{"id":9790,"date":"2011-01-14T06:54:55","date_gmt":"2011-01-14T06:54:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9790"},"modified":"2011-01-14T06:54:55","modified_gmt":"2011-01-14T06:54:55","slug":"boere-vlug-nie-politici-jaag-hulle-weg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9790","title":{"rendered":"Boere vlug nie, politici jaag hulle weg"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Minister van landbou is slegs deels korrek as sy beweer dat boere die land verlaat as gevolg van die misdaad.  &#8220;Sy is egter totaal verkeerd as sy beweer dat boere nie die land verlaat nie, maar vlug.  Ons boere was nog nooit en is nie bang nie,&#8221; s\u00ea mnr. Ben Marais, president van TLU SA.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Suid-Afrika se tradisionele kommersi\u00eble boere sien al vir eeue kans om die wispelturige klimaat te trotseer, vreesloos.  Ons boere-voorouers was bereid om vir hulle grond en vryheid oorlog te maak teen die grootste w\u00eareldmoondheid van daardie tyd. Om ons as vlugtelinge te wil brandmerk, is &#8216;n belediging vir elke boer,&#8221; s\u00ea mnr. Marais.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">TLU SA moedig boere aan om in Suid-Afrika te bly en die land van voedsel en vesel te voorsien.;  &#8220;Ons boere kan dit doen, want hulle het kundigheid oor dekades en geslagte heen opgebou.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Marais wys daarop dat die misdaad en plaasmoorde inderdaad &#8216;n saak is wat die boere erg grief.  &#8220;Maar ons boere is toenemend besig om hulle daarvoor te staal, met beter veiligheidsmaatre\u00ebls, strenger keuring van arbeiders en die vorming van plaaswagstelsels.  Maar daar is ander sake wat boere laat kyk na ander geleenthede, soos:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Die onsekerheid oor grondhervorming<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Dreigemente van onteiening sonder behoorlike vergoeding<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Permanente verblyfreg van vreemdes op plase<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Verkrummelende infrastruktuur<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Werkgewer-onvriendelike arbeidswetgewing<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Buitensporige belasting op landbougrond<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Besoedelde water vir landbou-doeleindes<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Belasting op water wat God geskep het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As na hierdie en ander sake gekyk word, raak dit soms te veel vir boere.  Terwyl TLU SA besig is om landbou-kundigheid in Georgi\u00eb te verskaf en hy oorval word met navrae van individuele boere wat geleenthede daar wil ondersoek, bly TLU SA by sy standpunt dat Suid-Afrikaanse, en by name Afrikanerboere, in Suid-Afrika hoort. &#8220;Maar ons het begrip daarvoor dat boere die politieke onsekerhede en gevare as die grootste bedreiging vir landbou sien en vroegtydig na moontlike alternatiewe wil begin kyk.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die moontlike uitvloei van kundige boere uit die Suid-Afrikaanse landbousektor, kan slegs deur die regering gestuit word.  Die minister moet dus die hele landbouspektrum in o\u00ebnskou neem, en nie net misdaad blameer vir vertrekkende boere nie,&#8221; s\u00ea mnr. Marais.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/diagnosticheskoe_oborudovanie\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0434\u0438\u0430\u0433\u043d\u043e\u0441\u0442\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u0434\u0430\u043f\u0442\u0435\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.avetesla.ru\/object\/dostavki-kompanii-topcargpo\">topcargo \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Minister van landbou is slegs deels korrek as sy beweer dat boere die land verlaat as gevolg van die misdaad. &#8220;Sy is egter totaal verkeerd as sy beweer dat boere nie die land verlaat nie, maar vlug. Ons boere was nog nooit en is nie bang nie,&#8221; s\u00ea mnr. Ben Marais, president van TLU &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9790\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boere vlug nie, politici jaag hulle weg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-9790","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9790","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9790"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9790\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9790"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9790"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9790"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}