{"id":9694,"date":"2010-12-14T08:18:24","date_gmt":"2010-12-14T08:18:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9694"},"modified":"2010-12-14T08:18:24","modified_gmt":"2010-12-14T08:18:24","slug":"wie-onkruid-saai-sal-distels-maai-deel-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9694","title":{"rendered":"Wie onkruid saai sal distels maai, deel 2"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie stemme van verontwaardiging gaan op omdat \u2018n Brit skynbaar van Suid-Afrika se hemelho\u00eb misdaadsyfers gebruik gemaak het om na bewering sy vrou te laat vermoor, en dit soos net nog deel van die Suid-Afrikaanse misdaadsyfers te laat lyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis ook ietwat pikant omdat van di\u00e9 verontwaardiging kom vanuit dieselfde geledere wat onlangs nog \u2018n verslag voor die parlement gestriem het omdat die verslag gesinspeel het dat Suid-Afrika se misdaad, veral geweldsmisdaad, ongewoon erg is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika word lank reeds as die w\u00eareld se verkragtinghoofsetel beskou, dit was \u2018n ruk ook die moord-hoofsetel, en plaasmoorde haal kort-kort die internasionale pers. Vanjaar het plaasmoorde reeds vier keer internasionaal opslae gemaak \u2013 eers na die gematigde Nederlandse koerant Trouw \u2018n skokkende artikel geplaas het, toe die wrede moord op \u2018n Belgiese burger op sy plaas in Suid-Afrika, toe die moord op die AWB-leier Eugene Terre\u2019Blanche, en nou die gesinsmoord op die Potgieter-egpaar en hul tweejarige dogtertjie. Dit was egter nie die enigste plaasmoorde in die land nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Talle buitelanders het al Suid-Afrikaanse misdadigers ten prooi geval. Kenners het al gewaarsku dat bagasiediefstal by Suid-Afrikaanse lughawens buitelandse besoekers met die intrapslag met \u2018n baie bitter herinnering aan Suid-Afrika laat. Om nie van kapers te praat wat buitelanders van die lughawe af volg nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rol van die Pasella Tsj\u00f4tsj\u00f4\u2019s en Aaklige Otties skep ook \u2018n negatiewe beeld in die buiteland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wapenskandaal wat maar net nie oopgevlek word nie, skep ook internasionale persepsies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Huise in Suid-Afrika lyk dikwels soos Fort Knox soos dit beveilig is, en tog gaan baie Suid-Afrikaners wat alle moontlike voorsorg getref het, die vakansie die onaangename ervaring h\u00ea dat hul huise in hul afwesigheid geplunder is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beeldkapitaal wat met die aanbied van die W\u00eareldsokkerbeker gewen is, het duidelik tussen die vingers uitgeloop.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/37-ulichnyj-svetilnik-na-stolb\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u043e\u0434\u0438\u043e\u0434\u043d\u044b\u0439 \u0443\u043b\u0438\u0447\u043d\u044b\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verskeie stemme van verontwaardiging gaan op omdat \u2018n Brit skynbaar van Suid-Afrika se hemelho\u00eb misdaadsyfers gebruik gemaak het om na bewering sy vrou te laat vermoor, en dit soos net nog deel van die Suid-Afrikaanse misdaadsyfers te laat lyk. Dis ook ietwat pikant omdat van di\u00e9 verontwaardiging kom vanuit dieselfde geledere wat onlangs nog \u2018n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[142],"tags":[],"class_list":["post-9694","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c141-herman-toerien"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9694","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9694"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9694\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9694"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9694"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9694"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}