{"id":9744,"date":"2011-01-04T09:59:29","date_gmt":"2011-01-04T09:59:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9744"},"modified":"2011-01-04T09:59:29","modified_gmt":"2011-01-04T09:59:29","slug":"suid-afrika-se-strategiese-belang-vir-die-weste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9744","title":{"rendered":"Suid-Afrika se strategiese belang vir die Weste"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"Suid-Afrikaners moet nie hulle strategiese belang vir die Weste onderkat nie. Dit is nie in die ekonomiese belang van die Weste dat SA in die soort wanorde verval soos wat in Zimbabwe gebeur het nie. Dit sal ernstige gevolge inhou vir Westerse ekonomie\u00eb. Suid-Afrika is een van die belangrikste produsente van verskeie strategiese minerale, waarsonder die Westerse ekonomi\u00eb nie kan funksioneer nie.  Hierdie minerale sluit in: Chroom: Suid-Afrika produseer 40% van die w\u00eareld se chroom. Die enigste ander produsent van aansienlike hoeveelhede chroom is Kazakstan. Alle ander lande produseer kleiner, onbelangrike hoeveelhede van hierdie mineraal. Die lande in die Weste produseer feitlik geen chroom nie. Chroom is \u2018n baie belangrike komponent van vele staalprodukte, soos vlekvrye staal. Dit is ook van kritieke belang in honderde ander staalallooie, soos chroom-vanadiumstaal, wat wyd gebruik word om ho\u00ebkwaliteitstaalprodukte te vervaardig. Dit sluit eenvoudige moersleutels (\u201cspanners\u201d) tot wapenkomponente in. Indien SA in wanorde sou verval, sal dit Kazakstan in die posisie plaas om die mark vir hierdie kommoditeit te dikteer en die prys sal deur die dak styg. Platina: Hierdie uiters rare mineraal is van kritieke belang op verskeie gebiede, veral die vervaardiging van katalitiese omsetters van motoruitlaatstelsels. Sonder hierdie omsetters sal groot stede in die Weste verstik in ongewenste gasse, veral oksiede van stikstof. Suid-Afrika produseer 80% van die w\u00eareld se platina! 11% word geproduseer in Rusland. Die res van die w\u00eareld dra slegs 9% by. Suid-Afrika en Rusland saam oorheers die vervaardiging van platina totaal! Waarom werk ons nie al jare met die Russe saam om \u2018n beter prys vir platina op die w\u00eareldmark te beding nie? Rodium: Hierdie uiters skaars mineraal kos 8 keer meer as goud. Suid-Afrika produseer meer as 80% van die w\u00eareld se rodium. Die enigste ander belangrike produsent van rodium is weereens Rusland. Rodium het vele toepassings, waaronder instrumentasie om ho\u00eb temperature te meet in toepassings soos hoogoonde en petrolraffinaderye. Vanadium: Suid-Afrika is ook een van die belangrikste produsente van vanadium. Die enigste ander belangrike prosusente is Rusland en Sjina. Die drie lande saam produseer meer as 95% van die w\u00eareld se vanadium. Vanadium is van kritieke belang in die produksie van vele vorme van ho\u00ebkwaliteitstaal. Indien SA in wanorde verval, sal die Weste op Rusland en Sjina moet staatmaak vir hierdie kritieke mineraal. Suid-Afrika is ook die produsent van vele ander kommoditeite, soos goud en diamante, alhoewel hierdie items nie so belangrik is soos die bogenoemdes nie. Die strategiese belangrikheid van SA vir die Weste is \u2018n troefkaart wat na my mening nooit na behore gespeel is nie. Dit is nie reg gespeel deur die blanke regerings nie, en nog minder deur Mandela en die ANC. Hierdie minerale kan nie ontgin word sonder die kundigheid van die witman nie. Zimbabwe is \u2018n sprekende voorbeeld hiervan. Die oorlewing van die wit man in SA, en meer spesifiek die Afrikaner, is van strategiese belang vir die Weste. Die Weste, spesifiek die Amerikaners, is nie onnosel nie. Hulle weet wat is op die spel in SA. As SA in wanorde verval, kan ons verwag dat hulle sal ingryp deur bv. VN-soldate na SA te stuur. Dit gaan net die ANC bevoordeel. Wees asseblief versigtig om te praat van burgeroorlog. Laat ons liewer die troefkaart reg speel en op rasionele wyse die belangrikheid van wit kundigheid aan die Weste uitwys!