{"id":9804,"date":"2011-01-18T06:22:41","date_gmt":"2011-01-18T06:22:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9804"},"modified":"2011-01-18T06:22:41","modified_gmt":"2011-01-18T06:22:41","slug":"arbeid-raak-n-al-groter-probleem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9804","title":{"rendered":"Arbeid raak &#8216;n al groter probleem"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die amptelike werkloosheidsyfer in Suid-Afrika &#8211; volgens die kommunistiese ANC regering &#8211; is 24%.  Die VN skat dit op 47% maar die werklikheid is seker oor die 50%-merk omdat die VN nie mense tel wat al opgehou het om werk te soek nie.  Ook sal dit moeilik wees om al die onwettige immigrante in sulke navorsing te kan opspoor en by te tel.  Hulle getalle is reeds hier by die 13 miljoen geskat. Die konsensus is nietemin dat daar baie mense sonder werk sit, en hul raak daagliks meer.  Die gevolglike misdaadsyfer &#8211; ook misleidend laag geskat deur die propagandamasjien &#8211; styg ook.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oral waar mens in dorpe kom, sit daar swartes langs die strate en &#8220;werk&#8221; soek.  Meeste soek eintlik net geld, nie werk nie.  Hulle sal enige klein werkie wat aan hulle uitgedeel word, tot in lengte van dae rek.  Dan kom bedel hulle nog geld, kos, en ander &#8220;byvoordele&#8221; sodat hulle waaragtig die werkgewer tot op die laaste kan droogsuig.  Blankes wat by verkeersligte bedel, met dalk &#8216;n armsalige vroutjie en kind wat op die middelmannetjie sit om verdere oortuiging van hul swaarkry te verleen, raak ook al hoe meer algemeen.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geskatte 800 000 blanke plakkers is ook dikwels in die nuus.  Selfs oorsee verlustig die media hulle daarin om programme te maak waar die eens magtige blanke volk van Suid-Afrika nou hul heenkome in plakkerskampe moet gaan soek.  Volgens berigte is die situasie in di\u00e9 plekke maar benard; mense kry nie werk nie, hulle sukkel om kos op die tafel te sit, blyplek is skaars en ellende blyk die arme mense se lot in die lewe te wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met die naasteliefde wat die Christen blanke meestal kenmerk, oorweeg baie werkgewers dit deesdae om werk aan behoeftige blankes te voorsien, om sodoende hul lot te verbeter of om ten minste die daaglikse las vir hulle bietjie ligter te maak. Op verskeie konserwatiewe webtuistes is daar al hoe meer advertensies of berigte waar blanke maatskappye of boerderye blankes in diens wil neem.  Ook in die baie min konserwatiewe koerante in hierdie land sal mens dikwels advertensies vir blanke poste sien.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En met al hierdie verskynsels, onthou ek nog duidelik die woorde van &#8216;n oud-Rhodesi\u00ebr wat in 1989 vir my vertel het dat die ergste ding van &#8216;n swart regering en van &#8216;n vervalle blanke staat is dat soveel blankes erger en slegter as die swartes raak.  Hulle daal tot op die vlak &#8211; en dikwels laer &#8211; as &#8216;n slegte swarte.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou ja, dit het ek weer verlede week &#8211; vir die tweede keer in die afgelope drie jaar &#8211; ervaar toe ek twee blanke manne in diens neem hier op die plaas.  R2000 per maand, plus twee stelle werksklere, gemeubileerde verblyf met krag en water, gratis wasgoed wat vir hulle gedoen word, selfoon, twee-rigting radio, kruideniersware en kos en drinkgoed om hulle aan die gang te kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die fleur van hul lewe, 30 en 38 jaar oud. Gesond, fris, met albei hande, o\u00eb, bene, longe en ore.  Alles, so het ek in my onkunde gedink, om &#8216;n eerlike dag se werk hier op die plaas te kan verrig. Maar helaas, die werksetiek, die werkstrots, die sin vir verantwoordelikheid, die selfdisipline, dit is ongelukkig van die meer belangrike eienskappe wat ontbreek het. Slegter as &#8216;n swarte s\u00ea ek jou, slegter! Sonder die vermo\u00eb om agter hulself skoon te maak en op te ruim, sonder die wil om &#8216;n trots in hulself te betoon, sonder inisiatief, sonder &#8216;n eelt of &#8216;n blaas op hul sagte handtjies.  Siestog.  Maar as hulle in die oggend inval, dan is die bakhande al reeds in plek: lugtyd, suiker, doktorsafspraak, &#8216;n vleisie, noem maar op.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou ja, ek kners op my tande, ek verduidelik, ek praat mooi, ek praat hard, ek probeer die selfrespek in hulle opwek. Aik\u00f4na, hier is die kole reeds koud, geen vlam maak nog lig in hul duisternis nie. Take bly agterwe\u00eb, gereedskap word sommer in die veld gelos, gasstoof brand 3 ure lank, totdat die ketel swart gebrand is.  &#8216;n Ander man betaal mos die gas en die skade. Ek is 50 jaar oud, &#8216;n spesifieke taak neem my 2 ure, dit neem hulle &#8216;n hele dag en dan is dit half gedaan. Kom staan soms by die klein hek: &#8220;Wat moet ek nou doen meneer?&#8221;. Ek roep dikwels sm\u00f4rens op die radio: &#8220;Waar is julle kerels, dis al 07h15!?&#8221; Dan wil een weet of hy sy &#8220;quad&#8221; fiets plaas toe kan bring.  Dan wil die ander weet wanneer kry hulle betaling. Ai!<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek is geleer: eers werk dan betaling, dan die beloning.  Eers prestasie, dan bevordering.  En soms werk jy jou agterent af, en die beloning bly buite jou bereik, aanvaar dit, die lewe werk soms so. Maar dit voel vir my dis te lank terug dat ek so geleer is, dit voel vir my alles het verander.  Deesdae hoef jy nie te werk nie dan kry jy al toelaes, of jy kry vooruitbetaling, of jy konkel bietjie en maak &#8216;n wavrag vol geld sonder om t\u00e9 hard daarvoor te gewerk het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou ja, ek is nie juis vir my geduld bekend nie.  Na twee weke is di\u00e9 ook op en moet \u00f3f harder gepraat word \u00f3f die twee manne moet maar hulle dingetjies &#8211; al drie plastieksakkies daarvan &#8211; oppak en die rit dorp toe weer aangepak word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis tyd manne, klim. &#8216;n Kans is julle gegun en nou&#8217;s dit verby. Slegter as swartes s\u00ea ek jou, slegter.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle afskeidswoorde?  &#8220;Kan meneer dalk vir ons R100 leen, net vir busgeld asseblief.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/steamrooms\/saunas\/\">\u0441\u0430\u0443\u043d\u0430 \u0431\u0430\u043d\u044c\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die amptelike werkloosheidsyfer in Suid-Afrika &#8211; volgens die kommunistiese ANC regering &#8211; is 24%. Die VN skat dit op 47% maar die werklikheid is seker oor die 50%-merk omdat die VN nie mense tel wat al opgehou het om werk te soek nie. Ook sal dit moeilik wees om al die onwettige immigrante in sulke &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9804\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Arbeid raak &#8216;n al groter probleem&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-9804","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9804","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9804"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9804\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9804"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9804"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9804"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}