{"id":9700,"date":"2010-12-17T07:24:46","date_gmt":"2010-12-17T07:24:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9700"},"modified":"2010-12-17T07:24:46","modified_gmt":"2010-12-17T07:24:46","slug":"hoe-om-imperialisme-te-oorwin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9700","title":{"rendered":"Hoe om imperialisme te oorwin"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span>&nbsp;Was dit nie vir die feit dat die debakel wat tans in Atteridgeville  aan die gang is my en jou as belastingbetaler \u2018n aardige bedraggie uit die sak  gejaag het nie, sou dit komiese vermaak van die hoogste gehalte gebied het. Di\u00e9  debakel, onder die vaandel van die ANC se Yoof Lieg, staan bekend as die  W\u00eareldjeugfees. Die tema van die fees is hoe om sogenaamde imperialisme te  oorwin.<\/span><span>&nbsp;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>&nbsp;Sogenaamde imperialisme, omdat die Marxiste wat agter di\u00e9 fees sit,  iets heeltemal anders as die res van ons verstaan wanneer hulle van imperialisme  praat. Gewone mense verstaan tipiese imperialisme as iets soortgelyk aan die  Britse Ryk van die negentiende eeu se imperialisme, met een land wat \u2018n  aantal ander beset en onderdruk, dikwels met milit\u00eare mag. Die Britte se  aggressie en volksmoord teen die Boererepublieke gemik was \u2018n goeie  voorbeeld daarvan. Die enigste voor-die-hand-liggende moderne imperialiste  is deesdae die Chinese en die Moslems. China, wat op \u2018n veldtog uit is om die  w\u00eareld se hulpbronne vir homself toe te eien, en die Moslems wat Wes-Europa  stelselmatig in Eurabi\u00eb verander dmv grootskeepse immigrasie vanuit Arabiese  lande.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span> Kommunistiese China of die Arabiese Liga is egter stellig nie die  lande wat die W\u00eareldjeugfees in sy visier het nie.&nbsp; <\/span><span>&nbsp;Die W\u00eareldjeugfees is veel eerder \u2018n chaotiese anti-blanke,  anti-Westerse samekoms van diverse gespuis uit al wat \u2018n falende en gefaalde  staat is; Noord-Korea, Hamas, Kuba, Zimbabwe en Azani\u00eb se regimes se jeugvleuels  tel onder die illustere voorbokke. Die agenda van die fees kon veel eerder  beskryf word as: \u201cGee, gee, gee, of anders is julle  rassiste!\u201d<\/span><span>&nbsp;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>&nbsp;Wanneer mense van toeval praat, verwys hulle na die denkbeeldige  trop bobbejane wat op &#8216;n horde tikmasjiene slaan. Die groot meerderheid blaaie  wat die bobbejane voortbring is lukrake gemors, maar een van die trop, gegewe  genoeg tyd, miskien miljoene jare, staan die kans om per ongeluk \u2018n  Shakespeare-sonnet te tik. Die ANC Yoof Lieg se trop kransatlete had egter nie  \u2018n miljoen jaar om die W\u00eareldjeugfees te organiseer nie, en die resulterende  chaos is skreeusnaaks. Nie dat selfs \u2018n miljard jaar genoeg sou wees nie, gegewe  die volslae gebrek aan enige iets wat eens by benadering op \u2018n intellek neerkom  in die Yoof Lieg. Die resulterende chaos bied ryke stof tot vermaak, behalwe vir  die feit dat dit my teen die bors stuit om te sien waarop my belasting verkwis  word.<\/span><span>&nbsp;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>&nbsp;Daar is gassprekers wat nie opdaag nie. Werksessies wat ure laat  begin of glad nie plaasvind nie. \u2018n Grootskeepse gesuipery. \u2018n Soenkompetisie op  die rugbyveld toe dit geblyk het dat daar geen sweempie organisasie was nie. \u2018n  Trop stormdronk Yoof Lieg-kransatlete wat die media-tent bestorm en aandring om  gevoer te word (ek sou hulle persoonlik piesangs aangebied het as ek die  spysenieringstender gewen het op grond van \u2018n korrupte verwantskap met een of  ander SEB-tenderpreneur.)<\/span><span>&nbsp;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>&nbsp;Ek het veral die soenkompetisie uiters ironies gevind, omdat dit  eintlik \u2018n uitstekende metafoor gebied het oor hoe imperialisme, kolonialisme en  apartheid uiteindelik oorwin is. Dit was nie feeste soos die W\u00eareldjeugfees wat  imperialisme oorwin het nie. Ook nie kongresse, werksessies, voordragte deur  gassprekers of selfs milit\u00eare optrede nie, alhoewel die lamsakkige MK homself  probeer vlei dat hy Suid-Afrika milit\u00ear bevry het met sy papbroekige aanvalle op  ongewapende burgerlikes.<\/span><span>&nbsp;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>&nbsp;Dit was nie woorde, kongresse of koe\u00ebls wat imperialisme oorwin het  nie, maar iets veel kleiner. Mikroskopies, in der waarheid. Dit was sperm- en  eierselle. Dit was die ongebreidelde voortplanting van die  voorheen-gekoloniseerdes wat die einde van imperialisme, kolonialisme en  apartheid demografies-onafwendbaar gemaak het. Wat Hitler se Blitzkrieg nie kon  regkry nie, gaan die Moslems se sperm- en eierselle op die lange duur regkry.  Hulle voortplantingstempo in die lande wat hulle koloniseer sal sorg dat hulle  \u2018n meerderheid in Europa is binne die volgende 100 jaar.<\/span><span>&nbsp;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>&nbsp;Die soenkompetisie op die sokkerveld, met soen as \u2018n voorspel vir  die ongetwyfeld talle seksdade (asook nuwe vigs-infeksies) wat gisteraand  plaasgevind het onder bywoners, was dus \u2018n onwetende dog uitstekende metafoor  vir die mees suksesvolle anti-imperialistiese strategie van  almal.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free slots no<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp;Was dit nie vir die feit dat die debakel wat tans in Atteridgeville aan die gang is my en jou as belastingbetaler \u2018n aardige bedraggie uit die sak gejaag het nie, sou dit komiese vermaak van die hoogste gehalte gebied het. Di\u00e9 debakel, onder die vaandel van die ANC se Yoof Lieg, staan bekend as [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-9700","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9700","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9700"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9700\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9700"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9700"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9700"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}