmt":"2011-01-28T08:09:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9876"},"modified":"2011-01-28T08:09:30","modified_gmt":"2011-01-28T08:09:30","slug":"hoe-meer-dinge-verander-hoe-meer-bly-dit-dieselfde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9876","title":{"rendered":"Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Met die lansering van &#8216;n tweede ruimtetoestel wat met seile werk, is die fokus opnuut geplaas op die feit dat die oplossing teen omgewingsbesoedeling \u2013 of ten minste van die konsepte \u2013 al eeue in die mensdom se kennisraamwerk verweef is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om van die sonwind en die son se fotone gebruik te maak om ruimteskepe teen duisligwekkende snelhede te laat beweeg is nie &#8216;n nuwe konsep nie, maar dit het nogtans baie uitdagings gebied voort die eerste eksperimentele toestelle gelanseer is. Dit gaan nog baie werk en uitdagings bied voor di\u00e9 tegnologie gebruik kan word om reise na naburige sterrestelsels te onderneem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is egter nie net wetenskaplikes wat na ou tegnologie kyk nie. Pas het die Meksikaanse le\u00ebr dwelmsmokkelaars vasgetrek wat van &#8216;n toestel gebruik gemaak het om dwelms oor die grens na die VSA te slinger. Na berig word lyk dit na &#8216;n Middeleeuse katapult. Dit is nie bekend hoe lank di\u00e9 tegniek in gebruik was voor die spulletjie aangekeer is nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">W\u00eareldwyd is daar &#8216;n reuse waglys vir windturbines om elektrisiteit deur windkrag op te wek. Die omvang van hierdie windplase, ook ter see, laat omgewingsaktiviste ook hieroor in opstand kom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mens is intussen nie net besig om sy eie nes, die aarde te bevuil en dalk onbewoonbaar te maak nie, maar ook die ander lewe op die planeet waaroor die mens veronderstel is om verantwoordelik te heers. Om na ou tegnologie te kyk en modern te improviseer, kan die mens moontlik we\u00eb vind om sy skadelike spoor te minimaliseer.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free casino games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die lansering van &#8216;n tweede ruimtetoestel wat met seile werk, is die fokus opnuut geplaas op die feit dat die oplossing teen omgewingsbesoedeling \u2013 of ten minste van die konsepte \u2013 al eeue in die mensdom se kennisraamwerk verweef is. Om van die sonwind en die son se fotone gebruik te maak om ruimteskepe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9876\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9876","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9876","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9876"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9876\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9876"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9876"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9876"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}