{"id":986,"date":"2007-10-17T13:52:45","date_gmt":"2007-10-17T13:52:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=986"},"modified":"2007-10-17T13:52:45","modified_gmt":"2007-10-17T13:52:45","slug":"vigs-pasinte-voltooi-nie-behandeling-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=986","title":{"rendered":"Vigs-pasi?nte voltooi nie behandeling nie"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">Prof Sydney Rosen van die Boston-universiteit het heelwat navorsing vir hierdie artikel in Afrika suid van die Sahara gedoen &ndash; veral in Suid-Afrika, wat die w&ecirc;reld se meeste vigs-pasi&euml;nte het. In Afrika, het Rosen en sy kollegas uitgevind, begin mense eers op &rsquo;n gevorderde stadium van die siekte met antiretrovirale middels in vergelyking met Westerlinge, wat met ander woorde die ho&euml; sterftesyfer in Afrika verklaar.<\/p>\n<p> Meer en kleiner gesondheidsklinieke moet opgerig word, volgens die organisasie Dokters sonder Grense. Dikwels wil mense nie ure toustaan nie en kry hulle gevolglik nie hulle medisyne nie. Sommige is ook te siek en verswak om kliniek toe te stap en vervoer is nie altyd beskikbaar nie. &nbsp;<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">Vroe&euml;r vanjaar het navorsing bewys dat manlike besnydenis die risiko van MIV-besmetting met tot 60% kan verminder. Dit kan moontlik die aantal vigs-pasi&euml;nte uiteindelik verminder. So nie, gaan gesondheidswerkers nie kan voorbly om almal te behandel nie.<\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">top online games no download<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">Slegs sowat 60% van Afrikane wat MIV\/vigs onder lede het, neem twee jaar nadat hulle met behandeling begin het nog hul medisyne. Teen daardie tyd is 40% van hierdie groep mense al dood en die res daag eenvoudig nie meer by klinieke op om hulle medisyne te kom haal en doktersafsprake na te kom nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">Hierdie resultate is Maandag in die<em> Public Library of Science Medicine Journal <\/em>gepubliseer. In te&euml;stelling met die resultate in Afrika, reken die W&ecirc;reldgesondheidsorganisasie (WGO) dat sowat 80% van pasi&euml;nte in Westerse lande nog n&aacute; twee jaar steeds getrou vir behandeling gaan. Die WGO het aanvanklik gehoop om teen die einde van 2005 drie miljoen Afrikane van antiretrovirale middels te kon voorsien. Slegs 1.3 miljoen mense kon egter bereik word. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n Verdere 4.8 miljoen pasi&euml;nte benodig nog medisyne. Sowat 25 miljoen mense in Afrika het tans die virus onder lede.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,964],"class_list":["post-986","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-vigs-pasinte-voltooi-nie-hul-behandeling-nie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/986","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=986"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/986\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=986"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=986"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=986"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}