{"id":9729,"date":"2010-12-31T07:07:59","date_gmt":"2010-12-31T07:07:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9729"},"modified":"2010-12-31T07:07:59","modified_gmt":"2010-12-31T07:07:59","slug":"ons-wil-net-normaal-lewe-mnr-zuma","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9729","title":{"rendered":"Ons wil net normaal lewe, mnr. Zuma"},"content":{"rendered":"<p>Mnr Zuma die 2010-sokkerw\u00eareldbeker gaan nie werk skep nie, &#8216;n  positiewe gesindheid gaan nie werk skep nie, samehorigheid gaan nie werk skep  nie, patriotisme gaan nie werk skep nie,&nbsp; projekbestuurslesse geleer uit  die 2010-sportgebeurtenis gaan nie werk skep, nie die land wat fokus om die ekonomie uit te  brei, gaan werk skep nie.<\/p>\n<p>Werkskepping word gerealiseer deur &#8216;n  verantwoordelike regering &#8211; beskou u uself en u kabinet as &#8216;n verantwoordelike  regering? Met u nuwe wetgewing om druk op blankes te plaas om  hulle blanke werknemers te vervang met swartmense &#8211; sou u se dit is &#8216;n  verantwoordelike besluit om ekonomiese groei&nbsp;aan te wakker? Daar mag dalk net n paar honderd swartes wees wat  gegradueer het &#8211; wat van die duisende blankes wat gegradueer het? Blankes het nie hulle werk verloor as gevolg van die  ressessie nie; hulle het dit verloor deur&nbsp;die ANC se  diskriminerende&nbsp;regstellende aksie wat al meer as 16 jaar volgehou  word.<\/p>\n<p>Beskou u dit as verantwoordelike bestuur van &#8216;n land  om mense te laat instroom van ander lande af ten koste van die eie burgers aan  wie die ANC nie in staat is om verkiesingsbeloftes na te kom nie? Of gee die ANC  doodgewoon nie om vir hulle mense nie? Beskou u dit as verantwoordelik om die blankes te  verplig om winsgewende boerderye aan die ANC af te staan en sodoende voedselsekerheid te vernietig waarvan die impak alreeds baie duidelik is?<\/p>\n<p>Beskou u dit as verantwoordelike bestuur om  mense&nbsp; toe te laat in die land wat ons blankes wreedaardig uitmoor sonder  om ons blankes toe te laat om onsself te beskerm wat u regering nie bereid is om  te doen nie? Is u bereid om te erken dat die ANC die stryd  verloor het teen die kriminele element in die NSA en dat die land tans regeer  word deur kriminele? Erken u dat die ANC-regering dit vir die blanke  onmoontlik gemaak het om voort te gaan onder die onmenslikheid teenoor blankes  waaraan die regering hom skuldig maak?<\/p>\n<p>Ek stel dit aan u kategories dat ek nie meer kans  sien om &#8216;n staalhok te woon nie.<\/p>\n<p>Ek sien nie meer kans om altyd bang te wees  om buite my hekke te gaan nie.<\/p>\n<p>Ek sien nie meer kans dat my kinders nie meer  veilig is om buite ons woning te speel nie.<\/p>\n<p>Ek sien nie meer kans dat die  vuilgoedsakke voor my deur in die straat ophoop weens wanbestuur nie.<\/p>\n<p>Ek wil  nie meer bang wees om die water uit my kraan te dink nie.<\/p>\n<p>Ek wil nie elke  snytjie brood ondersoek vir bakterie\u00eb voor ek dit eet nie.<\/p>\n<p>Ek wil my nie meer  blootstel aan vuil hospitale en onbekwame verpleegpersoneel nie.<\/p>\n<p>Ek wil nie  meer bang wees om beroof te word wanneer ek kruideniersware gaan koop nie.<\/p>\n<p>Ek wil nie Sjinese klere koop wat nie pas nie.<\/p>\n<p>Kortom, ek wil nie meer deel wees  van die ongebakerde agteruitgang van die land onder ANC-bestuur nie; ek wil weer  vry wees om te bou aan eerstew\u00eareldstandaarde waaraan ek eens gewoond was in my land.&nbsp;<\/p>\n<p>Ek wil net lewe; ek wil net saam met my eie mense normaal  lewe.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/25-osveshcheniya-magazina\">\u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u0435 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d\u043e\u0432 \u043e\u0431\u0443\u0432\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr Zuma die 2010-sokkerw\u00eareldbeker gaan nie werk skep nie, &#8216;n positiewe gesindheid gaan nie werk skep nie, samehorigheid gaan nie werk skep nie, patriotisme gaan nie werk skep nie,&nbsp; projekbestuurslesse geleer uit die 2010-sportgebeurtenis gaan nie werk skep, nie die land wat fokus om die ekonomie uit te brei, gaan werk skep nie. Werkskepping word [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-9729","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9729","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9729"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9729\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9729"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9729"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9729"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}