{"id":9749,"date":"2011-01-06T05:40:08","date_gmt":"2011-01-06T05:40:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9749"},"modified":"2011-01-06T05:40:08","modified_gmt":"2011-01-06T05:40:08","slug":"die-matriek-mirakel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9749","title":{"rendered":"Die matriek-mirakel"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\n<p>Daar is \u2018n  welbekende verskynsel, bekend as die Flynn-effek, in terme waarvan mense  mettertyd al hoe beter doen in IK-toetse. Omdat \u2018n IK-telling van 100 per  definisie die gemiddelde is vir \u2018n blanke bevolking, moes instansies soos die  Amerikaanse weermag mettertyd hul IK-toetse aanpas om vir die verbetering in IK  voorsiening te maak.&nbsp; In Spanje het  die gemiddelde IK-telling byvoorbeeld oor \u2018n tydperk van 30 jaar met sowat 10  punte verhoog.<\/p>\n<p>Hier in  Suid-Afrika neem dit egter skynbaar&nbsp;nie \u2018n ganse generasie om ons IK met 10  punte te verhoog nie. Daar is allerwe\u00eb verwag dat die 2010-matriekuitslae  rampspoedig sou wees. Daar was \u2018n lang wintervakansie as gevolg van die 2010  Sokkerw\u00eareldbeker. Kort voor die vakansie het die staatsdiens se lui,  onproduktiewe, militante \u201cw\u00eakkas\u201d begin staak, wat onderwysers verbonde aan die  SADOU-vakbond ingesluit het. Gegewe di\u00e9 ontwrigtings, sou dit verstommend gewees  het as die matriekuitslae nie verswak het vergeleke met 2009 s\u2019n nie.<\/p>\n<p>Vandag staan  ek weliswaar verstom. Luidens berigte is daar \u2018n rekord-aantal onderskeidings.  Die matriekslaagsyfer het met \u2018n verstommende 7% verbeter tussen 2009 en  2010.&nbsp; Dit is so pas aangekondig dat die 2010-slaagsyfer&nbsp;67.8% was,  teenoor 2009 se 60.2%. Wat die Spanjaarde in 30 jaar vermag het, lyk dit vandag  vir my, het die Suid-Afrikaanse skoolkinders sommer binne \u2018n jaar vermag. Hulle  het in die aangesig van die onderwysstaking en SWB 2010, teen alle verwagtinge  en logika in, beduidend beter gedoen as vorige jare, en hul prestasie met &#8216;n  &#8220;onverklaarbare&#8221; 10% of meer verhoog.<\/p>\n<p>Wat ek, synde iemand  wat donkiejare terug deur matriek geworstel het, toe die berge van brood was en  daar nog regte en verkeerde antwoorde was in vraestelle, hiervan moet maak, nie  heeltemal duidelik nie. Kan ek byvoorbeeld uit hoofde van die verstommende  2010-uitslae die gevolgtrekking maak dat hoe minder die kinders skoolgaan, en  hoe minder die onderwysers&nbsp; klasgee,  hoe beter hulle presteer? Dit lyk tog so. Dit moet iets in die water wees wat so  \u2018n wonderwerk tot gevolg gehad het. Miskien is die E. Coli- bakterie\u00eb wat agv  die ANC-regime se wanbestuur van rioolplase in ons drinkwater beland,  verantwoordelik vir die wonderbaarlike verhoging in IK.<\/p>\n<p>Die pad  vorentoe is nou sommer ook duidelik: Gegewe die omgekeerde korrelasie tussen  klasbywoning en akademiese prestasie, reken ek dat SADOU se onderwysers in 2011  sommer die hele jaar betaalde verlof moet kry, wat sal lei tot al die matrieks  wat matriek met \u2018n gemiddelde punt van 99.999% slaag. Spel jy jou eie naam reg  op minstens een vraestel, kry jy 102%.<\/p>\n<p>Maar ernstig  nou. Ek weet daar is baie matrikulante wat hard gewerk het en hul prestasies  verdien het. Weer eens tel gewone Afrikaanse staatsskole se matrikulante onder  die voorste presteerders. Luke Puke Watson se \u201cdumb Dutchmen\u201d is toe nou nie  heeltemal so dom nie. Ek is doodseker dat die toppresteerders in Afrikaner-skole  soos Afrikaans Ho\u00ebr of Centurion se Afrikaner-skole met enige van hul  portuurgroep in Westerse lande sal kan meeding in eksamens van \u2018n internasionale  standaard.<\/p>\n<p>Dit is juis  omdat hierdie toppresteerders so hard gewerk het, dat die duidelik-bekookte  Azaniese matriekuitslae hulle \u2018n geweldige onreg aandoen.&nbsp; Dit is eenvoudig nie moontlik dat die  matriekuitslae in 2010 in weerwil van die staking kon verbeter nie. Die  sogenaamde beter uitslae kan slegs op een ding dui, en dit is dat die standaarde  verlaag is om die laagste gemene deler op te hef en in \u2018n verkiesingsjaar  populistiese punte by die ANC se stemvee aan te teken.<\/p>\n<p>In die proses  van die stelselmatige verdomming van die skoolstelsel, en die aftrek van almal  na die vlak van Julias, die houtwerk-savant, is die klein bietjie  geloofwaardigheid wat di\u00e9 kwalifikasie oorgehad het, finaal vernietig, ook ten  koste van die Afrikaner-kinders wat agv hul harde werk hul topprestasies verdien  het.<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-96\/demisezonnaja-odezhda\">\u043e\u0434\u0435\u0436\u0434\u0430 \u0434\u0435\u043c\u0438\u0441\u0435\u0437\u043e\u043d\u043d\u0430\u044f \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a \u043d\u0430 1 \u0433\u043e\u0434<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is \u2018n welbekende verskynsel, bekend as die Flynn-effek, in terme waarvan mense mettertyd al hoe beter doen in IK-toetse. Omdat \u2018n IK-telling van 100 per definisie die gemiddelde is vir \u2018n blanke bevolking, moes instansies soos die Amerikaanse weermag mettertyd hul IK-toetse aanpas om vir die verbetering in IK voorsiening te maak.&nbsp; In Spanje [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-9749","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9749","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9749"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9749\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9749"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9749"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9749"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}