\" width=\"251\" \/><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2011\/01\/chroomskroewe.jpg\" width=\"251\" \/>Suid-Afrikaners moet nie hulle strategiese belang vir die Weste onderkat nie. Dit is nie in die ekonomiese belang van die Weste dat SA in die soort wanorde verval soos wat in Zimbabwe gebeur het nie. Dit sal ernstige gevolge inhou vir Westerse ekonomie\u00eb. Suid-Afrika is een van die belangrikste produsente van verskeie strategiese minerale, waarsonder die Westerse ekonomi\u00eb nie kan funksioneer nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie minerale sluit in:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Chroom: Suid-Afrika produseer 40% van die w\u00eareld se chroom. Die enigste ander produsent van aansienlike hoeveelhede chroom is Kazakstan. Alle ander lande produseer kleiner, onbelangrike hoeveelhede van hierdie mineraal. Die lande in die Weste produseer feitlik geen chroom nie. Chroom is \u2018n baie belangrike komponent van vele staalprodukte, soos vlekvrye staal. Dit is ook van kritieke belang in honderde ander staalallooie, soos chroom-vanadiumstaal, wat wyd gebruik word om ho\u00ebkwaliteitstaalprodukte te vervaardig. Dit sluit eenvoudige moersleutels (\u201cspanners\u201d) tot wapenkomponente in. Indien SA in wanorde sou verval, sal dit Kazakstan in die posisie plaas om die mark vir hierdie kommoditeit te dikteer en die prys sal deur die dak styg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Platina: Hierdie uiters rare mineraal is van kritieke belang op verskeie gebiede, veral die vervaardiging van katalitiese omsetters van motoruitlaatstelsels. Sonder hierdie omsetters sal groot stede in die Weste verstik in ongewenste gasse, veral oksiede van stikstof. Suid-Afrika produseer 80% van die w\u00eareld se platina! 11% word geproduseer in Rusland. Die res van die w\u00eareld dra slegs 9% by. Suid-Afrika en Rusland saam oorheers die vervaardiging van platina totaal! Waarom werk ons nie al jare met die Russe saam om \u2018n beter prys vir platina op die w\u00eareldmark te beding nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rodium: Hierdie uiters skaars mineraal kos 8 keer meer as goud. Suid-Afrika produseer meer as 80% van die w\u00eareld se rodium. Die enigste ander belangrike produsent van rodium is weereens Rusland. Rodium het vele toepassings, waaronder instrumentasie om ho\u00eb temperature te meet in toepassings soos hoogoonde en petrolraffinaderye.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanadium: Suid-Afrika is ook een van die belangrikste produsente van vanadium. Die enigste ander belangrike prosusente is Rusland en Sjina. Die drie lande saam produseer meer as 95% van die w\u00eareld se vanadium. Vanadium is van kritieke belang in die produksie van vele vorme van ho\u00ebkwaliteitstaal. Indien SA in wanorde verval, sal die Weste op Rusland en Sjina moet staatmaak vir hierdie kritieke mineraal.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika is ook die produsent van vele ander kommoditeite, soos goud en diamante, alhoewel hierdie items nie so belangrik is soos die bogenoemdes nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die strategiese belangrikheid van SA vir die Weste is \u2018n troefkaart wat na my mening nooit na behore gespeel is nie. Dit is nie reg gespeel deur die blanke regerings nie, en nog minder deur Mandela en die ANC. Hierdie minerale kan nie ontgin word sonder die kundigheid van die witman nie. Zimbabwe is \u2018n sprekende voorbeeld hiervan. Die oorlewing van die wit man in SA, en meer spesifiek die Afrikaner, is van strategiese belang vir die Weste.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Weste, spesifiek die Amerikaners, is nie onnosel nie. Hulle weet wat is op die spel in SA. As SA in wanorde verval, kan ons verwag dat hulle sal ingryp deur bv. VN-soldate na SA te stuur. Dit gaan net die ANC bevoordeel. Wees asseblief versigtig om te praat van burgeroorlog. Laat ons liewer die troefkaart reg speel en op rasionele wyse die belangrikheid van wit kundigheid aan die Weste uitwys!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free rainbow riches no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63759-dose-prokurora-aleksandra-filchakova.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrikaners moet nie hulle strategiese belang vir die Weste onderkat nie. Dit is nie in die ekonomiese belang van die Weste dat SA in die soort wanorde verval soos wat in Zimbabwe gebeur het nie. Dit sal ernstige gevolge inhou vir Westerse ekonomie\u00eb. Suid-Afrika is een van die belangrikste produsente van verskeie strategiese minerale, waarsonder [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":9743,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134],"tags":[],"class_list":["post-9744","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c126-algemeen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9744","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9744"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9744\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9743"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9744"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9744"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9744"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}