{"id":9757,"date":"2011-01-06T08:10:33","date_gmt":"2011-01-06T08:10:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9757"},"modified":"2011-01-06T08:10:33","modified_gmt":"2011-01-06T08:10:33","slug":"swart-toeloop-ontstig-israelis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9757","title":{"rendered":"Swart toeloop ontstig Israeli&#8217;s"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Swart immigrante of asielsoekers raak al hoe meer ongewild in Israel.<\/p>\n<p>Wat as &#8216;n druppel van swart vlugtelinge oor die grens  begin het, het verander in &#8216;n vloedgolf na Israel en die land is tans besig om maatre\u00ebls te oorweeg om swartes te weerhou van &#8216;n soeke na &#8216;n  beter lewe aldaar.<\/p>\n<p>Die  skielike toeloop van vlugtelinge is te wyte aan toestande in die oorloggeteisterde  Soedan en die gruweldade waaronder Darfoer gebuk gaan, asook die diktatuur in Eritrea.<\/p>\n<p>Israeli&#8217;s kla toenemend van die toestroming van swartes uit di\u00e9 gebiede wat hulle as vreemd, dreigend en ongewens ervaar.<\/p>\n<p>&#8220;Ek  wens hulle verlaat Israel. Jy kan jou nie so gedra soos hulle nie,&#8221; het &#8216;n Joodse tiener aan AFP ges\u00ea,  terwyl sy vertel hoe groepe jong swart mans buite die Sing Sing-krotbuurt waar hulle woon ongewenste seksuele kommentaar lewer oor verbygangers.<\/p>\n<p>&#8220;Ek is bang om huis toe te kom.&#8221;<\/p>\n<p>Sy  s\u00ea die swartes het reeds hulle woonopset verander in &#8216;n vullishoop, besaai met bierblikkies, vuil doeke, ou klere en ander  rommel.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle moet verstaan dat hulle nie hierheen kan kom en ons land besoedel nie,&#8221; het sy bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 wrok weerspie\u00ebl Israel se ambivalensie  teenoor die instroming van swartes. Hulle getalle het gegroei tot  oor die 35 000 sedert die eerste klein groepies begin inkom het oor die Egiptiese  grens net vier jaar gelede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israeli&#8217;s glo hierdie  nuwelinge kan die delikate status quo in Israel verander, en die staat se Joodse karakter en sy maatskaplike dienste oorstroom.<\/p>\n<p>&#8220;In  die begin het ons dit gesien as &#8216;n humanit\u00eare sending, maar ons het &#8216;n fout  gemaak.. Van 500, ons het nou sowat 10 000 hier in Eilat,&#8221; s\u00ea Nahum  Seri, oor &#8216;n stad belas met die hantering van die toestroming.<\/p>\n<p>Seri s\u00ea Eilat, met sy 60 000 inwoners, verkeer onder &#8216;n geweldige las as gevolg van sy nabyheid  aan die Egiptiese grens en die beskikbaarheid van werksgeleenthede in  die toerisme-industrie wat swartes inlok.<\/p>\n<p>&#8220;Die  regering moet besluit &#8211; as hulle vlugtelinge is, moet hulle hanteer word  as vlugtelinge, maar as hulle infiltreerders is, dan moet hulle hanteer  word soos infiltreerders,&#8221; s\u00ea Seri.<\/p>\n<p>Onlangs het die Israeliese regering besluit om hulle toegangsvereistes te verskerp.<\/p>\n<p>&#8220;Van  ondersoeke wat uitgevoer is, blyk dit dat talle nie vlugtelinge is nie, maar werksoekende migrante,&#8221; het die regering ges\u00ea in &#8216;n verklaring en daarop gewys dat  van 5 000 mense wat onlangs ondersoek is, slegs aan twee die status van vlugtelinge  verleen is.<\/p>\n<p>&#8220;Hierdie golf groei  aan en dit dreig om die werk van die Israeli&#8217;s in gevaar te stel. Dit verander die gesig van die staat en ons moet dit stop,&#8221; s\u00ea eerste minister Benjamin Netanyahu. Hy het planne vir &#8216;n kamp waar swartes gehuisves sal word sonder die geleentheid om te werk, aangekondig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Konstruksie het ook begin om &#8216;n groot 250km versperring langs die Egiptiese grens op te rig wat daarop gemik is om die invloei te keer.<\/p>\n<p>Menseregtegroepe s\u00ea egter hulle moet die  reg h\u00ea op die status van vlugtelinge soos in die internasionale reg vervat.<\/p>\n<p>&#8220;Die  meeste van di\u00e9 is van Eritrea en Soedan en hulle is  geregtig op kollektiewe beskerming onder die internasionale reg; Israel het &#8216;n verantwoordelikheid teenoor hulle,&#8221; s\u00ea Nirit Moskovich,  woordvoerder van die Vereniging vir Burgerregte in Israel.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/promote-clothing-brand-instagram\">how to promote clothes on instagram<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Swart immigrante of asielsoekers raak al hoe meer ongewild in Israel. Wat as &#8216;n druppel van swart vlugtelinge oor die grens begin het, het verander in &#8216;n vloedgolf na Israel en die land is tans besig om maatre\u00ebls te oorweeg om swartes te weerhou van &#8216;n soeke na &#8216;n beter lewe aldaar. Die skielike toeloop &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9757\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart toeloop ontstig Israeli&#8217;s&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-9757","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9757","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9757"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9757\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9757"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9757"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9757"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}