{"id":9831,"date":"2011-01-21T16:34:50","date_gmt":"2011-01-21T16:34:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9831"},"modified":"2011-01-21T16:34:50","modified_gmt":"2011-01-21T16:34:50","slug":"libanon-christen-kopsorge-in-n-moslem-konfrontasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9831","title":{"rendered":"Libanon: Christen-kopsorge in &#8216;n Moslem-konfrontasie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Met Hisbollah se onttrekking uit die Libanese regering kou mense in verskillende dele van die w\u00eareld die naels. Israel word waarskynlik die nouste geraak, maar ook vir Libanon se groot Christenbevolking is daar moontlike implikasies.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Israel het kennis geneem dat Hisbollah onlangs vol bravade ges\u00ea het dat hulle Israel weer gaan aanval, en nou sterker is as met die vorige geleentheid toe hulle die suidelike buurland Libanon ingeval het om Hisbollah &#8216;n nekslag te probeer toedien.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Op die oomblik is dit egter hoofsaaklik &#8216;n inter-Moslemaangeleentheid. Die regering van Premier Saad Hariri is &#8216;n gematigde Soenie-Moslemparty, terwyl Hisbollah &#8216;n radikale Sji\u00efete-organisasie is. Dit het noue bande met Iran se radikale regering, en Israel beskou Hisbollah as die instrument waarmee Iran deur afstandbeheer teen hom oorlog maak.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Onder die vrese is dat Hisbollah die daad by die woord sal voeg en weer suid-Libanon sal inval. Dit kan baie maklik daartoe lei dat die Moslembevolking Hisbollah as hul beskermlinge beskou, en dat di\u00e9 organisasie in gewildheid kan toeneem.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Libanese is weer bekommerd dat Hisbollah Libanon geheel kan oorneem. Waarnemers meen dat Hisbollah waarskynlik sal traag wees om so iets te doen omdat dit hulle dan met die verantwoordelikheid sal opsaal om verantwoordelikheid vir regeringsfunksies te neem. Afgesien van die Soenies sal die Christene waarskynlik nie te gelukkig wees met &#8216;n radikale Sji\u00efete-regering nie.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Op die oomblik lyk die kanse vir &#8216;n oplossing skraal, nadat eers Soedi-Arabi\u00eb en daarna Turkye en Katar as bemiddelaars die handdoek ingegooi het.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free casino money<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/otlichnaya-tendentsiya-novyie-detskie-sadyi-otkryivayutsya-v-harkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met Hisbollah se onttrekking uit die Libanese regering kou mense in verskillende dele van die w\u00eareld die naels. Israel word waarskynlik die nouste geraak, maar ook vir Libanon se groot Christenbevolking is daar moontlike implikasies. Israel het kennis geneem dat Hisbollah onlangs vol bravade ges\u00ea het dat hulle Israel weer gaan aanval, en nou sterker [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-9831","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9831","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9831"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9831\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9831"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9831"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9831"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}