{"id":9815,"date":"2011-01-19T12:31:32","date_gmt":"2011-01-19T12:31:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9815"},"modified":"2011-01-19T12:31:32","modified_gmt":"2011-01-19T12:31:32","slug":"malema-vir-volkeregmisdaad-ondersoek-na-praag-vertoe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9815","title":{"rendered":"Malema vir volkeregmisdaad ondersoek n\u00e1 PRAAG-verto\u00eb"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die nasionale vervolgingesag se Noord-Gauteng-afdeling ondersoek mnr. Julius Malema vir oortredings van die volkereg, spesifiek die aanhitsing tot volksmoord, n\u00e1 verto\u00eb deur die Pro-Afrikaanse Aksiegroep.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Advokaat Gerrie Nel van die Nasionale Vervolgingsgesag het gister in &#8216;n brief wat aan dr. Dan Roodt van PRAAG gerig is, bevestig dat die direkteur van openbare vervolgings vir die Noord-Gauteng-afdeling &#8216;n ondersoek geloods het &#8220;rakende die toepassing van die volkereg en wet 27 van 2002&#8221;. Die betrokke wet het die Roomse statuut, wat onder andere volksmoord en die aanhitsing tot volksmoord verbied, by Suid-Afrikaanse wetgewing ingelyf. Onlangs is &#8216;n Rwandese popsanger, Simon Bikindi, tot vyftien jaar tronkstraf gevonnis omdat hy in 1994 liedjies gesing het waarin Hoetoes aangemoedig is om Toetsi&#8217;s dood te maak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens dr. Dan Roodt van PRAAG, &#8220;sien ons uit na die toepassing van die volkereg in Suid-Afrika omdat plaaslike wetgewing of die owerheid aan bewind o\u00ebnskynlik nie meer gemeenskappe en veral &#8216;n nasionale minderheid soos die Afrikanervolk teen di\u00e9 vorme van aanhitsing beskerm nie. Daar vind &#8216;n groot aantal etniese en rassemoorde in Suid-Afrika plaas en is dit noodsaaklik dat daar so gou moontlik teen aanhitsing opgetree word. Gegewe die wetteloosheid in Suid-Afrika, kan massagruweldade in die nabye toekoms nie uitgesluit word nie indien aanhitsing tot volksmoord langer geduld word.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">PRAAG het 2011 tot die jaar van &#8220;stop Afrikanervolksmoord&#8221; verklaar. Op sy Facebook-blad het dr. Dan Roodt te kenne gegee dat plaasmoorde binne ses maande be\u00ebindig kan word indien die internasionale gemeenskap daartoe saamwerk en die volkereg in Suid-Afrika afgedwing word. Roodt vertrek binnekort na die VSA waar hy met Amerikaanse senatore, asook die Verenigde State se Vredesinstuut en ander betrokkenes oor die rasgebaseerde moorde in Suid-Afrika gaan gesels.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dis vir ons onbegryplik dat politieke partye wat minderheidskiesers en veral Afrikaners verteenwoordig, nie lankal reeds die hulp van die Verenigde Nasies, die VSA en ander grootmoondhede ingeroep het om &#8216;n einde aan die geweld in ons land te maak nie,&#8221; het Roodt ges\u00ea. &#8220;Ons hou ons dikwels egter met naeltjiekykery besig en besef nie dat sowel gesonde verstand as die volkereg geweld op die huidige skaal teen ons volk verbied en tot misdaad verklaar het nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u0441\u0442\u0440\u043e\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c\u0441\u0442\u0432\u043e \u0441\u0430\u0443\u043d \u043c\u043e\u0441\u043a\u0432\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die nasionale vervolgingesag se Noord-Gauteng-afdeling ondersoek mnr. Julius Malema vir oortredings van die volkereg, spesifiek die aanhitsing tot volksmoord, n\u00e1 verto\u00eb deur die Pro-Afrikaanse Aksiegroep. Advokaat Gerrie Nel van die Nasionale Vervolgingsgesag het gister in &#8216;n brief wat aan dr. Dan Roodt van PRAAG gerig is, bevestig dat die direkteur van openbare vervolgings vir die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9815\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema vir volkeregmisdaad ondersoek n\u00e1 PRAAG-verto\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-9815","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9815","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9815"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9815\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9815"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9815"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9815"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}