{"id":9789,"date":"2011-01-14T06:53:27","date_gmt":"2011-01-14T06:53:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9789"},"modified":"2011-01-14T06:53:27","modified_gmt":"2011-01-14T06:53:27","slug":"verkragting-van-britse-toeris-barbaars","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9789","title":{"rendered":"Verkragting van Britse toeris barbaars"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Mnr. Abrie Oosthuizen, nasionale voorsitter en provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat, het vandag die soveelste verkragting in die provinsie as onmenslik en barbaars veroordeel. Die feit dat die twee verkragters die Britse toeris van R300,00 en haar selfoon beroof het en haar verkrag het dien as bewys van hoe min respek sulke oortreders vir ander mense en die reg het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus doen reeds &#8216;n geruime tyd &#8216;n beroep op die provinsiale regering om ernstige aandag aan die reeks verkragtings, wat in Bloemfontein voorkom, te gee. Hierdie is weereens &#8216;n bewys dat die provinsiale regering nie beheer oor misdaad in die provinsie het nie en indien dit sou voortgaan, sal die nasionale regering moet begin oorweeg om self beheer oor die situasie te neem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Buitelanders besoek Suid-Afrika oor die natuurskoon van Suid-Afrika en die VF Plus betreur die feit dat gebeure soos hierdie &#8216;n besliste negatiewe invloed op toerisme in die Vrystaat en die land sal h\u00ea. Geen regering kan hierdie tipe van optrede goedpraat of ignoreer nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die feit dat dit so kort na die Dewani-moord gebeur het, plaas Suid-Afrika weereens in &#8216;n negatiewe lig in die buitelandse media.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/steamrooms\/saunas\/\">\u0441\u0430\u0443\u043d\u0430 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr. Abrie Oosthuizen, nasionale voorsitter en provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat, het vandag die soveelste verkragting in die provinsie as onmenslik en barbaars veroordeel. Die feit dat die twee verkragters die Britse toeris van R300,00 en haar selfoon beroof het en haar verkrag het dien as bewys van hoe min respek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9789\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verkragting van Britse toeris barbaars&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9789","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9789","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9789"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9789\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9789"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9789"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9789"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}