{"id":9737,"date":"2011-01-03T06:21:41","date_gmt":"2011-01-03T06:21:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9737"},"modified":"2011-01-03T06:21:41","modified_gmt":"2011-01-03T06:21:41","slug":"herrie-se-kerrie-nuwejaarsmoles","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9737","title":{"rendered":"Herrie se kerrie: Nuwejaarsmoles"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">As onse mense gedink het onse mense hou soms rowwe nuwejaarspartytjies, dan is hulle reg. Maar elders gaan dit nie altyd veel stemmiger nie. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">In Duitsland het ouers gaan jolyt hou, en hul huis in die sorg van hul 16-jarige dogter gelaat. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Fout. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">By terugkeer blyk dit di\u00e9 dogter het \u2018n partytjie vir 150 mense aangel\u00ea. Vir soveel mense was die toiletgeriewe te min, en nou ja. Die huis is in die toestand van \u2018n varkhok aangetref, en dit gaan volgens die polisie duisende Euro\u2019s kos om die huis weer bewoonbaar te maak. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Dan het die Vrystaat ook \u2018n nuwe LUR vir Phakisa-sake gekry. Hy oefen glo vir volgende jaar se Dakar. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die Herries moes self voor Kersfees van die uitspan langs die groot dam terugkom, waar die Sedoos sy ding gedoen het. Klein Herrie moet egter nog water kry wat vir hom te koud is, en hy het elke dag behalwe een, die koue diepseewater gaan aandurf wat die Sedoos strand toe aangewaai het. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">En waai die Sedoos by die see, dan re\u00ebn dit in die Vrystaat. Tuis moes Herrie eers die leeus uit die grasperk jaag om dit met die grassnyer te kon in waag. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die rede vir die Herries se spoedige terugkeer is ander se idee van pret \u2013 om klappers te skiet. Sommiges klink soos groot bomme, en Herrie was in die artillerie. Dan gaan Pumba aan\u2019t bewe, en loop klim sy in elke hoekie in, of klim op tafels, of spring op Herrie in die katelkooi. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Nie eens die re\u00ebn het gekeer dat mense klappers skiet nie. En dis dan dat Herrie en sy kroos se gedagtes bloeddorstig raak en die allerverskriklikste lot vir die klapperskieters bedink. Trouens, die Herries het vreeslik baie begrip vir die Engelse wat met olie <\/span> <span lang=\"EN-GB\">Guy Fawkes<\/span> <span lang=\"AF\"> gaan klaarspeel het \u2013 al het hy nog nie eens kans gehad om sy vuurwerke te laat afgaan nie. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Pumba herinner vir Herrie aan daai lang maer stafsersant wat op \u2018n landmynkursus gegaan het. Met sy terugkeer moes hy weer die troepe oplei, onder andere deur oral \u201clandmyne\u201d en \u201cfopmyne\u201d met donderbusse te stel. Maar die arme man se senings was so gedaan met daai kursus dat hy te veel gebewe het, en die \u201cmyne\u201d dikwels ongeskeduleerd afgegaan het. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Soos di\u00e9 keer terwyl die troepe in die eetsaal was. \u201cBoem!\u201d <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Buite sit die staf kop onderstebo met sy rug teen die kamp se omheining, die gruis tussen sy bene waar hy sy brousel aanmekaar gesit het, weggeskiet. Snaaks, daai een moes \u2018n waterbom gewees het, want dit was sopnat. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Hierna was daar van opleiding met die donderbusse min sprake, maar wel nog heelwat donderbusse. Di\u00e9 het geblyk nuttige aanwendings te h\u00ea, soos Kassie wat nie die duik uit sy staalhelm kon kry na \u2018n Bedford dit skrams getref het nie. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Toe daai donderbus onder die helm afgaan, raak hy (die helm) skoon klein voor dit Skylab rakelings mis en terugval. Duik mooi uitgeskiet. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Met die luitenant wie se pyp ontplof het is darem nie donderbusse gebruik nie. Nee, die troep wat so vriendelik was om die luitenant se pyp vir hom te gaan stop, het \u2018n kordietstokkie wat uit \u2018n kanonlading gehaal is, fyngemaak en saam met die twak gestop. Dit, kan Herrie met groot stelligheid s\u00ea, het soos \u2018n bom gewerk. Maar moet dit asseblief nie tuis, by die skool of die werkplek probeer nie. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die dag as Pumba nie meer daar is nie&#8230; Dan het Herrie die klapperskieters al mooi \u201cgemerk\u201d en gaan hulle \u2018n ietsie leer van wat alles met skieterige goed gemaak kan word&#8230; &nbsp;&nbsp; <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0438 086-\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0431\u0438\u043e\u0433\u0440\u0430\u0444\u0438\u044f<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As onse mense gedink het onse mense hou soms rowwe nuwejaarspartytjies, dan is hulle reg. Maar elders gaan dit nie altyd veel stemmiger nie. In Duitsland het ouers gaan jolyt hou, en hul huis in die sorg van hul 16-jarige dogter gelaat. Fout. By terugkeer blyk dit di\u00e9 dogter het \u2018n partytjie vir 150 mense [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[142],"tags":[],"class_list":["post-9737","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c141-herman-toerien"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9737","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9737"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9737\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9737"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9737"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9737"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}