{"id":9827,"date":"2011-01-21T06:03:00","date_gmt":"2011-01-21T06:03:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9827"},"modified":"2011-01-21T06:03:00","modified_gmt":"2011-01-21T06:03:00","slug":"umalusi-se-verskoning-flou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9827","title":{"rendered":"Umalusi se verskoning flou"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Vryheidsfront Plus verwerp die verskoning van Umalusi dat inligting oor die standaardisering van die matriekeksamen nie bekend gemaak kan word nie, omdat die proses van standaardisering te ingewikkeld en tegnies is en sensitiewe inligting verkeerd ge\u00efnterpreteer kan word. Dit klink eerder of Umalusi iets het om weg te steek as wat die organisasie uit besorgdheid vir leerlinge se privaatheid optree. Deur sy weiering, skaar Umalusi hom by die ANC-regering wat in toenemende mate inligting vir die publiek wegsteek,&#8221; het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor Basiese Onderwys ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus is steeds van mening dat dit nie net in die publiek se belang is nie, maar ook die van leerlinge is, dat besonderhede oor die vakaanpassings wat vir 2010 se matriekleerlinge gemaak is bekend gestel moet word. Individuele leerlinge sal nie benadeel kan word deur die bekendmaking van daardie inligting nie, omdat die inligting wat die party aangevra het &#8216;n aanduiding van nasionale en streekstendense sal gee en nie inligting oor die prestasie van individuele leerlinge nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het daarom in sy aansoek aan Umalusi in terme van die Wet op die Bevordering van die Toegang tot Inligting versoek dat inligting oor die grondslag vir die aanpassing, die spesifieke vakke waarin &#8216;n aanpassing gemaak is asook met watter persentasie die aanpassing gemaak is, bekendgemaak moet word. Die VF Plus het voorts ook versoek dat inligting oor streeksuitslae bekendgemaak moet word aangesien vakaanpassings net in sekere streke gedoen is. Hierdie stap dui op moontlike diskriminasie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die VF Plus wil egter vasstel of Umalusi &#8216;n regverdige benadering gevolg het. In gevalle waar vraestelle vanuit Engels na Afrikaans vertaal is, was die vertalings so swak dat dit leerlinge verwar het. Ons wil weet of Umalusi die feite in ag geneem het tydens die besluit om vakverstellings te maak. Indien dit nie gedoen is nie, kan die optrede van Umalusi op &#8216;n stilswyende beleid van diskriminasie dui,&#8221; het adv. Alberts bygevoeg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus sal daarom druk op Umalusi aanhou uitoefen om te verseker dat Umalusi aan die eise van die publiek vir groter deursigtigheid, gehoor gee.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0430\u0432\u0442\u043e\u0441\u0435\u0440\u0432\u0438\u0441\u0430 \u0432 \u043c\u043e\u0441\u043a\u0432\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die Vryheidsfront Plus verwerp die verskoning van Umalusi dat inligting oor die standaardisering van die matriekeksamen nie bekend gemaak kan word nie, omdat die proses van standaardisering te ingewikkeld en tegnies is en sensitiewe inligting verkeerd ge\u00efnterpreteer kan word. Dit klink eerder of Umalusi iets het om weg te steek as wat die organisasie uit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9827\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Umalusi se verskoning flou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9827","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9827","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9827"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9827\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9827"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9827"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9827"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}