{"id":9817,"date":"2011-01-20T06:23:35","date_gmt":"2011-01-20T06:23:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9817"},"modified":"2011-01-20T06:23:35","modified_gmt":"2011-01-20T06:23:35","slug":"skokverslag-oor-reeksverkragters-dui-op-nood-in-sapd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9817","title":{"rendered":"Skokverslag oor reeksverkragters dui op nood in SAPD"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die verslag van die Polisie se Nasionale Sielkundige Ondersoekeenheid waarin gewaarsku word dat ondersoeke na reeksmoordenaars en \u2013verkragters die Polisie in &#8216;n verleentheid kan stel as gevolg van swak en patetiese ondersoekwerk, is &#8216;n bewys dat spesialiseenhede heringestel moet word in die Polisie,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die Vryheidsfront Plus.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is duidelik uit die verslag dat ondersoekbeamptes nie die nodige kennis het om hierdie tipe misdade behoorlik te ondersoek nie en dat die sake spesialisopleiding vereis van ondersoekers. Hoewel kommissaris Bheki Cele ges\u00ea het daar moet weer gekyk word na spesialiseenhede, gebeur dit nie in praktyk nie. Die ho\u00eb misdaadvlakke in Suid-Afrika vereis spesialiseenhede om te verseker misdadigers word suksesvol opgespoor en vervolg. Spesiale eenhede, soos die destydse moord- en roofafdeling het verseker dat misdadigers suksesvol vervolg word omdat die ondersoek behoorlik was. Te veel misdadigers in Suid-Afrika loop vry rond en pleeg meer misdaad as gevolg van gebrekkige polisie-ondersoeke wat nie die toets in die howe slag nie,&#8221; het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Polisie se Nasionale Sielkundige Ondersoekeenheid het &#8216;n verslag saamgestel en aan verskeie polisie kommissarisse gestuur. Gauteng se kommissaris, lt.genl. Mzwandile Petros, het ook die verslag ontvang. Die verslag verwys na 160 sake die afgelope drie jaar in Gauteng en vra dat die ondersoeke bespoedig moet word. Dit verwys na patetiese ondersoeke en waarsku dat dit &#8216;n verleentheid vir die Polisie kan word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/obuv\/mal-chik\/obuv-dlja-doma\">\u0434\u043e\u043c\u0430\u0448\u043d\u0438\u0435 \u0442\u0430\u043f\u043e\u0447\u043a\u0438 \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u0430 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043e\u0431\u044b\u0441\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die verslag van die Polisie se Nasionale Sielkundige Ondersoekeenheid waarin gewaarsku word dat ondersoeke na reeksmoordenaars en \u2013verkragters die Polisie in &#8216;n verleentheid kan stel as gevolg van swak en patetiese ondersoekwerk, is &#8216;n bewys dat spesialiseenhede heringestel moet word in die Polisie,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die Vryheidsfront Plus. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9817\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skokverslag oor reeksverkragters dui op nood in SAPD&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9817","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9817","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9817"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9817\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9817"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9817"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9817"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}