{"id":9782,"date":"2011-01-13T06:22:23","date_gmt":"2011-01-13T06:22:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9782"},"modified":"2011-01-13T06:22:23","modified_gmt":"2011-01-13T06:22:23","slug":"nuwe-wetgewing-wat-landbou-raak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9782","title":{"rendered":"Nuwe wetgewing wat landbou raak"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">TLU SA se Dagbestuur het met kommer kennis geneem van ingrypende wetgewing wat gedurende die vakansietydperk gepubliseer is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens die laaste Dagbestuursvergadering van 2010 het TLU SA homself op gereedheidsgrondslag geplaas aangesien daar verwag is dat die reeds omstrede sogenaamde Groenskrif op Grondhervorming gepubliseer sou word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit wil nou voorkom of van die knypendste bepalings wat in die uitgelekte Groenskrif bespreek is, in ander wetgewing ingeskryf word.  Dit het tot gevolg dat die invloed wat in die Groenskrif beoog is, selfs wyer gevoel sal word aangesien dit in verskeie wette opgeneem word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die voorgestelde arbeidswetgewing is daar sekere bepalings wat ingrypend gaan inwerk en op veral landbou van toepassing gaan wees.  Die feitlik terselfdertyd gepubliseerde wetgewing oor verblyfsekerheid, hang nou saam met die arbeidswetgewing en is &#8216;n aantasting van die boer se eiendomsreg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">TLU SA deel die kommer van die groeiende aantal ekonome wat van mening is dat Suid-Afrika se arbeidswetgewing in die pad staan van betekenisvolle investering deur die buiteland. Eweso staan daardie wetgewing, en veral ook die nuwe wysigings, in die pad van noodsaaklike investering in landbou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Verblyfreg konsep bied die potensiaal dat boere nie meer doeltreffend en sinvol op hulle plaas sal kan boer nie.  Bowendien is daardie konsep besig om baie verantwoordelikhede van plaaslike owerhede na boere te verplaas.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">TLU SA is tans besig om beide wette volledig te ondersoek en &#8216;n regsmening daaroor te verkry. &#8216;n Voorlegging sal aan die tersaaklike Portefeuljekomitees v oorgel\u00ea word.   Intussen wil TLU SA die volgende aspekte as &#8216;n saak van uiterste dringendheid onder alle kommersi\u00eble boere se aandag bring vir moontlike optrede:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Die gepubliseerde konsepwette, saamgelees met die uitsprake van die ANC-president tydens die ANC se 99-jarige herdenking, is &#8216;n duidelike teken dat die skroef in die komende jaar op die boere aangedraai gaan word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Ten einde maksimale wringkrag op te bou om boere se belange te beskerm, hoort geen boer meer onverskillig te staan teenoor georganiseerde landbou nie, en wil TLU SA ernstig pleit dat onbetrokke boere onmiddellik sal aansluit by georganiseerde landbou.  Dit is uiteindelik &#8216;n belegging met goeie opbrengs.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Boere moet hulle vergewis dat hulle in lyn is met bestaande arbeidswetgewing, waarvan die belangrikste is om &#8216;n behoorlike dienskontrak met elke werker in plek te h\u00ea, asook &#8216;n dissiplin\u00eare kode.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7                    Boere moet dringend ondersoek na alternatiewe verblyfmoontlikhede vir hulle werkers, wat ook en veral voordelig vir werkers sal wees in terme van beskikbaarheid van klinieke, skole en begraafplase en ander dienste.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">play clue classic<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>TLU SA se Dagbestuur het met kommer kennis geneem van ingrypende wetgewing wat gedurende die vakansietydperk gepubliseer is. Tydens die laaste Dagbestuursvergadering van 2010 het TLU SA homself op gereedheidsgrondslag geplaas aangesien daar verwag is dat die reeds omstrede sogenaamde Groenskrif op Grondhervorming gepubliseer sou word. Dit wil nou voorkom of van die knypendste bepalings [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-9782","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9782","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9782"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9782\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9782"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9782"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9782"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}