{"id":9784,"date":"2011-01-13T06:29:50","date_gmt":"2011-01-13T06:29:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9784"},"modified":"2011-01-13T06:29:50","modified_gmt":"2011-01-13T06:29:50","slug":"groen-longe-bosslapers-en-toerisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9784","title":{"rendered":"Groen longe, bosslapers en toerisme"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Ter wille van die gesondheid van stedelike inwoners word groen longe uitgel\u00ea. Dit sluit ontwikkelde parkies, soms met swaaie en skoppelmaaie vir kinders, begraafplase, koppies met wisselende vlakke van bewaringsstatus en vele meer in.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die persentasie oppervlak wat vir groen longe benodig word, hang van verskeie faktore af soos die re\u00ebnval, die heersende winde, of die stad &#8216;n deel van die jaar onder &#8216;n sneeukombers l\u00ea, bewoningsdigtheid, vlakke van elektrisifisering en nog ander faktore af.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gebiede word gewoonlik ge\u00efdentifiseer tydens die beplanning vir dorpsuitleg, deur areas te identifiseer wat te kleiagtig vir die bou van woonhuise is, waar te veel geraasbesoedeling plaasvind, die verspreiding en dit sal immers dwaas wees om &#8216;n begraafplaas op &#8216;n klipbank uit te l\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bloemfontein is in verskeie opsigte &#8216;n unieke stad, met &#8216;n wildtuin op &#8216;n koppie in die middel van die stad. Hierdie koppie, en ander koppies in die omgewing, het ho\u00eb statusse as bewaringsgebiede wat ontwikkeling tot die allernoodsaaklikste beperk. Talle historiese en moontlik selfs argeologiese verskynsels kom in di\u00e9 areas voor.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit bied die ideale geleentheid vir ekotoerisme. Wandelpaaie word onder meer ontwikkel, en stedelike bewareas het al in verskeie Suid-Afrikaanse stede ontstaan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit bied egter ook &#8216;n heenkome aan bosslapers. Van die koppies in woongebiede is naby die bosslapers se slaapplekke so van menslike slagysters gesaai dat daar van wandel min sprake is. Wippe word gestel waarin ook mense uit die omgewing se troeteldiere aaklig tot hul einde kom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En nou is dit groot voorbladnuus dat &#8216;n Britse toeris tydens &#8216;n staptog op &#8216;n wandelpad vlak voor die voordeur van die Vrystaatse premier verkrag is. Dadelik is daar groot kommer oor wat die insident aan die streek se toerisme gaan doen. Die vrou is gek oor die buitelug en het al dwars oor die w\u00eareld soortgelyke ekskursies geniet, net om in die hartjie van Suid-Afrika deel van die verkragtinghoofsetel van die w\u00eareld se statistiek te word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dalk meer as net statistiek, want Suid-Afrika tel onder die hoogste Vigs-syfers ter w\u00eareld en &#8216;n verkragting kan ook &#8216;n doodsvonnis behels. Gelukkig is anti-retrovirale behandeling beskikbaar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die owerhede sit met &#8216;n dilemma. Deur besoekers afdoende teen gevare te waarsku is sleg vir toerisme. Verskeie strandoorde aan riviermondings het aanvanklik e-Coli-tellings as waarskuwing vir besoekers daagliks bygehou. Toe dit skadelik vir toerisme blyk te wees, is &#8216;n algemene waarskuwing opgerig dat die water besoedel mag wees. Oplaas is die borde verwyder. Die probleem is egter nie verwyder nie. Dit verhoog trouens die kanse van regsaanspreeklikheid.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beste oplossing bly om die probleme te nie net te verwyder nie, maar op te los.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free slotscasino games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ter wille van die gesondheid van stedelike inwoners word groen longe uitgel\u00ea. Dit sluit ontwikkelde parkies, soms met swaaie en skoppelmaaie vir kinders, begraafplase, koppies met wisselende vlakke van bewaringsstatus en vele meer in. Die persentasie oppervlak wat vir groen longe benodig word, hang van verskeie faktore af soos die re\u00ebnval, die heersende winde, of [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9784","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9784","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9784"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9784\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9784"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9784"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9784"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}